Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Ocean View 1203

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Luxury Ocean View 1203
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Elize T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Pragtig, uitstekend ingerig. Die woonstel bied alles wat nodig is vir 'n rustige verblyf, kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Karel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig! Ons is beledig en verkleineer.

Nee, nadat ons beskuldig word van klomp onwaarhede en beledig word nadat ons hulle 'n eerlike ope brief geskryf het oor ons tekorte in die eenheid om ons griewe te lig rakende ons verblyf sal ons nooit ooit weer daar gaan bly nie. Wie betaal R2215.00 vir skoonmaak van 'n eenheid? Daar was 1 piepklein waaier en dit was 35 grade buite. Nou word ons beledig en sarkasties daarop gewys om eerder in die luukse swembad te gaan afkoel in die gebou. Onbeskofte eienaar wat vakansiegangers so beledig, nee man! Ek sal hom wraggies dagvaar vir naamskending! Ek is nog in die omgewing en is bereid om enigeen by die kompleks te ontmoet en aan ons uit te wys wie is die sekuriteit wat ons "harass" het en by watter sites ons gekla het en watter ander persone hulle dink nog betrokke was met hulle onware beskuldigings. Ek het amper R10 000. 00 betaal vir my akkommodasie, my geld was goed genoeg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stien R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stien R

Heerlik rustig. Ons het heerlik gebly en veilig gevoel. Die strand voor ons was nie baie besig nie, so geraas was redelik beperk.

Ons het op datum gehou van die beurtkragtye. Die WiFi het ongelukkig nie gewerk nie, wat nie Wendy se skuld was nie, maar dit het tog 'n invloed gehad dat mens nie saans TV kon kyk nie. Sy het ons ook op hoogte gehou van die WiFi "service provider" se vordering wat toe nooit reggekom het nie. Die woonstel is goed toegerus en ons het die sonsondergange geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindi L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L
Gesin met tieners

Fantasties.

Ons het heerlik gebly. Die gebou het maatreëls getref sodat die ligte, WiFi en TV's werk tydens beurtkrag wat die ding baie makliker en aangenamer maak. Ons het ongelooflike sonsondergange beleef vanaf ons balkon. Wendy het ons ook ingelig oor die beurtkrag-skedules sodat ons ons etes ens. daar rondom kon beplan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lance W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance W
Gesin met tieners

Great accommodation and host.

Throughly enjoyed our stay. Great host and accommodation. Apartment thoughtfully furnished with measures in place to mitigate loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Gesin met tieners

Baie baie lekker gewees weer nie altyd saam gespeel nie.

Lekker area net om te gaan ontspan en paar dae weg te breek. Ons het dit baie geniet, sal net beter weer wou gehad het, maar kan nie brood aan albei kante gebotter wil hê nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese see uitsig, luukse eenheid, goed toegerus en super stil vir 'n wegbreek.

Dankie aan Wendy wat ons ontvang het met baie gasvryheid. Die eenheid is uitstekend geleë met fantastiese see uitsig. Goed gemeubileerde eenheid met alles wat nodig is om 'n gerieflike vakansie te kan hou. Sal dit beslis aanbeveel met groot vrymoedigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Stukkie hemel op aarde.

Ek en my man het 'n plekkie gesoek waar ons net in gemak kon rus. Hierdie woonstel het ons hoogste verwagtinge oortref. Dis prakties, dis modern, dis ongelooflik netjies en alles wat jy mag nodig kry, is daar. Voorwaar méér as waarde vir geld. Ons gasvrou, Wendy het seker gemaak dat ons goed "ingesettle" is en ons selfs voorsien van waarskuwings aangaande storms op pad. Ons kan Luxury Ocean View nr 1203 met die grootste vrymoedigheid aanbeveel vir diegene wat 'n "skoene-uitskop-voete-in-die-lug-ervaring" soek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin D
Saam met vriende

Asemrowende uitsig, lieflike fasiliteite, sal beslis aanbeveel.

Luxury Ocean View 1203 sien ons definitief binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine H
Gesin met tieners

Rustig en asemrowende uitsig.

Tafelberg is sigbaar vanaf balkon en verblyf is gerieflik en oggendkoffie op balkon is onbeskryflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ons kuier baie geniet en sal vir seker weer gebruik maak van die woonstel as ek weer na die Kaap reis.

Fantastiese geriewe en perfek geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, luuks, skoon.

Luxury Ocean View het die perfekte naam. Dis netjies skoon en luuks. Alles wat nodig is, is daar. En die see-uitsig is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus G
Besigheidsreis

Ligging is uitstekend. Sal vir seker weer hierheen kom.

Met aankoms was die krag af a.g.v. kabeldiefstal. Verhuurder was bereid om te kanselleer en geld terug te betaal. Webtuiste het addisionele plekke gesoek en aanbeveel. Gelukkig het krag aangegaan en ons verblyf was uitstekend. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Luxury Ocean View 1203 se terugvoer

It was a pleasure to have you here, Martinus
Many thanks,
Wendy

Luxury Ocean View 1203
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 850
R1 850 R1 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984560ab6b2be3fa5002e65d7852a1fe1ac193621f420b5d6bd4c2d18ce8b70941b8fa6b3f8240a7b41d3bec8586b7d589dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 295 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12368722478 18.831606677729
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem