Linge Longa B&B
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 1
- Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Linge Longa B&B is in Worcester in die Kaapse Wynlande geleë. Die eienaars, Neels en Teresa, nooi gaste om hul tuiste te kom beleef.
Verblyf bestaan uit 'n gesinskamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, 'n dubbelkamer en 'n enkelkamer. Al die kamers het aparte ingange. Die kothuis is volledig toegerus en het 3 slaapkamers waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n bad het en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Gaste kan in die swembad swem of in die luisterryke tuin by die braai-area ontspan.
Linge Longa B&B is stapafstand van die middedorp en 2 hospitale af. Doendinge in die omgewing sluit gholf, kanovaart, hengel, bergfietsroetes en staproetes in. Worcester is omring deur pragtige berge en wingerde wat vir heerlike wyn bekend is.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Linge Longa B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meiringstraat 77, Paglande, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 1