Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Manor House St Lucia

B&B
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie- en Dolphin-straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

Manor House St Lucia is in St. Lucia geleë, 'n dorpie in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf is beskikbaar in 2 pragtige kamers, beide ruim en gemaklik, met 'n en suite-badkamer. Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt geniet, in die swembad afkoel of lekker in die pragtige tuin of op die stoep-area ontspan. Verder spog elke kamer met lugversorging en gratis WiFi.

Die verblyf is in die hoofstraat van die dorp en is stapafstand vanaf alle restaurante, winkels en geriewe, sodat gaste die bedrywige plaaslike gebeure met gemak kan verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Hoek van McKenzie- en Dolphin-straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van McKenzie- en Dolphin-straat, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23e9a116e7461944512ef7737d4a80c9ce7349a09b35402f29c88b95ae1216fb49eacd52766642fe2afdc6b6d5a1a8966fee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
Corner McKenzie & Dolphin Sreet St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378151988772 32.410985770405
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem