Lynhill Self-Catering Apartments
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lynhill Self-Catering Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in ruim, gemeubileerde woonstelle in Dagbreek, Welkom, stapafstand vanaf die Spar en die Italiaanse restaurant en naby aan die salonne en die kafees.
Elke selfsorg-eenheid huisves 2 tot 6 gaste en het 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet en 'n kombuis met 'n vrieskas/yskas, stofie, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, opwasmiddel, waslap en afdroogdoek. Linne en 2 handdoeke word voorsien en elke eenheid is toegerus met 'n TV met SABC, eTV en M-Net. En gaste het toegang tot 'n braaiplek en parkering agter 'n afstandbeheerde veiligheidshek.
Goldfields Winkelsentrum is net 4 minute se ry van ons af en al wat tussen ons en Welkom Lughawe staan, is 14 minute agter die stuur. Doendinge in die omgewing: Welkom Museum, Oppenheimer Park Gholfklub, Bell's Pass Hiking Trail, Erfenisdam Natuurreservaat en Willem Pretorius Wildreservaat.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Rienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Lynhill Self-Catering Apartments het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dagbreek Flamingo Park Riebeeckstad Welkom Vrystaat
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat