Letsatsi Lodge
Opsomming van Resensie
Marisa S - Mei 2022
Gemiddeld
Was heerlik.
Karin M - Mei 2022
Gemiddeld
Reis terug huis toe.
Dewet B - Mei 2022
Gemiddeld
Netjiese en mooi verblyf.
Adrian-john V - Mrt 2022
Gemiddeld
Amazing.
Frederick Wynand L - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker.
Lenie B - Jan 2022
Gemiddeld
Skoon, netjies plekkie naby aan die N7.
Vanita L - Jan 2022
Gemiddeld
Was wonderlik en rustig.
Jurina V - Jan 2022
Gemiddeld
Fantastiese oord! n stukkie Hemel op aarde.
Martie M - Okt 2021
Gemiddeld
Ons gunsteling oornagplek in Vanrhynsdorp.
Wilna S - Okt 2021
Gemiddeld
Verwagtinge oortref.
Lees meerRiaan S - Sep 2021
Gemiddeld
Luukse wooneenhede met 'n goeie restaurant.
Hilda B - Sep 2021
Gemiddeld
Pragtig, maar baie onpraktiese uitleg van wooneenhede.
Tina K - Jul 2021
Gemiddeld
Die beste van die bestes!
Magda K - Apr 2021
Gemiddeld
Rustig.
Marius B - Mrt 2021
Gemiddeld
Puik akkomodasie en diens!
Hendre J - Feb 2021
Gemiddeld
Baie gerieflik, netjies en aangenaam.
Andre S - Des 2020
Gemiddeld
Baie netjies, lieflike bou-/dekorstyl. Ongelooflike lekker kos en atmosfeer.
Pieter D - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker gebly.
Andre S - Nov 2020
Gemiddeld
Baie netjies, lieflike bou/dekorstyl. Ongelooflike lekker kos en atmosfeer.
Rudiaan David V - Okt 2020
Gemiddeld
Fantasmagories.
Monica U - Okt 2020
Gemiddeld
A lovely place to stay, all round good service, good food and loved the accommodation.
Pieter M - Okt 2020
Gemiddeld
Very enjoyable
Paul O - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend
Mariette S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker soos altyd. Ontbyt is uitstekend.
Lees meerPetronella K - Sep 2020
Gemiddeld
Na die ophef van die inperking was dit 'n heerlike ervaring om 'uit te kom'. Letsatsi was die perfekte bestemming. Skoon en netjies met puik diens.
Christopher W - Sep 2020
Gemiddeld
Very comfortable and enjoyable stay.
Hannelie D - Aug 2020
Gemiddeld
A gawe oornagplek.
Helgaard M - Aug 2020
Gemiddeld
Die Lodge is goed uitgedink en beplan wat sy ligging aanbetref. Die huisies is net genoeg.
Lees meerLesley-ann C - Feb 2020
Gemiddeld
Ek het die rustigheid geniet.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
I enjoyed the piece an quiet.
Only issue I encountered is that my unit had no hot water.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Wessel K - Jan 2020
Gemiddeld
Ons kom weer!
Jurina V - Des 2019
Gemiddeld
Asemrowend mooi, 'n oasis in die semi-woestyn.
Estelle D - Des 2019
Gemiddeld
Luukse oase in die woestyn.
Lappies V - Des 2019
Gemiddeld
Puik plek, netjies en skoon.
Dedre V - Nov 2019
Gemiddeld
Perfek!
Retha M - Sep 2019
Gemiddeld
Dit is fantasties, veral die tente.
Henri R - Sep 2019
Gemiddeld
Great visit.
Kobus V - Aug 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Fezile D - Jul 2019
Gemiddeld
Hierdie plek neem nie gaste ernstig op nie.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
This place doesn't take guests serious.
I had to beg for every service. I wasn't allowed to get an extra blanket. I had to give a speech for me to get it. I couldn't even get my shirt ironed. I was told I must give it to someone else to iron. No one irons my clothes. I washed with cold water and there was no communication why that was the case. Where is the contingency plan? Why is service to the guest broken?
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Jacqueline V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly en gerus na 'n lang tyd op die pad. Die ontbyt was heerlik.
Helena B - Jul 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam!
Ursula S - Jun 2019
Gemiddeld
Baie gerieflike oornagplek!
Jaatje P - Mei 2019
Gemiddeld
Familie-kamer is tops! Ontbyt heerlik.
Rita B - Mei 2019
Gemiddeld
'n Ware oase in die woestyn.
Moller & Marjoh N - Apr 2019
Gemiddeld
Was verras met netheid en gerief en gasvryheid.
Andre S - Apr 2019
Gemiddeld
Puik en pragtig.
Hendrik K - Jan 2019
Gemiddeld
Baie gerieflike en skoon verblyf.
Lara L - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig.
May C - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was rustig en kliëntdiens was great.
Jana V - Des 2018
Gemiddeld
Fantasties!
Michael C - Des 2018
Gemiddeld
Lekker oornagplek!
Ursula S - Des 2018
Gemiddeld
Gerieflike verblyf.
Hb P - Des 2018
Gemiddeld
Netjies.
Liane K - Des 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Flip V - Nov 2018
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
Francois G - Nov 2018
Gemiddeld
Heerlik en baie mooi.
Lito G - Okt 2018
Gemiddeld
Baie netjies.
Karen S - Okt 2018
Gemiddeld
Klein paradys - aangenaam verras.
Du Toit B - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker gewees.
Melanie P - Okt 2018
Gemiddeld
Pure genot.
Pieter M - Sep 2018
Gemiddeld
Verrassend aangenaam.
Adam B - Sep 2018
Gemiddeld
Convenient stop on the N7 on route to Namibia.
Lees meerEddie M - Aug 2018
Gemiddeld
Lekker skoon en netjies.
Jan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netjiese verblyf.
Patsy L - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Louis B - Aug 2018
Gemiddeld
Swak en onaangenaam.
Ansa V - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik, skoon geriewe en heerlike etes. Vriendelike personeel.
Ewan J - Aug 2018
Gemiddeld
Baie rustig en ontspannend.
Pieter D - Jul 2018
Gemiddeld
Sal weer hier bly.
Michael F - Jul 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Paul V - Jul 2018
Gemiddeld
Baie lekker daar. Gewoon absoluut pragtig daar!
Lood V - Jul 2018
Gemiddeld
Lekker gemaklike stop. Baie netjies.
Zonica M - Jul 2018
Gemiddeld
Pragtig, netjies en moderne verblyf.
Chris V - Jun 2018
Gemiddeld
Oasis in woestyn.
Sunel D - Mei 2018
Gemiddeld
Absolutely amazing place.
Ursula S - Mei 2018
Gemiddeld
'n Baie aangename oornag.
Dalene H - Mrt 2018
Gemiddeld
Dis sowaar 'n oornagplek waar mens spyt is jy kan nie langer bly nie.
Hilary K - Mrt 2018
Gemiddeld
Oasis in the dessert.
Japie H - Feb 2018
Gemiddeld
Stunning plek. Veilig, netjies en skoon. Geriewe is puik.
Werner D - Jan 2018
Gemiddeld
Dis 'n pragtige plek in 'n klein dorpie en kan beslis aanbeveel word.
Lindi L - Jan 2018
Gemiddeld
Amazing!
Sureta M - Des 2017
Gemiddeld
Ongelooflik!
Kristin J - Des 2017
Gemiddeld
Heerlik en rustig.
Louise V - Des 2017
Gemiddeld
Die akkommodasie was gerieflik en netjies, maar die ligging so na aan die besige N7 was baie steurend.
Lientjie L - Nov 2017
Gemiddeld
Perfekte oornag plek, baie prakties, netjies en mooi.
Le Roy L - Okt 2017
Gemiddeld
Uitstekend!
Willemina D - Sep 2017
Gemiddeld
Baie goeie oorblyplek indien jy op pad Kaap toe is.
Linita A - Sep 2017
Gemiddeld
Wonderlike ervaring van rustigheid!
Andrew M - Sep 2017
Gemiddeld
Wonderful staff and very good accommodation.
Morny L - Sep 2017
Gemiddeld
Tenspyt van die goeie resensies was die geluk nie aan ons kant gedurende ons verblyf nie.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Despite other good reviews, we seemed to be unlucky with our stay.
Reception could not find our booking. The unit was not fully prepared. We were charged full price for the sofa bed, had to ask for the bedding, we had to make it up and it was not clean. We weren't given the option to cancel breakfast, as we were leaving very early so asked, twice, for a small breakfast to be prepared to take with us - this was not done. Some staff were very friendly and helpful, but others were less than friendly. The shower blocked and flooded our unit. The shower door is just a swing door so could not be locked. Etc. Although most other people seemed happy with the place (beautiful setting, lovely buildings and surroundings etc.), we seemed to be unlucky and were quite disappointed.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Alison D - Aug 2017
Gemiddeld
Fabulous gem of a stopover where staff, food and attention to detail is perfect.
Lynelle S - Jul 2017
Gemiddeld
Gerieflike skoon kamers, heerlike restaurant.
Lees meerSonja E - Jul 2017
Gemiddeld
Oasis na die stofpad.
Carin G - Jul 2017
Gemiddeld
Die heerlikste wegbreek ooit!
Marieta O - Jul 2017
Gemiddeld
Uitstekend - waarde vir geld.
Sandra T - Jun 2017
Gemiddeld
Onvergeetlike ervaring.
Letsatsi Lodge se terugvoer
Beste Sandra
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Marina L - Mei 2017
Gemiddeld
Pleasant surprise in the middle of no where.
Erika V - Mei 2017
Gemiddeld
Fantastiese verblyf en waarde vir geld.
Lees meerLetsatsi Lodge se terugvoer
Beste Erika
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Sonja P - Apr 2017
Gemiddeld
Pragtige, uiters netjiese verblyf!
Letsatsi Lodge se terugvoer
Beste Sonja
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Leandrie B - Apr 2017
Gemiddeld
Hemel op die platteland!
Letsatsi Lodge se terugvoer
Beste Leandrie
Dankie vir die goeie kommentaar. Ons is bly jul het dit by ons geniet. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Danas Erika L - Mrt 2017
Gemiddeld
Alles is absoluut puik en dit is voorwaar heerlike verblyf!
Naidoo R - Jan 2017
Gemiddeld
Great stay at Letsatsi.
Chris M - Jan 2017
Gemiddeld
Modern en gerieflik.
Tanya F - Des 2016
Gemiddeld
Waarde vir geld!
Reg B - Nov 2016
Gemiddeld
Pragtige plek met heerlike kos.
Philip B - Okt 2016
Gemiddeld
Waarde vir geld en uiters netjies!
Renier J - Sep 2016
Gemiddeld
Belewenis.
Jerry B - Sep 2016
Gemiddeld
Asemrowend lekker.
Retha M - Sep 2016
Gemiddeld
Pragtige nuwe lodge.
Martin P - Sep 2016
Gemiddeld
Met aankoms 16:00 was kamer nog nie gediens nie.
Jannes M - Sep 2016
Gemiddeld
Letsatsi is puik.
Patricia S - Aug 2016
Gemiddeld
Pragtige lodge, ruim en skoon, en heerlike stoep.
Ajr V - Aug 2016
Gemiddeld
Ons verblyf was besonder aangenaam!
Lees meerPhil G - Aug 2016
Gemiddeld
Skoon en vars!
Antoinette O - Aug 2016
Gemiddeld
Ek en my man het dit baie geniet om daar te bly.
G I V - Aug 2016
Gemiddeld
Puik.
Cora C - Jul 2016
Gemiddeld
Perfekte oornagstop.
Jwcoba M - Jul 2016
Gemiddeld
Pragtige plek!
Thelma B - Jun 2016
Gemiddeld
Ek was aangenaam verras deur die lodge asook deur die Red Ox Restaurant op die perseel.
Bennie V - Mei 2016
Gemiddeld
Baie skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
Anna-mart M - Apr 2016
Gemiddeld
Fantastiese akkomodasie, uitstekende restaurant wat goed vergelyk met die bestes in Kaapstad.
Lees meer- Kapasiteit: 86 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom