Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Prosper Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 146
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Merlin W - Mrt 2024
Algehele gradering
Basiese verblyf met alles wat jy nodig het.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Matthew J - Des 2023
Algehele gradering
Views were great.
Brendan W - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful spot in the forest.
Mandy S - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful location. Maintenance on unit lacking.
Hannelie V - Apr 2023
Algehele gradering
Het dit baie geniet.
Sanchia K - Apr 2023
Algehele gradering
Best location and view.
Gordon D - Mrt 2023
Algehele gradering
The accommodation is extremely old, run down and basic. Self-catering equipment is old and damaged.
Tilana S - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsigte, ruim, rustig, mooi sterre.
Lees meerAnonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Annelize H - Des 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in 'n pragtige omgewing.
Lees meerGerhardus U - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful surroundings.
Pieter P - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Baie dankie Pieter, hoop ons sien julle weer.
Tania L - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Sean C - Aug 2022
Algehele gradering
Nice, relaxing, quiet place.
Lourens P - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustige atmosfeer, ons tweede besoek aan die lodge.
Lees meerTanya S - Jun 2022
Algehele gradering
Ma en dogter wegbreek.
Lesiba Johannes M - Jun 2022
Algehele gradering
A good place to recharge, the service was excellent with friendly staff.
Wiaan N - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer in die kloof.
Lees meerLize V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer.
Jaco W - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, maar baie teleurgestel in die verblyf.
Lees meerRens B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker tyd deurgebring.
Elize M - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet.
Sien uit na julle volgende kuiertjie.
Groete,
Elmarie
Lanzo K - Des 2021
Algehele gradering
Absolute rus!
Emile V - Sep 2021
Algehele gradering
Die ligging en ervaring is ongelooflik mooi en veral in die aand die naggeluide.
Deon V - Jul 2021
Algehele gradering
Mooi area en maklik om te vind.
Kevina K - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful
Nicolene H - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut heerlik.
Brenda D - Jan 2021
Algehele gradering
'n Rustige kuierplek met alles wat jy nodig het. Ongelooflik mooi. Ons het dit baie geniet.
Christal P - Okt 2020
Algehele gradering
The location was absolutely breathtaking, however the facilities were dirty and service delivery was non-existent.
Lees meerAnn S - Mrt 2020
Algehele gradering
Teleurstellend, lawaaierig a.g.v. konstante grassny, meer fokus word op die trouvenue geplaas. Instandhouding van die geysers moet gedoen word. Die water in die stort is vuurwarm en dan yskoud. Plek nie agter elektriese heinings soos adverteer nie. Swak instandhouding van die plek.
Sune L - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasmagoories pragtig.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Goeiedag,
Ek is so bly julle het dit geniet.
Sien julle gou weer.
Helena
Lelani P - Feb 2020
Algehele gradering
Baie mooi omgewing, maar opknappings word benodig.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Goeie dag Lelani
Ek is so jammer dat julle verblyf nie na wense was nie! Hierdie probleem het onder ons aandag gekom en ons het 'n personeel aanpassing gedoen. Ons vra werklik verskoning, en sien uit daarna dat julle ons weer kom besoek om 'n positiewe ervaring te kom geniet.
Vriendelike groete
Helena
Manager
Eunice M - Nov 2019
Algehele gradering
Die mooiste en lekkerste verblyf in Magoebaskloof.
Lees meerAdrinette M - Sep 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was aangenaam, maar ongelukkig het die geyser probleme (warm water) 'n demper daarop geplaas.
Lees meerChris H - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi sentrale ligging en goed toegeruste verblyf - maak seker dat daar nie 'n ander funksie is nie - rustigheid word dan drasties versteur tot laat in die nag!
Lees meerWilly S - Sep 2019
Algehele gradering
Peaceful and quiet during the day but the cacophony of frogs croaking at night made up for it. What a wonderful experience to be up close to the frogs. Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en stil bedags, maar die kakofonie van paddas wat snags krom, maak daarvoor voorsiening. Wat 'n wonderlike ervaring om naby die paddas te wees. Goeie waarde vir geld.
Die ablusie in hut 2 laat veel te wense oor, want dit moet weer gesluit word (bestaande silikoon-seël is bevlek), stortdeure los en toilet kan net 'n halwe spoel doen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Velisia C - Sep 2019
Algehele gradering
Fabulous mountain views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese uitsigte op die berge.
Pragtige mistige oggende en awesome sonsondergange.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvonne D - Jun 2019
Algehele gradering
Wonderlike omgewing!
Marlene D - Mei 2019
Algehele gradering
Nature's canvas.
Lees meerDe Graaff G - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het lekker gebly in 'n lieflike omgewing.
Denzall S - Apr 2019
Algehele gradering
Overall very good.
Lees meerLog Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
The previous person that ran the B&B has been asked to retire and I Vicky have taken over the post of Managing Magoebaskloof Getaway. I will ensure that all these issues are dealt with immediately. Thanks for the input and to make our establishment even better. Hope we will be able to accommodate you again in the future.
Jacci G - Mrt 2019
Algehele gradering
Goed geleë en baie rustig.
Sandrea A - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was een van ons lekkerste vakansies nog.
Chris C - Feb 2019
Algehele gradering
Aangename rustige verblyf.
Suzanne V - Jan 2019
Algehele gradering
Ontspannend, 'n klein oase.
Bianca G - Des 2018
Algehele gradering
Stil.
Riaan L - Des 2018
Algehele gradering
Dit kon skoner gewees het.
Lorna B - Des 2018
Algehele gradering
Houthutwegbreek.
Henk V - Des 2018
Algehele gradering
Die rustigheid vanself.
Hanlie V - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon met uitsonderlike verskeidenheid voëllewe.
Denzall S - Okt 2018
Algehele gradering
Very peaceful and relaxing.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Ronel L - Okt 2018
Algehele gradering
Stukkie hemel in die berge.
Lees meerLidia J - Okt 2018
Algehele gradering
Dit is verskriklik mooi en werklik 'n oulike plekkie om te oornag.
Annalize B - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was oukei. Hulle moet bietjie verbetering doen en goed regmaak. En hulle internet werk nie.
Maya L - Sep 2018
Algehele gradering
Absolutely magnificent.
Lees meerLog Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
I am so glad that you were so happy. That is all we ask for. We look forward to seeing you again.
Bernard M - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige plek. Sal dit regtig aanbeveel!
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Ek is so bly dat julle dit geniet het. Dis al wat ons verlang is dat gaste lekker duier en goed rus.
Marion A - Sep 2018
Algehele gradering
Most wonderful location.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
I am so sorry that the cleanliness was not up to standard. If only you had told me I could have lit a fire under my staff and sorted it out. Please forgive us.
Lise L - Aug 2018
Algehele gradering
Dit is 'n stukkie hemel op aarde.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Ag Lise jy maak my so bly want dit is al wat ek wil hê. As'n gas nie gelukkig is nie is ek ook nie gelukkig nie. Hop julle kom gou weer.
Marushca S - Aug 2018
Algehele gradering
Wow! Wow! Wow! Asemrowend mooi!
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Dis al wat ek verlang is dat gaste so gelukkig moet wees dat hulle weer wil kom en ons pragtig plek geniet.
Laurene V - Jul 2018
Algehele gradering
Prentjiemooi, stil en rustig.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Hello Laurene, Ek is regtig bly dat julkle dit geniet het en ek sien daarna uit dat julle weer sal kom.
Sucathma D - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig, rustig, als wat jy nodig het.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Ek is so jammer dat ek nie by ontvangs was nie, partymaal gee ek skool of ek gaan kyk wat iewers aangaan en dan is daar niemand in ontvangs nie. Maar ek is altyd op my foon beskikbaar en dan sorg ek dat iemand so gou moontlik vir jullke kom help. Hoop dit gebeur nie weer nie.
Janlie S - Jun 2018
Algehele gradering
Was heerlik met pragtige natuurskoon.
Martin B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker maar klein goedjies wat na gekyk moet word.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Beste Martin,
Dankie vir die terugvoering, dit help as mense vir ons laat weet as daaar dinge is wat krap.
As jy dit met my bespreek het, sou ek vir jou verduidelik het dat ons koue water baie sterk is en jy moet eers die koue water stadig oopdraai en dan die warm water totdat dit die temperatuur bereik wat vir jou gemaklik is, en dan klim jy in die stort. Dis maar 'n probleem met gas waterverwarmers
Ek is nie seker wat jy bedoel by die eetgerei wat opgeknap moet word nie, maar sal definitief daarop inkyk.
Ek is werklik jammer dat jou verblyf nie alles was wat jy verlang het nie, dit breek my hart om te hoor gaste as nie ten volle tevrede nie.
Groete,
Beth
Karen G - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese avontuur naweek.
Lees meerLog Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Beste Karen,
Jammer dat ek nou eers vir jou terugvoering gee, dit het 'n bietjie dol hier gegaan.
Ek verstaan die frustrasie van die huisies wat so warm word, alhoewel dit lekker in die winter is! Ongelukkig sal ons nie lugversorgers in die huisies sit nie, want ons probeer so "groen" as moontlik wees. Vir daardie rede, het elke huisie maar net 'n waaier.
Groete,
Beth
Jannie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Cabbin 4 was vuil, wat 'n jammerte.
Thuanitha P - Feb 2018
Algehele gradering
Absoluut heerlik!
Antoinette D - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige plek, rustig.
Elna V - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik en baie netjies.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Marius K - Des 2017
Algehele gradering
Vreedsaam.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Ons is bly julle het lekker gekuier - hoop julle kom weer.
Hanlie V - Des 2017
Algehele gradering
Manjifieke natuurskoon en lewendige natuurlewe.
Vicky B - Nov 2017
Algehele gradering
Natuur is fantasties.
Brent V - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Lorinda S - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Bronwyn V - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Goeiedag Bronwyn,
Dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ek waardeer dit, my dames in die cabins werk so hard en probeer altyd om die gaste gelukkig te hou. Wat die omgewing betref gee ek aan God al die eer.
Beth
Magoebaskloof Getaway
Rhona V - Okt 2017
Algehele gradering
Die houthut was onberispelik skoon en netjies. Aandag is gegee aan die fynste detail.
Chimone V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Goeiedag Chimone,
Dankie vir die resensie, ons waardeer jou insette en hoop dat julle weer by ons sal kom kuier,
Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway
Yvonne A - Sep 2017
Algehele gradering
Lovely.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Good day Yvonne,
Not many guests really appreciate the frogs croaking all night, but it is a beautiful sound, I must say I love it too.
Thank you for the review, we really appreciate it.
Kind regards
Beth
Magoebaskloof Getaway
Susan D - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Goeiedag Julle
Ons hoop julle kom kuier gou weer. Ek is so bly dat julle dit geniet het, al wat ons wil hê is dat ons gaste gelukkig moet wees.
Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway
Tarryn V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Hoogs aanbevole plek om jou honde te neem. Pragtige plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Georgia D - Aug 2017
Algehele gradering
Delightful and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam en vreedsaam.
As jy op soek is na rus en vrede is hierdie die plek. Baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Good day Georgia,
You have managed to sum up the essence of our place in a few well-chosen words. Thank you, I hope you will come again.
Regards
Beth
Magoebaskloof Getaway
Cobus V - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Willem D - Aug 2017
Algehele gradering
Die akkommodasie was skoon, gerieflik en uitstekend geleë.
Lees meerLog Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Goeiedag Cobus,
Dankie vir die resensie jy het alles so mooi opgesom. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway
Lenise T - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Goeiedag Lenise,
So bly dat julle dit geniet het en hoop dat julle weer 'n romantiese wegbreek by ons sal kom deurbring.
Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway
Chris P - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese ondervinding, terdeë geniet en sal beslis weer gaan.
Hugh W - Mei 2017
Algehele gradering
Cannot recommend to friends due to poor housekeeping.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Dear Hugh,
Thank you for your review and for making me aware of our shortcomings. I wish you had mentioned it to me whilst you were here so that I could have checked up on it and made your stay more pleasant. I have now gone through the cabin with a fine tooth comb and hope that the next guests will find it in a more suitable condition. All I ever want is that our guests must have a good stay in our beautiful surroundings.
Kind regards,
Beth
Werner D - Mrt 2017
Algehele gradering
Ongelooflike plek!
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Ek is so bly julle het dit geniet. Ek hoop julle kom weer. Groete, Beth.
Anna Susanna D - Mrt 2017
Algehele gradering
So rustig en vreedsaam. Ons honde het hulle ook gate uit geniet.
Lynnette F - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was awesome.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Hello julle
Dankie vir die mooi woorde, - ons is altyd bly as ons gaste gelukkig was. Ek hoop julle kom weer.
Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway
Juan S - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Dankie vir daardie mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Dit is 'n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is.
Ronel V - Des 2016
Algehele gradering
Alles wat ek wou hê!
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Hello Ronel
Ons is so bly dat julle gelukkig was, om niks te sê van die feit dat julle die reën geniet het.
Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway
Chris L - Des 2016
Algehele gradering
Friendliest manager and staff, with exellent facilities and breathtaking scenery.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Hello Chris.
You cannot imagine how happy it makes me to know that you had a great time. That's all we want for our guests. We look forward to seeing you again soon and don't dream of leaving your 4 legged child behind.
Have a great year
Regards
BETH and STAFF
Hannelie V - Des 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet by Magoebaskloof Getaway!
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Hello Julle Twee
Ek is so bly julle het dit geniet om niks te se van die Karp nie!!! Sien julle weer in Maart. Kan nie wag nie.
Groete
BETH
Jj S - Nov 2016
Algehele gradering
Baie rustige plek en goed geleë.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde - Ons sal kyk wat ons kan doen omtrent die TV.
Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway
Nicolaas V - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Hello Nicolaas
Onthou, beloftes maak skuld - ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway
Leandra D - Okt 2016
Algehele gradering
Prag omgewing en 'n plek om te ontspan.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Hello Leandra - ek is so jammer dat julle ongelukkig was oor die huisies. Dankie vir jou inset want ek sal onmiddellik daarna kyk. Die probleem is dat die huisie waarin julle gebly het naby die pad is en met die gebrek aan green is die stof nogal 'n probleem. Maar dit verskoon nie die stof in die huisie nie asook die reuk. Ek het ook agtergekom dat ons forel al hoe minder word. Ek vermoed dit is miskien die likkewaan wat homself vet vreet aan ons vis. Ons sien hom gereeld - maar ons is 'n bewaar area so dit is onmoontlik om van hom ontslae te raak. Ons sal moet nuwe forel insit. Weereens dankie dat jy vir ons jou terugvoer gestuur het.
Groete - Beth
Francois D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig.
Linda R - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het dit werklik geniet en kon lekker rustig wees in die skone natuur.
Bertie T - Feb 2016
Algehele gradering
Baie oulik en naby alles.
Log Cabin 1 @ Magoebaskloof Getaway se terugvoer
Hello Bertie
Dankie vir die mooie woorde. Ons is altyd dankbaar as mense hulleself geniet het - want dis hoekom ons hier is.
Groete
BETH
Jaques G - Feb 2016
Algehele gradering
Privaat en rustige wegbreek in natuurskoon.
Susanna J - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was lekker gewees om elke oggend so in die natuurlike bosse wakker te word.
Fanie S - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Margo H - Mei 2015
Algehele gradering
Ons het lekker oorgebly vanaf 11 tot 15 Mei 2015 in 'n "Log Cabin" vir 2 mense.
Lees meerBerney D - Mrt 2015
Algehele gradering
Pragtige omgewing, verblyf was 'n ramp.
Lees meerAnnamari K - Jan 2015
Algehele gradering
Ongelooflik batterye herlaai in die natuur!
Annalise J - Des 2014
Algehele gradering
Ons het in 'n lieflike houthuisie met 'n pragtige uitsig gebly.
Mandy I - Des 2014
Algehele gradering
Very pleasant venue.
Alicia E - Des 2014
Algehele gradering
Asemrowend mooi!
Theo P - Okt 2014
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Mev Jo G - Jul 2014
Algehele gradering
Pragtige omgewing!
Lin P - Mei 2014
Algehele gradering
Kalm en rustig.
Joe M - Apr 2014
Algehele gradering
A serene yet spectacular setting.
Joey L - Feb 2014
Algehele gradering
Goed!
Karl V - Des 2013
Algehele gradering
Wonderlike naweek!
Jacobus L - Sep 2013
Algehele gradering
As jy wil stoom afblaasm is dit dié plek!
Rob M - Aug 2013
Algehele gradering
Very pleasant and peaceful
Andre J - Aug 2013
Algehele gradering
Baie rustig!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R 71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo