Mabel View
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2024 tot 12 Jul 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 545R1 391 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Mabel View is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel wat in Bellville geleë is. Hierdie verblyf is sentraal geleë en naby Tygervallei Winkelsentrum, besighede en restaurante.
Dié eenslaapkamer-eenheid het sy eie ingang en bied slaapplek aan 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n driekwartbed en 1 dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die eenheid lei na 'n binnehof met 'n ingeboude braai en 'n buite-sitarea.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Mabel View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabelstraat 77, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap