Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maki-Saki Boutique Selfsorg

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R380 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Jul 2024.

Winteraanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Jul 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jun 2023 tot 30 Jun 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Jun 2023 tot 30 Jun 2023 en 01 Dec 2024 to 30 Dec 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet daarop let dat geen kinders onder 5 jaar op die perseel toegelaat word nie.

Gaste word versoek om die geriewe in dieselfde toestand te laat as wat dit ontvang het.

Die fasiliteitsbestuurder het die reg om die spa-fasiliteit daagliks te besoek vir instandhoudingsdoeleindes.

Die gebruik van die spa-geriewe, wat die swembad en Jacuzzi insluit, is slegs vir die gebruik van die inwonende gaste.

Geen besoekers sal toegelaat word om die fasiliteite te gebruik nie.

Kinders onder 8 word nie toegelaat om die Jacuzzi te gebruik nie, maar die verhitte swembad is beskikbaar onder die streng toesig van die ouers.

Kinders sal nie toegelaat word om in die spa-area te hardloop of in die swembad te spring nie.

Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.

Die gimnasium kan gratis deur die inwonende gaste gebruik word.

Kinders onder 12 word nie toegelaat om die toerusting in die gimnasium sonder volwasse toesig te gebruik nie.

Die salon is vir die uitsluitlike gebruik van gaste wat vooraf besprekings het.

Spa-behandelings moet 2 weke voor aankoms bespreek en betaal word. Die behandelings is nie by die tariewe ingesluit nie en word apart betaal.

Addisionele skoonmaakdienste is gedurende weeksdae teen 'n ekstra koste beskikbaar, maar nie tydens vakansies of oor naweke nie.

Gasverwarmers is in die winter teen 'n ekstra koste vam R340 beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessiesingel 4, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bc90cb4a710c08cc5c770403e4ed4eb544eab02d9c9271ec6d5f37f6ba5da55b4a61892bd931d3a79fba4064251fab3d6cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 700 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 4 Duinebessie Crecent Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.367600402327 18.168108399423
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem