Luxe on Thibault
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom-straat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R906R634 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Luxe on Thibault is 'n moderne woonstel op die 16de verdieping van die One Thibault-woonstelgebou in Kaapstad se middestad. Die woonstel is sentraal naby plaaslike besienswaardighede geleë en spog met 'n asemrowende uitsig oor die stad.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n uittrek-driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n TV in die slaapkamer en gratis WiFi vir diegene wat moet werk.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Slaapplek
’n Bespreking by Luxe on Thibault sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 203
Jare op LekkeSlaap 11
Ligging
- Hans Strijdom-straat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Luxe on Thibault het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom-straat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom