Leliehoek
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Leliehoek is 'n gerieflike kothuis in Clarens en dit grens aan die Clarens Bewarea met lieflike voetslaanroetes. Dis 'n rustige wegbreekplek uit die stad en gaste kan lekker ontspan.
Dié kothuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n leefarea. Alle linne, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n toilet en 'n wasbak, die tweede badkamer het 'n bad en 'n wasbak en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike banke.
Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die omheinde tuin. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Die verblyf is troeteldiervriendelik en gaste moet die eienaars in kennis stel as hulle hulle troeteldiere gaan saambring.
Leliehoek is binne loopafstand vanaf winkels en restaurante. Clarens bied stap- en voetslaanroetes, 4x4-roetes, riviervlotvaart en besienswaardighede soos die Basotho Cultural Village en meer.
Slaapplek
’n Bespreking by Leliehoek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Spaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Jare op LekkeSlaap 9
Ligging
- Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Leliehoek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom