Waterkloof Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgas Pont, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Waterkloof Cottage is 'n afgesonderde vakansie-kothuis op 'n veilige landgoed in Malgas, 'n straat weg van die Breederivier. Die verblyf is omring deur die natuur en voëls en hierdie landgoed is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n prettige wegbreek.
Hierdie eenslaapkamerkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat slegs geskik is vir kinders. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en waterhouer. Die leefarea het 'n kaggel, sitarea en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die kothuis bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en 'n etenstafel.
Gaste kan stap, bergfietspaaie benut, perdry en restaurante en wynplase besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Waterkloof Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Malgas Pont, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malgas Pont, Matjieskloof, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom