LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lynhill Self-Catering Apartments | LekkeSlaap
+45

Lynhill Self-Catering Apartments

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lynhill Self-Catering Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf in ruim, gemeubileerde woonstelle in Dagbreek, Welkom, stapafstand vanaf die Spar en die Italiaanse restaurant en naby aan die salonne en die kafees.

Elke selfsorg-eenheid huisves 2 tot 6 gaste en het 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet en 'n kombuis met 'n vrieskas/yskas, stofie, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware, eetgerei, opwasmiddel, waslap en afdroogdoek. Linne en 2 handdoeke word voorsien en elke eenheid is toegerus met 'n TV met SABC, eTV en M-Net. En gaste het toegang tot 'n braaiplek en parkering agter 'n afstandbeheerde veiligheidshek.

Goldfields Winkelsentrum is net 4 minute se ry van ons af en al wat tussen ons en Welkom Lughawe staan, is 14 minute agter die stuur. Doendinge in die omgewing: Welkom Museum, Oppenheimer Park Gholfklub, Bell's Pass Hiking Trail, Erfenisdam Natuurreservaat en Willem Pretorius Wildreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 43 resensies vir Lynhill Self-Catering Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Lynhill Self-Catering Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dagbreek Welkom Vrystaat
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maritz-straat 34, Dagbreek, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NDRjMmYwLTk4YmMtNGQxOC1hYjkxLTBiMWIwMTY0ODQ1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 34 Maritz Street Dagbreek 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.963577262481 26.742840233135
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!