Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lola de Esperanza

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Die Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Lola de Esperanza is 'n bekoorlike woonstel oorkant die strandfront in Hartenbos en bied gerieflike vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n familie of groep vriende.

Die eenheid het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n werkstasie. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oons, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul ontbyt by die eiland met stoeltjies geniet. Die oopplan-eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n gemaklike sitarea met 'n TV. Dié area lei na 'n binnebraai-area waar gaste kan kuier as die aande kouer word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Verder het die perseel 'n gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Lola de Esperanza
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop-laan, Die Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lola de Esperanza het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Die Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa71f07a3c6a23da0cc38e0500990c85df6adadbb12726d15067e4f4accb2cf236fefe3e6d67a7ceb57bc5c9d9e1db4f0177d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Die Alikreukel 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.125922721419 22.115617990494
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem