Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lumley's Place Guest House

  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Lumley's Place is 'n eerstegenerasie gastehuis in Johannesdal, Pniël, in familiebesit. Die dorpie is kultureel en histories ryk en is gestig deur mense van Khoi-afkoms. Die Pniël Congregational-kerkgebou dateer uit 1843.

Lumley's Place is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en is naby Boschendal, Tokara, Bartinney, Solms Delta en nog vele meer bekroonde wynplase. Ontbyt word daagliks voorberei en bedien.

Verblyf word gebied in 4 gerieflike gastekamers, elk met sy eie unieke dekor. Elke kamer het sy eie en suite-geriewe, en óf 'n slim-TV óf OpenView-opsie. Al die slaapkamers het lugversorging en het 'n dakwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n klein kluis.

Gaste kan die skouspelagtige uitsig oor die Simonsberg-bergreeks vanaf die ontbytstoep geniet, of tee of 'n glas plaaslike wyn geniet terwyl hulle die Groot Drakenstein-, Franschhoek- en Jonkershoekberge in die gesig staar.

Gaste kan in die gemeenskaplike gastesitkamer ontspan, hetsy op die boonste verdieping of grondverdieping of in die seisoenale buiteswembad afkoel, of die son op een van die sonstoele geniet. WiFi is beskikbaar.

Lumley's Place is 10 minute van die Universiteit Stellenbosch af, 19 minute se ry vanaf Franschhoek en 22 minute van die Paarl af. Boschendal is net 3 km ver en Johannesdal is net oorkant die pad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir Lumley's Place Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lumley's Place Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81f9aeb8d3b5e2929f787d70522dddc1909eaa0103c2817a61bdea62c23b45af1198796331cf8e75fa70a3dfb6e06a0dee7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 1) 22 5 1 5 5 Lumley Avenue Johannesdal 7681 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 10:00 -33.902915215927 18.952016830444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem