Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loch Haven

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Rondevleiweg, Deel 17 van Plaas 186 Drie Valleijen, 19 km vanaf Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 R616 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Loch Haven bied verblyf in 'n houthuisie wat van die tradisionele kragnetwerk onafhanklik is en spog met 'n uitsig op die berge en oor die woud en die Rondevlei. Dit is 19 km vanaf Sedgefield en is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisigers of groot groepe wat van die stadsgewoel wil wegbreek.

Dié lodge beskik or 6 houthuisies wat elk slaapplek vir 2 gaste het en voetslaanpaaie na die woud bied. Hierdie houthuisies beskik oor 'n oopplan-ontwerp en het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie houthuisies lei na 'n houtdek met 'n opelug-kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié dek het sitplek en is ideaal vir gaste wat die uitsigte wil geniet.

Die lodge is ongeveer 5 km vanaf SANParke Rondevlei Bird Hide, 9 km vanaf Kleinkrantz Beach, 11 km vanaf Wild Oats Community Farmers' Market, 12 km vanaf Wilderness-strand, 23 km vanaf Garden Route Mall en 38 km vanaf die George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Liezl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Langs die Rondevleiweg, Deel 17 van Plaas 186 Drie Valleijen, 19 km vanaf Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R880
R880 R616
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R616
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Rondevleiweg, Deel 17 van Plaas 186 Drie Valleijen, 19 km vanaf Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c38f1e8aa3b4765c5c3f837aa0f5f4705ffd150dba69447aadf7245f85d65516b827cef981f791a5e0d7ffeb85ad818fd5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R616 per nag (plek vir 2) Off Rondevlei Road Portion 17 of Farm 186 Drie Valleijen 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.986109 22.706321
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem