Lazy Leopard Forest Retreat
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lazy Leopard Forest Retreat bied romantiese selfsorgkothuise en vakansie-chalets in Rheenendal Ramble op die Tuinroete. Die Outeniekwa-berge vorm die agtergrond van dié perseel, wat ook 'n uitsig oor die Knysnawoud bied.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede wat elkeen geskik is vir 'n paartjie. Die eenhede is ten volle gemeubeleer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en elke eenheid het 'n braai-area.
Dit is lekker privaat met 'n pootjiesbad buite op die dek en 'n uitstekende uitsig.
Lazy Leopard en die omliggende omgewing bied 'n wye verskeidenheid doendinge soos wandelinge in die woud, 'n swembad, voëlkyk en roei in die rivier.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Leopard Forest Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rheenendalweg, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom