Lazy Leopard Forest Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lazy Leopard Forest Retreat bied romantiese selfsorgkothuise en vakansie-chalets in Rheenendal Ramble op die Tuinroete. Die Outeniekwa-berge vorm die agtergrond van dié perseel, wat ook 'n uitsig oor die Knysnawoud bied.

Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede. Een van dié eenhede het slaapplek vir 8 gaste, en die ander 3 is elkeen geskik vir 'n paartjie. Die eenhede is ten volle gemeubeleer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en elke eenheid het 'n TV met 'n DVD-speler.

Lazy Leopard en die omliggende omgewing bied 'n wye verskeidenheid doendinge soos wandelinge in die woud, 'n swembad, voëlkyk en roei in die rivier.

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lazy Leopard Forest Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za