Letsatsi Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Roedolf Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 567
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jean R - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan en kamer was stunning.
Karen T - Mei 2024
Algehele gradering
Verblyf is tops! Restaurant uitsonderlik!
Jurgen M - Apr 2024
Algehele gradering
Mooi plekkie.
Letsatsi Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Dit word waardeer
Vriendelike groete,
Desire
Charmaine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed gerus en baie gesien, sal weer die dorp gaan verken.
Dorotheaelizabeth O - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie verblyf en lekker kos.
Letsatsi Lodge se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie! Jou terugvoer word waardeer
Vriendelike groete
Desire Engelbrecht
Hanlie M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Heinrich C - Nov 2023
Algehele gradering
Oornag oppad na Namibië.
Dianne S - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay, comfortable room, good restuarant and friendly service.
Marthie V - Aug 2023
Algehele gradering
Perfekte akkommodasie.
Dan W - Mei 2023
Algehele gradering
Excellent, lovely venue.
Adriaan S - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Anastasia D - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig ingerigte eenhede, met lugverkoeling teen die versengende hitte!
Mariaan K - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie keuse.
Eugene S - Des 2022
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Nico A - Nov 2022
Algehele gradering
Uitsonderlike restaurant.
Lizette M - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Andries B - Nov 2022
Algehele gradering
Aĺtyd baie lekker, maar raak 'n bietjie pricey.
Pn (sam) S - Sep 2022
Algehele gradering
Bakgat! Restaurant uitstekend.
Johan S - Aug 2022
Algehele gradering
Goed.
Corrie S - Aug 2022
Algehele gradering
Stylvol en alles wat jy nodig het.
Chantel M - Aug 2022
Algehele gradering
Amazing time we had and the place was super clean.
Erick L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Marisa S - Mei 2022
Algehele gradering
Was heerlik.
Karin M - Mei 2022
Algehele gradering
Reis terug huis toe.
Dewet B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjiese en mooi verblyf.
Adrian-john V - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Frederick Wynand L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Lenie B - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies plekkie naby aan die N7.
Jurina V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese oord! n stukkie Hemel op aarde.
Vanita L - Des 2021
Algehele gradering
Was wonderlik en rustig.
Wilna S - Okt 2021
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Lees meerMartie M - Okt 2021
Algehele gradering
Ons gunsteling oornagplek in Vanrhynsdorp.
Hilda B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, maar baie onpraktiese uitleg van wooneenhede.
Riaan S - Aug 2021
Algehele gradering
Luukse wooneenhede met 'n goeie restaurant.
Tina K - Jul 2021
Algehele gradering
Die beste van die bestes!
Magda K - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Marius B - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik akkomodasie en diens!
Hendre J - Feb 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en aangenaam.
Andre S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie netjies, lieflike bou-/dekorstyl. Ongelooflike lekker kos en atmosfeer.
Pieter D - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gebly.
Rudiaan David V - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasmagories.
Andre S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies, lieflike bou/dekorstyl. Ongelooflike lekker kos en atmosfeer.
Monica U - Okt 2020
Algehele gradering
A lovely place to stay, all round good service, good food and loved the accommodation.
Pieter M - Okt 2020
Algehele gradering
Very enjoyable
Paul O - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Mariette S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker soos altyd. Ontbyt is uitstekend.
Lees meerChristopher W - Sep 2020
Algehele gradering
Very comfortable and enjoyable stay.
Petronella K - Aug 2020
Algehele gradering
Na die ophef van die inperking was dit 'n heerlike ervaring om 'uit te kom'. Letsatsi was die perfekte bestemming. Skoon en netjies met puik diens.
Hannelie D - Aug 2020
Algehele gradering
A gawe oornagplek.
Helgaard M - Aug 2020
Algehele gradering
Die Lodge is goed uitgedink en beplan wat sy ligging aanbetref. Die huisies is net genoeg.
Lees meerLesley-ann C - Feb 2020
Algehele gradering
I enjoyed the piece an quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek het die rustigheid geniet.
Die enigste probleem wat ek teëgekom het, is dat my eenheid nie warm water gehad het nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wessel K - Des 2019
Algehele gradering
Ons kom weer!
Jurina V - Des 2019
Algehele gradering
Asemrowend mooi, 'n oasis in die semi-woestyn.
Estelle D - Des 2019
Algehele gradering
Luukse oase in die woestyn.
Lappies V - Des 2019
Algehele gradering
Puik plek, netjies en skoon.
Dedre B - Nov 2019
Algehele gradering
Perfek!
Jelanie R - Sep 2019
Algehele gradering
Great visit.
Retha M - Aug 2019
Algehele gradering
Dit is fantasties, veral die tente.
Kobus V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Fezile D - Jul 2019
Algehele gradering
This place doesn't take guests serious.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hierdie plek neem nie gaste ernstig op nie.
Ek moes vir elke diens smeek. Ek was nie toegelaat om 'n ekstra kombers te kry nie. Ek moes 'n toespraak maak voor hulle dit vir my gegee het. Ek kon nie eens my hemp stryk nie. Ek is gesê om dit vir iemand anders te gee om te stryk. Niemand stryk my klere nie. Ek het in koue water gestort en daar was geen kommunikasie oor waarom dit so was nie. Waar is die gebeurlikheidsplan? Hoekom ontbreek diens aan die gas?
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jacqueline V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gerus na 'n lang tyd op die pad. Die ontbyt was heerlik.
Helena B - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Ursula S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagplek!
Jaatje P - Mei 2019
Algehele gradering
Familie-kamer is tops! Ontbyt heerlik.
Rita B - Mei 2019
Algehele gradering
'n Ware oase in die woestyn.
Moller N - Apr 2019
Algehele gradering
Was verras met netheid en gerief en gasvryheid.
Andre S - Apr 2019
Algehele gradering
Puik en pragtig.
Hendrik Petrus K - Jan 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike en skoon verblyf.
Lara L - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Jana V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties!
May C - Des 2018
Algehele gradering
Dit was rustig en kliëntdiens was great.
Michael C - Des 2018
Algehele gradering
Lekker oornagplek!
Ursula S - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Hb P - Des 2018
Algehele gradering
Netjies.
Philip V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Liane K - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Francois G - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik en baie mooi.
Lito G - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Du Toit B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Karen S - Okt 2018
Algehele gradering
Klein paradys - aangenaam verras.
Melanie P - Okt 2018
Algehele gradering
Pure genot.
Pieter M - Sep 2018
Algehele gradering
Verrassend aangenaam.
Adam B - Sep 2018
Algehele gradering
Convenient stop on the N7 on route to Namibia.
Lees meerPatsy L - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Louis B - Aug 2018
Algehele gradering
Swak en onaangenaam.
Eddie M - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker skoon en netjies.
Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Ansa V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, skoon geriewe en heerlike etes. Vriendelike personeel.
Pieter D - Jul 2018
Algehele gradering
Sal weer hier bly.
Ewan J - Jul 2018
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannend.
Michael F - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Lindie V - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker daar. Gewoon absoluut pragtig daar!
Zonica M - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig, netjies en moderne verblyf.
Lood V - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gemaklike stop. Baie netjies.
Chris V - Jun 2018
Algehele gradering
Oasis in woestyn.
Sunel D - Mei 2018
Algehele gradering
Absolutely amazing place.
Ursula S - Apr 2018
Algehele gradering
'n Baie aangename oornag.
Dalene H - Mrt 2018
Algehele gradering
Dis sowaar 'n oornagplek waar mens spyt is jy kan nie langer bly nie.
Hilary K - Mrt 2018
Algehele gradering
Oasis in the dessert.
Japie H - Feb 2018
Algehele gradering
Stunning plek. Veilig, netjies en skoon. Geriewe is puik.
Eretha D - Jan 2018
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek in 'n klein dorpie en kan beslis aanbeveel word.
Lindi L - Jan 2018
Algehele gradering
Amazing!
Sureta M - Des 2017
Algehele gradering
Ongelooflik!
Kristin J - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Louise V - Des 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie was gerieflik en netjies, maar die ligging so na aan die besige N7 was baie steurend.
Lientjie L - Nov 2017
Algehele gradering
Perfekte oornag plek, baie prakties, netjies en mooi.
Le Roy L - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Willemina D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goeie oorblyplek indien jy op pad Kaap toe is.
Linita A - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring van rustigheid!
Andrew M - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderful staff and very good accommodation.
Morny L - Sep 2017
Algehele gradering
Despite other good reviews, we seemed to be unlucky with our stay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tenspyt van die goeie resensies was die geluk nie aan ons kant gedurende ons verblyf nie.
Ontvangs kon nie ons bespreking opspoor nie. Die eenheid was nie heeltemal gereed nie. Ons is volprys gevra vir die slaapbank, moes vra vir beddegoed, ons moes dit opmaak en dit was nie skoon nie. Ons is nie die opsie gegee om ontbyt te kanselleer nie, ons moes vroeg vertrek dis hoekom ons gevra het vir 'n klein ontbyt om saam te neem - dit is nie gedoen nie. Van die personeel was vriendelik en behulpsaam, maar van hulle was nie vriendelik nie. Die stort was geblok en het ons eenheid oorstroom. Die stortdeur is net 'n swaai deur so dit kon nie sluit nie. Ens. alhoewel die meeste mense oënskynlik gelukkig is met die plek (pragtige ligging, lieflike geboue omgewing ens.), was die geluk nie aan ons kant nie en ons is nogal teleurgesteld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alison D - Aug 2017
Algehele gradering
Fabulous gem of a stopover where staff, food and attention to detail is perfect.
Lynelle S - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflike skoon kamers, heerlike restaurant.
Lees meerSonja E - Jul 2017
Algehele gradering
Oasis na die stofpad.
Carin G - Jul 2017
Algehele gradering
Die heerlikste wegbreek ooit!
Marieta O - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekend - waarde vir geld.
Sandra T - Jun 2017
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring.
Letsatsi Lodge se terugvoer
Beste Sandra
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Marina L - Mei 2017
Algehele gradering
Pleasant surprise in the middle of no where.
Erika J - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en waarde vir geld.
Lees meerLetsatsi Lodge se terugvoer
Beste Erika
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Sonja P - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtige, uiters netjiese verblyf!
Letsatsi Lodge se terugvoer
Beste Sonja
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Leandrie B - Apr 2017
Algehele gradering
Hemel op die platteland!
Letsatsi Lodge se terugvoer
Beste Leandrie
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Danas Erika L - Mrt 2017
Algehele gradering
Alles is absoluut puik en dit is voorwaar heerlike verblyf!
Naidoo R - Jan 2017
Algehele gradering
Great stay at Letsatsi.
Isabel M - Des 2016
Algehele gradering
Modern en gerieflik.
Tanya F - Des 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Reg B - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige plek met heerlike kos.
Philip B - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld en uiters netjies!
Retha M - Sep 2016
Algehele gradering
Pragtige nuwe lodge.
Martin P - Sep 2016
Algehele gradering
Met aankoms 16:00 was kamer nog nie gediens nie.
Renier J - Sep 2016
Algehele gradering
Belewenis.
Jerry B - Sep 2016
Algehele gradering
Asemrowend lekker.
Jannes M - Sep 2016
Algehele gradering
Letsatsi is puik.
Patricia S - Aug 2016
Algehele gradering
Pragtige lodge, ruim en skoon, en heerlike stoep.
Ajr V - Aug 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was besonder aangenaam!
Lees meerAntoinette O - Aug 2016
Algehele gradering
Ek en my man het dit baie geniet om daar te bly.
Phil G - Aug 2016
Algehele gradering
Skoon en vars!
G I V - Aug 2016
Algehele gradering
Puik.
Cora C - Jul 2016
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Jwcoba M - Jun 2016
Algehele gradering
Pragtige plek!
Thelma B - Jun 2016
Algehele gradering
Ek was aangenaam verras deur die lodge asook deur die Red Ox Restaurant op die perseel.
Barend V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
Anna-mart M - Apr 2016
Algehele gradering
Fantastiese akkomodasie, uitstekende restaurant wat goed vergelyk met die bestes in Kaapstad.
Lees meer- Kapasiteit: 86 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap