Leisure on Fairway
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairwaystraat 28, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Leisure on Fairway is 'n selfsorgvakansiehuis in Country Club, Langebaan, en dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede, aparte badkamer word gedeel en het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea en kuierarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.
Die kuierarea lei na 'n stoep met buitesitplek en in die tuin is daar 'n boma met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is naby die gholfbaan en strandmeer geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Gerny Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Fairwaystraat 28, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairwaystraat 28, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom