Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazy @ Kruger

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Lazy @ Kruger is 'n bekoorlike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorpie aan die suidkus van die Krugerwildtuin, bied.

Die huis het 'n omsetter en 'n batterystelsel wat tydens beurtkrag werk.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping en die 2 slaapkamers op die onderste verdieping bied toegang tot 'n stoep. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n dubbelstort en spabad.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het matrasse vir kinders en gaste deel die derde badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die huis spog met 'n kuierarea op die dek met eetareas, genoeg sitplek, 'n braai-area, 'n randvloeiswembad met sonstoele en 'n speelarea vir kinders. Hierdie huis het sonkrag.

Plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite sluit wildkyk, voetslaan en voëlkyk in. Gaste kan ook na die uitkykpunt stap wat 'n uitsig oor die Krokodilrivier bied, waar hulle plaaslike wild kan sien.

Slaapplek

’n Bespreking by Lazy @ Kruger sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Lazy @ Kruger
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Leonora Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Lazy @ Kruger het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luislang-laan 1499, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeff22ac272ce384bbd0fe9883169402ec96eb0501c3235f572b554e9d3bac836a9a65bc0eac624a6291262aede3a5f5dd62a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1499 Luislang Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.3489246 31.7668944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem