Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meiringskloof Nature Park

  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Meiringskloof Nature Park bied gasteverblyf op ‘n privaat plaas, naby Fouriesburg se middedorp. Die plaas word deur sandsteenkranse met oop grotte, ruie inheemse bosse en voëllewe omring.

Verblyf by Meiringskloof Natuurpark bestaan uit 2 sandsteen-chalets en kampeergeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike vermaakarea, wat ‘n swembad en braai-area insluit. Gaste kan op die plaas voetslaan, die nabygeleë grotte verken, asook voëlkyk en sterrekyk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Meiringskloof Nature Park
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Meiringskloof Nature Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73716e264d90620dc57bfef0dc26116167fd1e5c51bc17fe99c04f546847e5319e2ee1194789db68b03fe315a2ac52d0b2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 Meiringskloof Nature Park Meiring Street 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.6025669 28.2243061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem