Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Oppie Rant

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Huis Oppie Rant is 'n losstaande kothuis op Matjiesvlei Gasteplaas en bied 'n outentieke Karoo-verblyf in 'n selfsorg-opstal wat dateer uit die 1800's, deurspek met familiegeskiedenis wat deur die huidige eienaar gedokumenteer is. Hierdie kothuis het nie spoggerige dekor of WiFi nie. Hier kan gaste 'n wegbreek van die stadslewe geniet

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n binnebraai-area en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke. Die kothuis het nie elektrisiteit nie, maar het olielampe, sonpaneel en donkie vir warm water.

Vir die natuurliefhebbers is die Damrivierkamp aan die oewer van die Gamkarivier. Dit is 'n hengelaar se paradys wat 'n wye verskeidenheid visspesies bied, insluitend geelvis, swartbaars, paling en karp. Daar is ook watergate wat perfek is vir swem en roei. Gaste kan ook die Bôjaankop-4x4-roete ervaar wat gaste na die bopunt van Bôjaankop neem, vanwaar asemrowende uitsigte oor die Klein-Karoo geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 80 resensies vir Huis Oppie Rant
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Oppie Rant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308d790540bfbc520572129e779b2e606114905ce459692fbda428079333d1f124cc2b57d0a774882a40ac48444388bcb3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 80 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47328980346 21.627091169357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem