LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magoebaskloof Getaway | LekkeSlaap
+69

Magoebaskloof Getaway

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 91 resensies vir Magoebaskloof Getaway
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kevina K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevina K

Wonderful

Loved the location, service, amenities and many attractions close by. Peaceful calm getaway.

Nicolene H - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H
Gesin met tieners

Absoluut heerlik.

Wonderlike omgewing. Vriendelike diens. Home away from home.

Brenda D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

'n Rustige kuierplek met alles wat jy nodig het. Ongelooflik mooi. Ons het dit baie geniet.

Ons was 'n gesin van 5 met 4 honde. Nie seker wie dit die meeste geniet het nie - ons of die honde. Pragtige natuurskoon. Alles was in die huisie en meer wat ons nodig gehad het. Sal dit beslis aanbeveel. Ons was daar vir 3 dae en 2 nagte.

Christal P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christal P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The location was absolutely breathtaking, however the facilities were dirty and service delivery was non-existent.

On arrival the bedsheets had dried blood on, when I reported it I was asked am I sure its not mine. When maintenance came to change the bedding she said it was a blood stain. It was not a stain, you could feel the dried blood. On running the shower we were advised it would take longer as it was gas. In actual fact it would warm up quicker, the geyser never warmed up and I was advised "I'm sorry its out of my hands". We had cold water the whole weekend. The next morning on making coffee there was dried milk film on 2 cups and the plates were not clean. I took pictures of the sheets and dirty cups should this be useful. By that time after I complained we stopped complaining and decided we would make the most of our weekend. The owner was not contactable and I was advised they cannot give me any details. It was disappointing.

Ann S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Ann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend, lawaaierig a.g.v. konstante grassny, meer fokus word op die trouvenue geplaas. Instandhouding van die geysers moet gedoen word. Die water in die stort is vuurwarm en dan yskoud. Plek nie agter elektriese heinings soos adverteer nie. Swak instandhouding van die plek.

Pluspunt is sjokolade op kussinkies. Voorsiening van koffie, tee en melk by aankoms. Goeie ontvangs en diens deur werkers. Skoonmaak van plekkie elke dag. WiFi voorsien. Mooi natuurskoon.

Sune L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagoories pragtig.

Die pad na die verblyf kan so bietjie challenging wees maar is doenbaar, sodra jy daar kom is dit asof jy in 'n feeverhaal instap. Die uitsig is pragtig en almal daar is so vriendelik, ons gaan beslis terug gaan.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Goeiedag,

Ek is so bly julle het dit geniet.
Sien julle gou weer.
Helena

Magoebaskloof Getaway
Lelani B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lelani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing, maar opknappings word benodig.

Die omgewing is verskriklik mooi, maar die eenheid waarin ons gebly het (Nerina) benodig bietjie opknappings. Dit was nie so skoon soos verwag nie, en ons het ook baie min eetgerei ens. gehad. Ons wou ook hulle staproete gaan stap, maar ook dié het bietjie opknapping nodig, omdat dit baie oorgroei was en dus moeilik om dit te stap.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Goeie dag Lelani
Ek is so jammer dat julle verblyf nie na wense was nie! Hierdie probleem het onder ons aandag gekom en ons het 'n personeel aanpassing gedoen. Ons vra werklik verskoning, en sien uit daarna dat julle ons weer kom besoek om 'n positiewe ervaring te kom geniet.
Vriendelike groete
Helena
Manager

Magoebaskloof Getaway
Eunice M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M
Gesin met klein kinders

Die mooiste en lekkerste verblyf in Magoebaskloof.

Ontvangs was vriendelik en flink en het vir ons ons sleutels gegee en sommer gou gehelp met 2 visstokke huur en vissies aan die hoeke sit. Die huis was netjies en goed uitgerus met alles wat ons nodig gehad het. Die sjokolades op die beddens was daai ietsie ekstra wat mens sommer laat welkom voel het. Die skuifdeure na die dam se kant bring die natuur sommer in die huis en ek sal enige tyd teruggaan soontoe. Alhoewel die visse nie gebyt het nie, het ons hulle 'n paar keer gesien terwyl hulle tergend in die dam geswem het. Ek het geen probleem gehad vir my seun om rond te loop daar nie. Dit is baie veilig. Dit is die perfekte plek om weg te gaan as mens bietjie moet asem skep, rus, kalmte vind in die natuur.

Adrinette M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adrinette M
Gesin met tieners

Ons verblyf was aangenaam, maar ongelukkig het die geyser probleme (warm water) 'n demper daarop geplaas.

Ons het in die houthut met slaapplek vir 6 mense vertoef. Die omgewing is beeldskoon. Die houthut is volledig toegerus en was netjies en skoon. Ongelukkig is die warmwatersisteem (geysers) verouderd en nie baie doeltreffend nie. My tienerseuns se badkamer het nie warm water gehad nie. Die bestuur het wel aandag aan die probleem geskenk toe ons die probleem gerapporteer het. Selfs met die hoofslaapkamer se geyser was dit 'n haas onmoontlike taak om 'n konstante vloei van warm water te hê as jy stort. Die water sal eweskielik yskoud word, en as die gasgeiser weer aanskakel, is die water so kokend, dat jy buite die stroom moet staan om nie te verbrand nie. As die geysers met meer moderne geysers vervang word, sal ek die verblyf openhartig kan aanbeveel.

Chris H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris H
Saam met vriende

Mooi sentrale ligging en goed toegeruste verblyf - maak seker dat daar nie 'n ander funksie is nie - rustigheid word dan drasties versteur tot laat in die nag!

Pragtige ligging, goed toegerus met self speletjies wat voorsien word. Ons tweede aand het voldoen aan die rustigheid soos verwag. Ons eerste aand het ons bloot geluister na oorverdowende musiek van 'n troue op die perseel to 12 uur die aand - nadat bestuur ons net na 6 die aand verseker het dat die troue op sy einde is (wetende dat dit nie die geval is nie). So, as daar 'n funksie is, bly weg. As daar nie 'n funksie is nie, kan dit aanbeveel word.

Willy S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil bedags, maar die kakofonie van paddas wat snags krom, maak daarvoor voorsiening. Wat 'n wonderlike ervaring om naby die paddas te wees. Goeie waarde vir geld.

Die ablusie in hut 2 laat veel te wense oor, want dit moet weer gesluit word (bestaande silikoon-seël is bevlek), stortdeure los en toilet kan net 'n halwe spoel doen.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and quiet during the day but the cacophony of frogs croaking at night made up for it. What a wonderful experience to be up close to the frogs. Good value for money.

Ablution in cabin 2 leaves a lot to be desired as it needs resealing (existing silicone sealant is stained), shower doors loose and toilet could only do a half flush.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Velisia L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velisia L

Fantastiese uitsigte op die berge.

Pragtige mistige oggende en awesome sonsondergange.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fabulous mountain views.

Beautiful misty mornings and awesome sunsets.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Yvonne D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike omgewing!

Baie lekker gebly, pragtige omgewing en netjies. Ek dink ook dit moet 'n stunning trou-venue wees!

Marlene D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nature's canvas.

Die cabins het so bietjie opknapping nodig, klein goedjies maak 'n groot verskil, soos byvoorbeeld hakkies in die badkamer vir handdoeke en gowns. Droograkkie vir nat handdoeke en klere. Die hout vloere is stukkend en kan voete lelik seer maak, gooi maar vir eers stewige matte oor stukkende hout vloere. Kantgordyne, sodat mens die gordyne kan ooptrek sonder dat buurman jou kan sien aan en uit trek. Die ligte is dof so gordyne moet oop so kant gordyne 'n beslis. Anders was alles baie mooi en gerieflik, die kombuis het alles, mooi en skoon plekkie. Die venue by Eden's Glen kort ander stoele, daai hout stoele het my rok uitmekaar uit geskeur, baie rof en grof, dan eerder wit plastiek stoele. Eden's Glen venue se kos is uitstekend.

Lida G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida G

Ons het lekker gebly in 'n lieflike omgewing.

Ons het die verblyf en natuurskoon baie geniet. Die omgewing is pragtig en 'n lus vir die oog. Die huis was skoon en netjies. Die pad is ongelukkig nie baie rybaar nie en ons moes baie versigtig met ons Corolla ry.

Denzall S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denzall S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall very good.

The balcony fence is loose. Please repair ─ it is a safety hazard. Do this maintenance on a regular basis. Please check all the electrical bulbs prior to check in ─ my outside one was not working ─ had to call in for replacement of bulb. The steps downstairs is slippery during rain ─ a safety hazard ─ please put foot stoppers/anti-slip tape. The showers and rest of the bathroom needs maintenance ─ lots of algae and loose silicon and not clean in the shower ─ a health hazard. Please give training to workers to do the cleaning properly (changing of towels, tea, coffee etc) ─ give them a check list.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

The previous person that ran the B&B has been asked to retire and I Vicky have taken over the post of Managing Magoebaskloof Getaway. I will ensure that all these issues are dealt with immediately. Thanks for the input and to make our establishment even better. Hope we will be able to accommodate you again in the future.

Magoebaskloof Getaway
Jacci G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacci G
Gesin met tieners

Goed geleë en baie rustig.

Magoebaskloof getaway is naby genoeg aan die Krugerwildtuin om net vir 'n dag deur te ry. Daar is ook baie aktiwiteite in die area om die hele gesin besig te hou in die buitelig. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie.

Sandrea A - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandrea A
Gesin met tieners

Dit was een van ons lekkerste vakansies nog.

Ons was verras en bederf, dit was voorwaar baie lekker en sal definitief weer gaan vir baie langer. Almal is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die blomme en mooi huis.

Chris C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename rustige verblyf.

Baie lekker gebly. Pragtige natuurskoon. Sentraal in Magoebaskloof.

Suzanne V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne V
Gesin met klein kinders

Ontspannend, 'n klein oase.

Baie rustig en lieflik op die water geleë. Ons het regtig ontspan. Die stort kan wel beter wees, dit fluktueer konstant tussen te warm en te koue water, maar die regte temperatuur bly mens ontwyk. Die plek is netjies, maar kan wel effe skoner gemaak word, iemand se ou sokkie is onder ons bed ontdek. Verder is dit 'n lieflike plekkie en die diens baie goed.

Bianca G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianca G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil.

Baie lekker en rustig, enigste kritiek is dat die krag by die cottages vir 28 uur af was en dat die probleem nie die nodige erns ontvang het van bestuur nie.

Riaan L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit kon skoner gewees het.

Die breekware en eetgerei was nie baie skoon gewees nie.

Lorna B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B
Saam met vriende

Houthutwegbreek.

Ons was nog nooit by 'n plek wat alles gehad het wat mens nodig het nie. Van tweepuntproppe tot UNO en WiFi. Dit was rustig en pragtig!

Henk V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Enkelreisiger

Die rustigheid vanself.

Die bespreking was moeiteloos. Met my aankoms is ek na 'n groter eenheid opgradeer, sonder enige ekstra onkoste. Die eenheid was skoon, goed uitgelê en volledig toegerus. Alles was perfek, behalwe dat die vis nie wou byt nie (sekerlik nie die bestuur se skuld nie!)

Hanlie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon met uitsonderlike verskeidenheid voëllewe.

Onverbeterlike natuurskoon en groot verskeidenheid natuurlewe. Met Beth op verlof het ontvangs veel te wense oorgelaat. Vir die volle twee dae was daar geen WiFi of selfoonontvangs nie. Krag was een aand vroegaand af tot volgende oggend en daar was geen kerse of flitse voorsien nie.

Lidia J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lidia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is verskriklik mooi en werklik 'n oulike plekkie om te oornag.

Ons was met ope arms verwelkom al was dit net voor 21:00 in die aand. Ons het veilig gevoel en dit was uiters privaat, wat lekker was. Die water om te stort was warm en die gratis WiFi het gehelp dat ons besigheid kon doen en makliker kommunikeer. Ons sal met liefde weer soontoe gaan.

Denzall S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denzall S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful and relaxing.

Very good. Will come again any time.

Annalize B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Annalize B
Saam met vriende

Dit was oukei. Hulle moet bietjie verbetering doen en goed regmaak. En hulle internet werk nie.

Sien sterre.

Ronel L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie hemel in die berge.

Van die eerste oomblik af was dit net ongelooflik. Die ontvangs was so vriendelik en hartlik, ons het werklik welkom gevoel. Die eenheid was lieflik skoon en netjies, niks het ontbreek nie. Die natuurskoon is asemrowend. Die rustigheid is uit 'n ander wêreld. Ek kan niks anders sê as perfek nie. Beth, baie dankie vir 'n naweek in die hartjie van die berge, dis iets wat mens nie sal vergeet nie. Ons sal beslis weer terugkom.

Madzia L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madzia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely magnificent.

Location - wow! Breathtaking! Wow! Accommodation - amazing with superb attention to detail. Even had a whole range of games available i.e. Monopoly, domino, poker, scrabble, chess etc. Beth, manager - super friendly! Felt like coming to a family member, even though it was our first time there. Overall - unbelievable. To be absolutely honest it was the best getaway ever. We will be back (quote from Terminator - Arnold Schwarzenegger), but we will be back for sure. Thank you Beth for the amazing time that we have had and for making us feel at home. Our dogs loved their first holiday in their life and they really enjoyed the hospitality of your dogs.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

I am so glad that you were so happy. That is all we ask for. We look forward to seeing you again.

Magoebaskloof Getaway
Bernard M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Sal dit regtig aanbeveel!

Sien sterre.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Ek is so bly dat julle dit geniet het. Dis al wat ons verlang is dat gaste lekker duier en goed rus.

Magoebaskloof Getaway
Marion A - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marion A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most wonderful location.

Beth did her utmost to make our stay pleasant. Unfortunately housekeeping is not great from the cleanliness of cabin to the surroundings eg cigarette butts from previous guest all around the front of the cabin. The surrounding and location is wonderful. A most beautiful place.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

I am so sorry that the cleanliness was not up to standard. If only you had told me I could have lit a fire under my staff and sorted it out. Please forgive us.

Magoebaskloof Getaway
Lise L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n stukkie hemel op aarde.

Dit 'n wonderlike plek en ons het elke oomblik geniet.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Ag Lise jy maak my so bly want dit is al wat ek wil hê. As'n gas nie gelukkig is nie is ek ook nie gelukkig nie. Hop julle kom gou weer.

Magoebaskloof Getaway
Marushca V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marushca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Wow! Wow! Asemrowend mooi!

Definitief 'n beeldskone plekkie weggesteek so in die Magoebaskloofpas. Die houtchalets is besonders netjies, en het alles wat mens aan kan dink vir 'n selfsorgeenheid. Baie veilig, baie skoon, baie netjies. Vat beslis 'n verkyker saam. Daar is allerhande gediertes om na te kyk as mens rustig op die stoep sit en oor die dam uitkyk. Die plekkie sal ons beslis weer sien!

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Dis al wat ek verlang is dat gaste so gelukkig moet wees dat hulle weer wil kom en ons pragtig plek geniet.

Magoebaskloof Getaway
Laurene V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laurene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, stil en rustig.

Ek was nog nooit in Magoebaskloof gewees nie, dis regtig 'n belewenis. Die natuurskoon is asemrowend en mens kry ten volle uitgerus. Ek wil graag weer terugkom!

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Hello Laurene, Ek is regtig bly dat julkle dit geniet het en ek sien daarna uit dat julle weer sal kom.

Magoebaskloof Getaway
Sucathma D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sucathma D
Gesin met tieners

Pragtig, rustig, als wat jy nodig het.

Als baie mooi en oulik, pragtige plek. Daar was net niemand by ontvangs om ons te help nie, moes wag vir iemand.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Ek is so jammer dat ek nie by ontvangs was nie, partymaal gee ek skool of ek gaan kyk wat iewers aangaan en dan is daar niemand in ontvangs nie. Maar ek is altyd op my foon beskikbaar en dan sorg ek dat iemand so gou moontlik vir jullke kom help. Hoop dit gebeur nie weer nie.

Magoebaskloof Getaway
Janlie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik met pragtige natuurskoon.

Mooi en skoon cabins met mooi natuurskoon. Vriendelike staf. Ontbyt was duur.

Martin B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker maar klein goedjies wat na gekyk moet word.

Wonderlike natuurskoon, rustige verblyf. Uitsig oor die dam en teen die hange op is asemrowend. Klein goedjies binne die hut kan na gekyk word soos eetgerei kan gerus opgeknap word. Stort werk nie lekker nie, Water wissel gedurig tussen warm en koud maak nie saak hoe jy dit stel nie. Gerapporteer maar geen aksie geneem nie.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Beste Martin,

Dankie vir die terugvoering, dit help as mense vir ons laat weet as daaar dinge is wat krap.

As jy dit met my bespreek het, sou ek vir jou verduidelik het dat ons koue water baie sterk is en jy moet eers die koue water stadig oopdraai en dan die warm water totdat dit die temperatuur bereik wat vir jou gemaklik is, en dan klim jy in die stort. Dis maar 'n probleem met gas waterverwarmers

Ek is nie seker wat jy bedoel by die eetgerei wat opgeknap moet word nie, maar sal definitief daarop inkyk.

Ek is werklik jammer dat jou verblyf nie alles was wat jy verlang het nie, dit breek my hart om te hoor gaste as nie ten volle tevrede nie.

Groete,
Beth

Magoebaskloof Getaway
Karen G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen G
Gesin met klein kinders

Fantastiese avontuur naweek.

DIt was 'n lekker wegbreek. Huis is netjies, goed toegerus en skoon. Al waaroor ek kan kla, is dat die son direk op die stoep skyn in die middag, en dit maak die huis ongelooflik warm, jy kan glad nie op die stoep sit en die uitsig geniet nie want die son sal jou dood brand, jy kan ook nie binne die huis nie want dit voel soos 'n sauna. Ek stel voor dat hul die dakkie verleng voor die stoep en die huise toerus met lugversorger.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Beste Karen,

Jammer dat ek nou eers vir jou terugvoering gee, dit het 'n bietjie dol hier gegaan.

Ek verstaan die frustrasie van die huisies wat so warm word, alhoewel dit lekker in die winter is! Ongelukkig sal ons nie lugversorgers in die huisies sit nie, want ons probeer so "groen" as moontlik wees. Vir daardie rede, het elke huisie maar net 'n waaier.

Groete,
Beth

Magoebaskloof Getaway
Jannie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jannie V

Cabbin 4 was vuil, wat 'n jammerte.

Pragtige natuurskoon en asemrowend mooi, maar ongelukkig was die hout Cabbin 4 ontsettend vuil, kon sien daar word net oppervlakkig skoongemaak. Dis 'n jammerte, want dit doen groot afbreek aan die mooi plek.

Thuanitha P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuanitha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Die kombuis in die hut gee nuwe betekenis aan die woorde 'ten volle toegerus', als wat jy mag nodig kry en meer. Die huisie was blink skoon, met goeie linne. Dis pragtig en rustig so langs die dam.

Antoinette D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Saam met vriende

Pragtige plek, rustig.

Al probleem wat ek ondervind het was die aanwysings soontoe, nie baie duidelik nie, het ons opgestres, en die afdraai na die plek is reg om 'n draai in die berge en die mense jaag erg daarom! Vir 'n vreemdeling in daai geweste was dit nie so maklik soos vir iemand wat daagliks daar ry nie! Ons moes die gasvrou twee keer bel i.v.m. die aanwysings! Gou-gou vergeet daarvan toe ons eers afgesaal het!

Elna V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik en baie netjies.

Ons was baie aangenaam verras met die meubels en kamers en badkamers. Die kombuis het ALLES wat jou hart begeer. Dan is daar 'n dam voor die chalets en my kleindogter van 4 het 3 baars gevang. Dit nogal koel in die aand so neem 'n baadjie saam. Ek sal beslis weer gaan.

Marius K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam.

Vriendelike ontvangs, pragtige natuurskoon. Ongelooflike ervaring.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier - hoop julle kom weer.

Magoebaskloof Getaway
Hanlie V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie V
Saam met vriende

Manjifieke natuurskoon en lewendige natuurlewe.

Pragtige natuurskoon en natuurlewe met verskeidenheid voëls, samango ape en volop vis en paddakore.

Brent V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent V
Gesin met klein kinders

Fantastiese naweek.

Puik fasiliteite en baie vriendelike bestuur. Het 'n heerlike tyd saam met die familie gehad en kan Magoebaskloof Getaway sterk aanbeveel.

Vicky B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur is fantasties.

Baie rustig en mooi. Sal bakkie of 4x4 aanbeveel. Grondpad is rof. Maak seker daar is nie 'n troue by die venue nie, dit versteur die stilte.

Lorinda S - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik uitgerus.

Bev, die bestuurder is baie vriendelik. Cabins het als wat 'n mens benodig. Pad soontoe is ook baie goed in stand gehou sowel as terrein.

Rhona V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona V
Saam met vriende

Die houthut was onberispelik skoon en netjies. Aandag is gegee aan die fynste detail.

Beddegoed, handdoeke en die kombuistoerusting is silwerskoon en vars. Ons het werklik welkom gevoel.

Bronwyn V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn V
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Die verblyf, die natuur en skoonheid was alles perfek. Dit is nie elke dag wat 'n mens so wonderlike ervaring kan ervaar om tussen die mooiste natuur te wees. Die verblyf was skoon en netjies en die dienste puik. Sal definitief weer soontoe gaan.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Goeiedag Bronwyn,

Dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ek waardeer dit, my dames in die cabins werk so hard en probeer altyd om die gaste gelukkig te hou. Wat die omgewing betref gee ek aan God al die eer.

Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Chimone V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie lekker gebly. Goeie rusplek en baie stil.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Goeiedag Chimone,

Dankie vir die resensie, ons waardeer jou insette en hoop dat julle weer by ons sal kom kuier,

Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Yvonne A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne A
Saam met vriende

Lovely.

Clean and neat. Comfy beds with crisp linen. Loved the frogs singing at night!

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Good day Yvonne,

Not many guests really appreciate the frogs croaking all night, but it is a beautiful sound, I must say I love it too.
Thank you for the review, we really appreciate it.

Kind regards
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Susan D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Ons het 'n wonderlike dag spandeer by Magoebaskloof Getaway, dit is sowaar 'n bonus dat ons honde welkom was. Beth, die bestuurder, was baie behulpsaam en was bereid om toegewings te maak sodat ons 'n bietjie later kon vertrek weens onvoorsiene omstandighede. Ons sal beslis weer teruggaan.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Goeiedag Julle

Ons hoop julle kom kuier gou weer. Ek is so bly dat julle dit geniet het, al wat ons wil hê is dat ons gaste gelukkig moet wees.

Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Tarryn V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn V

Fantasties.

Hoogs aanbevole plek om jou honde te neem. Pragtige plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Highly recommend for taking your dogs. Beautiful place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Georgia D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgia D
Gesin met tieners

Aangenaam en vreedsaam.

As jy op soek is na rus en vrede is hierdie die plek. Baie vriendelik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Delightful and peaceful.

If you want peace and to recharge this is the place. Very friendly.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Good day Georgia,

You have managed to sum up the essence of our place in a few well-chosen words. Thank you, I hope you will come again.

Regards
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Cobus V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie rustig, natuurskoon is pragtig!

Willem D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D
Saam met vriende

Die akkommodasie was skoon, gerieflik en uitstekend geleë.

Magoebaskloof is 'n besondere plek en die Magoebaskloof Getaway eweneens besonders. Van die eerste oproep af was die personeel vriendelik en behulpsaam. Hulle was ook bereid om my buite die normale intekenure te ontvang. Die houthuisie op pale is pragtig geleë tussen die foreldamme en die groen berge wat vir 'n prentjiemooi uitsig sorg enige tyd van die dag. Die huisie is skoon gehou sonder dat ek eers die personeel opgemerk het! Die oord is gerieflik naby aan 'n verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos die Modjadji-broodboomwoud, die Debegeni-watervalle en die Coach House hotel sowel as die plaaslike sentra, Tzaneen en Haenertsburg. Dit was heerlik en ek beveel die Magoebaskloof Getaway met graagte aan.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Goeiedag Cobus,

Dankie vir die resensie jy het alles so mooi opgesom. Hoop ons sien julle weer.

Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Lenise T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ideaal vir 'n romantiese wegbreek.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Goeiedag Lenise,

So bly dat julle dit geniet het en hoop dat julle weer 'n romantiese wegbreek by ons sal kom deurbring.

Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Chris P - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ondervinding, terdeë geniet en sal beslis weer gaan.

Magoebaskloof Getaway was heerlik, die cabins was skoon, en goed toegerus. Uitstekende bestemming en beveel dit aan vir enige een wat 'n rustige tyd wil deurbring. Applous. Baie dankie.

Hugh W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hugh W

Cannot recommend to friends due to poor housekeeping.

Service from MRS Green highly commendable, however the rooms lacked proper cleaning as with the kitchen which really needed attention. Not all electrical appliances worked, this had been mentioned to management.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Dear Hugh,

Thank you for your review and for making me aware of our shortcomings. I wish you had mentioned it to me whilst you were here so that I could have checked up on it and made your stay more pleasant. I have now gone through the cabin with a fine tooth comb and hope that the next guests will find it in a more suitable condition. All I ever want is that our guests must have a good stay in our beautiful surroundings.

Kind regards,
Beth

Magoebaskloof Getaway
Werner D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike plek!

Pragtig, skoon, gemaklik, goeie diens en alles wat goed is!

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet. Ek hoop julle kom weer. Groete, Beth.

Magoebaskloof Getaway
Anna Susanna D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Susanna D

So rustig en vreedsaam. Ons honde het hulle ook gate uit geniet.

So rustig en baie beeldskoon.

Lynnette F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome.

Magoebaskoof Getaway is 'n pragtige plek met alles wat mens nodig het vir 'n heerlike wegbreek naweek, die mense is vriendelik en alles is mooi skoon en netjies ons het dit baie geniet en sal verseker die plek aanbeveel vir enige iemand wat van die natuur hou.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Hello julle

Dankie vir die mooi woorde, - ons is altyd bly as ons gaste gelukkig was. Ek hoop julle kom weer.

Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Juan S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Was ongelooflike naweek en gaan in Maart weer terug. Vriendelik, netjies en pragtige area. Soos my vrou gesê het die ware Tuin van Eden.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Dankie vir daardie mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Dit is 'n riem onder die hart as ons gaste gelukkig is.

Magoebaskloof Getaway
Ronel V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met tieners

Alles wat ek wou hê!

Pragtige plek met die mooiste natuurskoon. Personeel is baie vriendelik en ons is bederf met skoonmaak elke dag. Was mal oor die mistigheid en sagte reën.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Hello Ronel

Ons is so bly dat julle gelukkig was, om niks te sê van die feit dat julle die reën geniet het.

Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Chris L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendliest manager and staff, with exellent facilities and breathtaking scenery.

We loved our unit and the fact that our 4-legged child was welcomed with open arms, was an added bonus. We will be back for another brake away, this time with the whole family.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Hello Chris.
You cannot imagine how happy it makes me to know that you had a great time. That's all we want for our guests. We look forward to seeing you again soon and don't dream of leaving your 4 legged child behind.

Have a great year
Regards
BETH and STAFF

Magoebaskloof Getaway
Hannelie V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet by Magoebaskloof Getaway!

Ons het dit vreeslik baie geniet! Ek het my hondjies ook saamgeneem. Die natuurskoon is pragtig en my man het sy grootste karp daar gevang. Gaan definitief weer in Maart daar bespreek!

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Hello Julle Twee

Ek is so bly julle het dit geniet om niks te se van die Karp nie!!! Sien julle weer in Maart. Kan nie wag nie.

Groete
BETH

Magoebaskloof Getaway
Jj S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek en goed geleë.

Die ontvangs was aangenaam en professioneel en die huis was gerieflik met 'n pragtige uitsig. Ek sal net graag meer TV-kanale wil sien om van te kies vir daai reëndae, want dit maak dit bietjie vervelig om net SAUK en ander kanale te sien.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde - Ons sal kyk wat ons kan doen omtrent die TV.

Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Nicolaas V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas V
Gesin met tieners

Pragtige omgewing.

Getaway se verblyf is netjies en skoon. Hulle sal my verseker weer sien!

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Hello Nicolaas

Onthou, beloftes maak skuld - ons sien uit na julle volgende kuier.

Groete
Beth
Magoebaskloof Getaway

Magoebaskloof Getaway
Leandra D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prag omgewing en 'n plek om te ontspan.

Baie mooi omgewing, ons houthuis was nie deeglik skoongemaak nie (vol stof) en het 'n onaangename reuk gehad. Die boonste foreldam het geen forel nie, net bass, alhoewel daar baie is. Dit is wel baie rustig en 'n lekker plek om te ontspan, moet net bietjie meer aandag gee aan die "log cabins"

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Hello Leandra - ek is so jammer dat julle ongelukkig was oor die huisies. Dankie vir jou inset want ek sal onmiddellik daarna kyk. Die probleem is dat die huisie waarin julle gebly het naby die pad is en met die gebrek aan green is die stof nogal 'n probleem. Maar dit verskoon nie die stof in die huisie nie asook die reuk. Ek het ook agtergekom dat ons forel al hoe minder word. Ek vermoed dit is miskien die likkewaan wat homself vet vreet aan ons vis. Ons sien hom gereeld - maar ons is 'n bewaar area so dit is onmoontlik om van hom ontslae te raak. Ons sal moet nuwe forel insit. Weereens dankie dat jy vir ons jou terugvoer gestuur het.
Groete - Beth

Magoebaskloof Getaway
Francois D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie gemaklik. Sal dit baie graag weer doen. Die grondpad is redelik intimiderend, maar die verblyf is wonderlik.

Linda R - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit werklik geniet en kon lekker rustig wees in die skone natuur.

Het lekker gebly.

Albertus Jacobus T - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus Jacobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik en naby alles.

Baie mooi damme en naby alles in Magoebaskloof met baie vriendelike mense.

Magoebaskloof Getaway's terugvoer

Hello Bertie

Dankie vir die mooie woorde. Ons is altyd dankbaar as mense hulleself geniet het - want dis hoekom ons hier is.

Groete
BETH

Magoebaskloof Getaway
Jaques G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaques G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat en rustige wegbreek in natuurskoon.

Pragtige houthuisies met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Vat gerus 'n visstok saam, jy gaan spyt wees as jy hom vergeet. Alhoewel die grondpad redelik onderhou is, sal ek aanbeveel dat lae voertuie nie gebruik word nie. Die omgewing is prentjiemooi.

Susanna J - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susanna J

Dit was lekker gewees om elke oggend so in die natuurlike bosse wakker te word.

Die kothuis binne in het baie aandag nodig. Die kaste se deur het nie handvatsels aan nie. Die toilet se spoel meganisme werk nie behoorlik nie.

Fanie S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie netjies en skoon. Pragtige area. Sal beslis weer 'n draai maak!

Margo H - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margo H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker oorgebly vanaf 11 tot 15 Mei 2015 in 'n "Log Cabin" vir 2 mense.

Die paadjie af na die plaas is in goeie toestand, maar as jy senuweeagtig is oor hoogtes, kan dit miskien 'n probleem wees. Baie steil en nou! Maar die natuurskoon is asemrowend mooi. My eerste keer in Magoebaskloof omgewing - ek was in ekstase. Die ontvangs was werklik vriendelik en behulpsaam. Die akkommodasie was heel gerieflik en skoon en daai uitsig! Ek kon net nie ophou foto's neem. Baie rustig en net die plek om stil te raak en te vergeet van werk!

Berney D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Berney D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing, verblyf was 'n ramp.

Cabana is 'n verwaarloosde houthuisie en die vloer is vuil en dop af. Daar is 'n gat in die dak waar daar kokkerotte uitklim. Die plek is vuil en die braairooster is so vuil jy kan nie daarmee braai nie. Dit is onvoldoende selfsorg as daar nie 'n braaitang is nie. Die vensters kon nie toemaak nie, die deur sluit moeilik en die yskas werk nie reg nie. Die Cabana is nie op standaard nie, en ek wil nie hoor dit is goedkoop-behuising nie, jammer maar daar moet seker standaarde wees.

Annamari K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik batterye herlaai in die natuur!

Sal dit vir enige persoon wat regtig wil gaan rus weg van stad aanbeveel om daar te gaan vakansie hou, absolute rus en vrede, bestuurder was meer as behulpsaam en personeel altyd beleef en baie hulpvaardig, kon regtig "recharge" in rus , vrede en stilte!

Alicia E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia E
Gesin met tieners

Asemrowend mooi!

Pragtige omgewing. Ongelooflik skoon en netjies. Besoek gerus ook Heanertsburg!

Annalise J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise J
Gesin met klein kinders

Ons het in 'n lieflike houthuisie met 'n pragtige uitsig gebly.

Dit is 'n pragtige deel van ons land en ons het dit geniet.

Mandy I - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy I
Saam met vriende

Very pleasant venue.

Very nice accommodation in a beautiful setting. Unfortunately there was no hot water in the one bathroom when we were there, but we were advised of this when checking in.

Theo P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo P
Gesin met tieners

Baie lekker plekkie.

Sal definitief weer terugkom.

Jo G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing!

Die houthuisies is baie netjies en goed ingerig. Dit is beslis die moeite werd!

Lin P - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kalm en rustig.

Dit het vir ons 'n baie rustig gevoel, net wat ons gesoek het om weg te breek van die stad se gejaag. Die log cabin was goed toegerus. Omgewing ongelooflik mooi.

Joe M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe M
Gesin met tieners

A serene yet spectacular setting.

The setting is magical. We especially liked the little trickling streams that soothed our weary nerves!

Joey L - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey L
Gesin met tieners

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Karl V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike naweek!

Pragtige natuurskoon, wandelpaaie en 'n lekker Houthuisie het ons ingewag.

Jacobus L - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil stoom afblaasm is dit dié plek!

Daar was nie te veel mense nie, net reg vir 'n naweek om alleen en rustig te verkeer.

Rob M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob M
Gesin met klein kinders

Very pleasant and peaceful

Relaxing, shady, and peaceful. Good value for money.

Andre J - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig!

Die akkommodasie is basies, maar dit was skoon en rustig. Ek het reeds iemand aanbeveel en sal gerus weer kom kuier.

Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R 71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2ZTBjMGVjLTNmMzktNGEyOC04NGM1LWM5YWQ5NmFjNGI3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 91 5 1 5 R 71 Magoebaskloof 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.872740747326 30.01100063324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!