Lumley's Place Guest House
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Lumley's Place bied gasteverblyf in Pniel en word deur 'n gesin besit. Dié historiese dorpie is baie kultureel en is deur Khoi-afstammelinge in 1843 gestig. Dis in die hartjie van die Wynlande en naby Boschendal, Tokara, Bartinney, Solms Delta en vele ander bekroonde wynplase.
Verblyf word in 4 gastekamers met unieke dekor aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, elektriese komberse, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n kluis.
Gaste kan die pragtige uitsig op die Simonsberg vanaf die stoep waar ontbyt bedien word, geniet of 'n koppie tee drink terwyl hulle die Groot Drakensteimn-, Franschhoek- en Jonkershoek-berge aanskou.
Ontspan in die gemeenskaplike sitarea, koel in die swembad af of bak in die son op die sonstoele. WiFi is beskikbaar.
Lumley's Place is 10 minute se ry vanaf Universiteit Stellenbosch, 19 minute se ry vanaf Franschhoek en 22 minute se ry vanaf Paarl.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Benita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
- Gaste dink Lumley's Place Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pniel Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lumley-laan 5, Johannesdal, Pniel, 7681, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom