Loerie Escape
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Porcupine-straat 718, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Loerie Escape is in die ongerepte bosveld naby die suidelike punt van die Kruger Wildtuin in Marlothpark, die huis is 300m vanaf die Krokodilrivier geleë wat grens aan die wildtuin. Dis ideaal vir 'n gesinswegbreek of vriende wat van die besige stadslewe wil ontsnap.
Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die huis het 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei kamers het koningingrootte-beddens en die en suite-badkamers het storte. Die leefarea het 'n dagbed vir 2 kinders.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ysmasjien, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dagbed en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi en DStv word voorsien. Daar is ook 'n kragopwekker vir gaste se eie gemak.
Die leefarealei na 'n lieflike stoep-area met buitemeubels, 'n piekniektafel en skuifdeure wat na 'n boma-area met braaigeriewe en 'n plonspoel met sonstoele lei.
Slaapplek
’n Bespreking by Loerie Escape sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 4
Ligging
- Porcupine-straat 718, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Loerie Escape het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Porcupine-straat 718, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom