- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le Pommier Country Lodge bied plattelandse B&B-verblyf net 7 km buite Stellenbosch op die prentjiemooi Helshoogtepas en is die ideale basis vanwaar gaste verskeie besienswaardighede in die Kaapse Wynlande kan verken.
Verblyf beskik oor 14 eenhede wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en geriewe soos 'n kluis, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar word 'n smullekker ontbyt in die restaurant op die perseel bedien, asook ander maaltye wat gaste teen 'n ekstra koste kan bestel. Verder bied die lodge gratis WiFi, 'n swembad en 'n wynproe-lokaal met 'n winkel.
Gaste kan konferensiegeriewe teen 'n ekstra koste huur vir besigheidsdoeleindes of funksies soos troues en verjaarsdae.
Le Pommier Country Lodge is naby verskeie restaurante, trouvenues en wynplase geleë en Kaapstad Internasionale Lughawe is 46 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Pommier Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom