Linge Longa B&B
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Linge Longa B&B is in Worcester in die Kaapse Wynlande geleë. Die eienaars, Neels en Teresa, nooi gaste om hul tuiste te kom beleef.
Verblyf word gebied in 8 kamers wat slaapplek bied aan 1 tot 3 gaste. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis beskuit, asook 'n verwarmer, mikrogolf, en waaier.
Gaste kan in die swembad swem of in die luisterryke tuin by die braai-area ontspan.
Linge Longa B&B is stapafstand van die middedorp en 2 hospitale af. Aktiwiteite in die omgewing sluit gholf, kanovaart, hengel, bergfietsroetes en staproetes in. Worcester is omring deur pragtige berge en wingerde wat vir heerlike wyn bekend is.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Teresa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 141
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Linge Longa B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap