LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Leliehoek | LekkeSlaap
+11

Leliehoek

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 7 persone)

Beskrywing

Leliehoek is 'n gerieflike kothuis in Clarens, Vrystaat.

Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n leefarea. Alle linne, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die derde kamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het gemaklike banke.

Die kothuis lei na 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe. Die stoep kyk uit oor die omheinde tuin. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Leliehoke is binne loopafstand vanaf winkels en restaurante. Clarens bied stap- en voetslaanroetes, 4x4-roetes, riviervlotvaart en besienswaardighede soos die Basotho Cultural Village en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Leliehoek sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Leliehoek
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Leliehoek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R2 100
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steynstraat 1, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4NTk1NThiLTljZWMtNGQyNC05ZTRjLWMyZTAzZTM3NDgzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 7 persone) 19 5 1 5 1 Steyn Steet Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.517781434925 28.409356929282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!