Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meiringskloof Nature Park

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 63 resensies vir Meiringskloof Nature Park
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jaco D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die stilte en natuur baie geniet.

Baie vriendelike en tegemoetkomende personeel. Verblyf was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dankie Jaco - ek is altyd bly as mense die mooi natuur en stilte geniet - en ook ons vriendelike personeel.

Meiringskloof Nature Park
Sumari A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Definitief een van die beste plekke om asem te skep. Asemrowend mooi en terapie vir die siel. Die eienaars en personeel is wonderlik gasvry en altyd bereid en gewillig om te help met enige iets. Sal weer en weer en weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Julle is altyd welkom. Ons skep darem ook nog lekker asem so tussen die werk deur - mens hoef net op te kyk na die kranse en blou blou lug...

Meiringskloof Nature Park
Chris V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het gaan rus soek en dis presies wat ons gekry het!

Absoluut 'n moet-besoek plekkie! En die staproetes is uit die boeke! Awesome swembad vir groot en klein en baie vriendelike en aangename personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dankie Chris - ons is bly julle het lekker gerus en die staproetes geniet. Ons bly op die perseel en word nog steeds nie moeg vir die mooi om ons nie - ons stap ook gereeld die roetes om seker te maak dit bly skoon en netjies. Ons hoop ons sien julle weer!

Meiringskloof Nature Park
Anlee S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlee S

Prentjie mooi!

Die verblyf was uitstekend! Die geriewe is skoon en netjies. Die omgewing is onbeskryflik mooi. Die staproetes is goed gemerk en definitief 'n moet doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Anlee. Ons is bly julle het dit geniet om hier te wees. Volgende keer sien julle nog nuwe dinge...

Meiringskloof Nature Park
Hendrik V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Enkelreisiger

Ongelooflik, onvergeetlik, asemrowend. Die plek is 'n moet.

Ongelooflik, onvergeetlik, asemrowend. Die plek is 'n moet as jy 'n wegbreek soek. 'n Opregte skoonmaakgeleentheid. Beleef die plek self en vind die rus wat jy verdien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dankie Hendrik - ja, dit is nogals 'n plek om rus vir jou siel te vind en weer batterye te herlaai.

Meiringskloof Nature Park
Ursula L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L
Enkelreisiger

Fantastic.

My stay for 1 week was amazing. The staff were very friendly and helpful with any queries I had. I will definitely be going back as there are hiking trails and other numerous things to do. Information on birds and other fauna and flora of the area was so useful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Thank you Ursula - we have almost 200 different bird species here, some stay, some just visit. We hope to see you again.

Meiringskloof Nature Park
Suney S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suney S
Gesin met klein kinders

Loved it. Beautiful views, clean and safe.

Loved every minute. So many awesome hiking trails, beautiful clean pool. Ablution block was clean, lovely showers. We did get lost from the water tunnels. We saw white arrows which we followed and ended up on the incorrect 4x4 route rather than moving along the cliff to the trail leading back to camp. But overall the trails are well marked. And the host at the check-in is super friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Your little detour has served as a wake-up call to remind hikers to follow the cliff edge on the way back. However, I'm glad you enjoyed our hiking trails anyway. Hopefully, the next time you visit will be after more rain so that you can see some waterfalls and more moss.

Meiringskloof Nature Park
William H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will come back for sure!

Stay was very nice, very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

You are always welcome - glad you enjoyed your stay.

Meiringskloof Nature Park
Bertus R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus R
Gesin met klein kinders

Gaan weer.

Ongelooflik mooi, skoon, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle het die plek mooi geniet. En na die winter sal hier ook nog nuwe stapplekke wees.

Meiringskloof Nature Park
Corne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne P
Gesin met klein kinders

Lekker gekampeer by K14.

Meiringskloof is deur die jare waarlik van die standvastige goeie soort. Die kampeer terrein is baie netjies met 'n pragtige groot boom wat deur die dag en veral námiddag skaduwee bied. Die staanplek is groot genoeg vir 3 tente sonder om opmekaar te slaap. Redelike skuiling van bure links en regs. Ablusies skoon en netjies - selfs HandyAndy en 'n spons by die bad. Baie mooi swembaddens (koud!) en die staproetes is baie mooi onderhou. Daar is 'n staproete vir elke dag van die week omtrent! Nie MTN sein by staanplek nie, maar die gratis WiFi by die kantoor dien baie goed vir die "touchbase" met die samelewing. Ons kom graag weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus (hoop ons - julle het baie rondgeloop!). Kom gerus weer. Ons is nog nie seker wat ons kan doen om selfoon ontvangs tussen die kranse te verbeter/kry nie, maar gelukkig help die WiFi darem.

Meiringskloof Nature Park
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

N onvergeetlike ervaring.

Pragtige sandsteenhuise met die mooiste natuur op jou voorstoep. Geen stadsgeraas of die moderne gekletter van 'n TV. Net die vuur wat sag knetter onder die mooiste Vrystaatse sterrehemel. As jy rus vir die siel smag, is dit net die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons stem saam - 'n plek vir jou siel om jou in te haal...

Meiringskloof Nature Park
Eunice M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place has a peace of mind.

I really enjoyed my stay, will definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Percy Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Percy Z
Saam met vriende

Had a wonderful camping experience. The customer service is at 100%.

The stay was fantastic. Great facilities. Place is so peaceful and relaxing. Also off the grid, just what I needed. I wouldn't think twice about going back to Meiringskloof Nature Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Don't think twice - just come again!

Meiringskloof Nature Park
Natasha A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Mooiste en lekkerste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dankie vir daai ongelooflik mooiste en lekkerste. Dit doen ons harte goed as mense Meiringskloof so ervaar.

Meiringskloof Nature Park
Gideon L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Gesin met tieners

Wonderlik, asemrowend mooi en rustig.

Ja, baie! So rustig in die kloof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

... en as die tieners adrenalien soek kan hulle volgende keer abseil teen die kranse af

Meiringskloof Nature Park
Reinhard F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi natuur skoon.

Wonderlike natuur omgewing, kloof aan weerskante met waarde vir geld akkommodasie. Lekker staproetes, swembad en braai in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dit is mooi - en in 'n jaar met baie reen is die groen mos nog meer op die klippe en bome.

Meiringskloof Nature Park
Yvonne G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste hiking trail.

Baie lekker gebly en skoon. Eienaar is self op terein 24 uur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

En elke keer as julle kom sal julle hopelik iets nuuts raaksien. Ons het nog baie planne.

Meiringskloof Nature Park
Malcolm M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm M
Gesin met klein kinders

A gem of a place.

Beautiful surroundings. Lovely varied hikes with many points of interest. Very comfortable chalet. Friendly staff. Owners who care and love to share this special place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

We appreciate and like our staff - I am glad you found them friendly as well. I will pass on the compliment.

Meiringskloof Nature Park
Mart-mari V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig!

Ons het heerlik gekamp! Puik geriewe en lowergroen bome het gesorg vir lieflike rus. Dis pragtig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gerus. Dit is regtig pragtig hier.

Meiringskloof Nature Park
Elize M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met vriende

Pragtige natuur, rustige atmosfeer, heerlike staproetes. Wat meer kon ons voor vra?

Ons het lekker gebly. Die rustige atmosfeer en natuurskoon was rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Jip. Mens kry rus vir jou siel hier.

Meiringskloof Nature Park
Gerhard D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte bly gewees.

Het baie lekker gebly. Baie dankie vir jul vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Gerhard Du Preez. Ons is bly julle het die verblyf geniet.

Meiringskloof Nature Park
Melanie D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie D
Gesin met tieners

Friendly and comfortable.

Stunning walks and lovely accommodation. Remember to do any shopping for food before you get to Fouriesburg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

That is true about the shopping - we have updated our booking confirmation to warn people that Fouriesburg is a small town and finding fresh fruit and vegetables is a challenge. We don't have a Spar, Checkers, or Pick & Pay. However, we have good meat and restaurants

Meiringskloof Nature Park
Joane K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek vir mense wat wil wegkom van die besige stad lewe.

Wat 'n belewenis, uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dit is so. Hier kan mens regtig 'unwind'.

Meiringskloof Nature Park
Marie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg, ver weg, van die stadsgeraas na stilte in die kloof.

Heerlik gekuier in die kloof, die natuurskoon is asemrowend, die staproetes is beslis 'n moet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ek is bly julle het die stilte en die staproetes geniet...

Meiringskloof Nature Park
Anna C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna C
Gesin met tieners

Absoluut hemels.

Meiringskloof is beslis die moeite werd om te besoek en absoluut waarde vir geld. Die wandelpaaie is baie mooi en lekker om te loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V
Saam met vriende

Lekker basisplek vir rondry tussen omliggende areas.

Het Meiringskloof baie geniet. Lekker staproetes en pragtige natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sybilla H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybilla H
Gesin met klein kinders

Brilliant and well worth it.

Great. Friendly and efficient with good facilities. Chalet could have been a bit cleaner though. We would definitely recommend it, and we will certainly be back. We really enjoyed the peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniella D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best holiday.

So beautiful! As someone who loves nature and travelling, I was really impressed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n fantastiese tyd by Meiringskloof Nature Park!

Ons woning was baie netjies, puik uiteengesit en absoluut niks te kort nie. Natuurskoon is asemrowend en die staproetes is puik gemerk, baie goed onderhou wat tot veiligheid bydra vir stappers. Susan is 'n puik persoon wat die ekstra myl gaan vir gaste. Algemene werkers is ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan beslis terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaret V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Saam met vriende

Pragtige natuurskoon.

'n Pragtige oord met vele staproetes. Sentraal gelee om die ander dorpe ook te kan besoek. Ek sal graag opgraderings wil sien aan die swembad en swembad area, asook die badkamer by die swembad. Die kampeerarea se ablusie fasiliteit is baie mooi en daardie standaard moet ook in die swembadarea se badkamer te sien kan wees. Die swembad area moet regtig 'n sentrale mooi plek wees, soos wat menige ander oorde maak. Om die oord nog meer aanloklik te maak, kan die "winkel" regtig 'n groter verskeidenheid items aanhou.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Daar is net 'n probleem met die water by die bad a.g.v. die kraan wat nie heeltemal oor die bad se rand is nie en dan loop die water tot op die vloer. Ons was nie bewus darvan nie.

Ons het dit geniet om so na aan die natuur te wees, die WiFi wat net soms werk het nie eers gepla nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Waar begin ek?

Vandat ons daar aangekom het, was dit net amazing. Ons wou nie teruggaan nie! Die personeel is amazing. Baie dankie vir 'n wonderlike tyd! Ons sien julle weer gou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en omring deur natuur.

Baie lekker gerus. Die afwesigheid van sein of WiFi by die eenheid, was ongerieflik. Natuurskoon was onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle kon lekker rus en die natuurskoon geniet. Ja, op die oomblik is die Wi-Fi beperk tot sekere areas, maar ons sal in die toekoms daarna moet kyk om dit uit te brei. Sommige besoekers hou van die idee om "afgesonder" te wees, maar meeste verkies deesdae toegang oral.

Meiringskloof Nature Park
Leon G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker in die natuur, goeie staproetes vir elke persoon.

Lekker vars lug, pragtige grotte, jammer dit word gevandaliseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil, baie mooi en pragtige staproetes.

Lekker naweek gewees. Baie lekker vir mense as die kids nie by is nie, nie baie vir die kids om te doen nie, maar ons het alleen gereis en dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karabo Vanessa L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo Vanessa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect vacation.

Meiringskloof is absolutely beautiful. The nature is breathtaking. The place itself is serene. The hiking trails are beginner friendly. The receptionist was welcoming. The chalet was neat. The only problem we encountered was having no network and internet connection from our chalet. We needed to go to the reception area to make phone calls and access the Internet. We are definitely coming back to complete the full trail and get to the water tunnel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marna W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker wegbreek.

Lekker staproetes en lekker atmosfeer. Baie mooi ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle het ons pragtige kloof geniet. Ons hoop ons sien julle weer.

Meiringskloof Nature Park
Madelein B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein B
Gesin met tieners

Gerieflike blyplek en waarde vir geld. Sal weer besoek.

Pragtige omgewing en lekker blyplek wat beslis 'n 2de besoek werd is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dankie vir die positiewe kommentaar. Ons is gedurig besig met opgraderings / veranderinge, so julle 2de besoek sal net nog lekkerder wees.

Meiringskloof Nature Park
Madelie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Was 'n wonderlike wegbreeknaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ja, dit is nogal 'n lekker plek om sommer bietjie weg te breek. Party mense wil net rus en ontspan, ander stap baie, sommiges soek adrenalien en doen abseiling, vir die wat wil inkopies doen is Clarens naby. Ons hoop ons sien julle weer.

Meiringskloof Nature Park
Corlia L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Fantastiese natuurskoon in die kloof!

Die grotte is regtig fantasties om te sien! Die stappaadjies is mooi gemerk. Bring genoeg kaggelhout in die winter. Die elektriese komberse help in die nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ja die Holkrans is indrukwekkend - dit is 100m wyd en by 40m op die verste in. Ek hoop julle het die stukkies wit saamgepersde beendere in n laag in die Boesmangrot raakgesien. Indien nie - kom kyk weer.

Meiringskloof Nature Park
Christo B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Enkelreisiger

Weggesteekte edelsteen (hidden gem).

Wou al so lank Meiringskloof toe gaan en was nie teleurgesteld nie. Great plek, het sommer al klaar weer bespreek vir Augustus. Volgende keer is in die somer, want ek kan net dink hoe mooi en lekker dit in die somer moet wees met daardie lieflike grasperke, bome en swembad en dan nog in die berge en stroompies te gaan stap, sien uit na 'n kuier in Desember!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Gesin met tieners

Skoon, mooi, rustig.

Die feit dat daar geen WiFi was nie, was die beste! Die huise was die perfekte grootte vir 'n klein, hegte gesin. Moet nie 'n dak bo-oor die braai bou nie, gee die volgende besoekers eerder 'n sambreel. Die oop braai area was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle kon lekker bly. Sommige mense hou daarvan om sonder Wi-Fi te wees - ander mis dit. Daar is darem gelukkig Wi-Fi beskikbaar in 'n groot area om die kantoor. Ek hoor jou kommentaar oor die oop braai - dalk is albei nodig - oop vir die mooi windstil dae, en onderdak vir 'n somer met baie reen

Meiringskloof Nature Park
Marienette L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marienette L
Gesin met tieners

Baie lekker en ontspannend.

Dit was 'n avontuur, die kinders het die staproetes en bergklim baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

As julle weer kom, onthou hulle kan ook abseil by ons, en in die omgewing perdry.

Meiringskloof Nature Park
Chantal B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B
Saam met vriende

It's alovely venue. Stayed there 12 years ago and enjoyed it then too.

Google maps does not take you the correct route.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Hi Chantal.
I am glad you enjoyed your visit. It is so beautiful here in any season. We love the place. I will try to find out how to fix the problem with google maps.
Thank you for bringing it to our attention.
Susan P

Meiringskloof Nature Park
Paul M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderfull

Bring your own wood. Freestate wood is lousy and expensive. Fantastic place. A gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Good afternoon, we are glad you had a wonderful stay with us.
Our apologies that the wood was not to your liking. Guests are always welcome to bring along their favorite wood from home.

Meiringskloof Nature Park
Estefan T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estefan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hiker's dream.

Many hike routes are available. Swimming in the town dam at the end of a scenic hike was my highlight.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Yes, swimming in the town dam is quite something. And a low or higher jump into the cold water from the rockface quite exhilarating. Next time also consider a canoe trip on the dam. In some places one can actually row underneath the overhanging rockface and look up at the water reflecting on the rocks above - very special.

Meiringskloof Nature Park
Lischen T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lischen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Rustige wegbreek van die stadslewe. Perfekte plek vir kwaliteittyd saam met lewensmaat te spandeer sonder onderbrekings. Pragtige staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle het dit ook so ondervind. Kom gerus weer.

Meiringskloof Nature Park
Theuns K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns K
Saam met vriende

Baie rustig en lekker.

Baie mooi natuurlewe en staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet. Ja ons is wel 1.7 km weg van die naaste restaurante en winkels af - en Clarens met al sy bedrywighede is 35 km verder, maar die bietjie afgesonderdheid dra ook nou weer by tot die rustigheid en stilte hier ...

Meiringskloof Nature Park
Bianca V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Gesin met tieners

Rustig en stil met staproetes in die natuur.

Huisie is toegerus met alles wat jy nodig het, omgewing is stil en prentjiemooi. Staff is vriendelik, sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle het ons mooi natuurskoon en stap padjies geniet. Ons gaan nog nuwes ontwikkel in die wintermaande. Hoop ons sien julle weer.

Meiringskloof Nature Park
Marilize J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize J
Gesin met klein kinders

Mooi natuurskoon en groot sitkamer en kombuis.

Ons was vriendelik ontvang. Staproetes was heerlik. Kaggel help met koue in die aande. En dis 'n halfuur se ry van Clarens en naby ander besienswaardighede. Wi-fi is well bietjie swak, maar hul is besig met planne om dit te verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ja dankie, ons het 'n plan om verby die baie bome en kranse weerskante die sein te versterk. Ons glo ons sal teen einde Julie al goeie Wi-Fi beskikbaar hê.

Meiringskloof Nature Park
Leandra V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike ligging.

Meiringskloof bied rustigheid en stilte met pragtige natuurskoon. Die staproetes is uitstekend. Netjiese ablusie en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons voel self altyd Meiringskloof is goed vir die siel - bly julle het ook die rustigheid en stilte geniet. Ons hoop om julle weer te sien.

Meiringskloof Nature Park
Francois S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan!

Personeel baie vriendelik en bedagsaam. Pragtige natuurskoon! Baie mooi staptoetes!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Dankie Francois, ons is bly julle het dit geniet. Ons is besig om n langer dag-staproete te ontwikkel met die mooiste uitsigte oor die omliggende berge en Lesotho se berge. Dit sal voor einde Maart klaar swees. Hoop julle kom probeer dit eendag.

Meiringskloof Nature Park
Susan L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het weer asem geskep in die ongelooflike pragtige en rustige omgewing.

Diens is vriendelik en professioneel. Die geriewe is skoon en netjies. Die natuur is ongelooflik mooi. Die omgewing is so mooi en jy is naby aan alles. Dankie dat ons die stukkie paradys kon geniet het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Ons is bly julle het ons stukkie paradys geniet. Dit is werklik 'n plek om batterye te herlaai en jou siel te verkwik. Ons hoop ons sien julle weer.

Meiringskloof Nature Park
Paul N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel lekker.

Staproetes - nie so maklik nie, maar asemrowend mooi. Beveel dit sterk aan. Verblyf - Middelmatig, nie luuks nie, maar genoeg. Sou lekker gewees het om vooraf te weet daar is nie handdoeke of vadoeke nie. Miskien het ek dit mis gelees iewers. Ons het maar gou gaan koop in die dorp. Gelukkig het ons swemhanddoeke gebring. Die swembad - Hierdie is my enigste regte kritiek. Ons het die plek gekies met die gedagte dat ons lekker kan afkoel na die stap, maar die bad se water was nie mooi nie. Maak die swembad mooi, en ons sal terugkom. In die geheel gesien, 'n baie lekker naweek, met pragtige uitsig en baie sterre in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Goeie Middag

Jammer julle moes handoeke koop, ons lekkeslaap kwotasie wys tans dat mense hulle eie handoeke, vadoeke en opwas middels moet bring.

Ons het intussen die swembad filters se sand vervang en dit het n groot verskil gemaak.

Ons het bly julle die mooi natuurskoon geniet

Meiringskloof Nature Park
Elize F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurliefhebbers se uitspanplek.

Wow! Mooiste natuurskoon. Oulike eenheid (Nr. 11). Skoon en gerieflik. Die staproetes is die Kersie op die koek. Ontspannend. Word een met die natuur om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Goeie Middag
Dankie vir die mooi woorde, ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Sharleen

Meiringskloof Nature Park
Betsie D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie D
Gesin met klein kinders

Natuurliefhebber se droomnaweek weg.

Dit is amazing om die staproetes te doen. Berg- en staproetes met waterval en grotte was 'n belewenis, but not for the "faint hearted". Ons weer was baie reënerig en in daardie geval sou ons 'n TV waardeer het - alhoewel ek dink die hele idee is om weg te breek van selfone en TV ens. en net die natuur te geniet, wat mens verseker hier sal kan doen. Lekker restaurante in omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keegan Wade M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keegan Wade M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

The nature, fresh air and hiking trails were amazing and so romantic, we loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang deur William. Ons het heerlik gekuier by Meiringskloof. Die huisie was pragtig en baie netjies.

Die natuurskoon by Meiringskloof is asemrowend mooi, enige iemand wat hou van die natuur kan gerus by Meiringskloof tuisgaan. Daar is so baie mooi om te sien. Dankie aan ons liewe Vader en die mense van Meiringskloof wat dit moontlik maak vir ons mense om die plek te geniet. Dis veilig en baie skoon op die roetes. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Goeie more

Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet, sien julle graag weer in die toekoms.

Groete
Sharleen Prinsloo

Meiringskloof Nature Park
Odette B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Kiepersol is ruim en gerieflik. Personeel is vriendelik. Natuur is asemrowend. Die staproetes is duidelik gemerk en veilig. Ek sal gaste aanraai om 'n LED-lamp saam te vat vir loadshedding en kragonderbrekings tydens donderstorms.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Goeie More
Ons is bly u het lekker by ons gebly. Vir toekoms bespreking, u kan led lampies by die kantoor kry vir beurtkrag, jammer dat u nie een gekry het nie.
Groete
Sharleen Prinsloo

Meiringskloof Nature Park
Alexis S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexis S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing en goeie diens.

Vriendelike en behulpsame personeel. Netjies en skoon akkommodasie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Meiringskloof Nature Park se terugvoer

Goeiemôre, ons is bly u het u verblyf by ons geniet.

Meiringskloof Nature Park
Tracey P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey P
Gesin met klein kinders

Amazing stay with stunning hikes.

Our stay was fabulous. Owners went out of their way for us, chalets were far more spacious than we thought they would be and the scenery is out of this world. Would definitely recommend this place, and we will certainly be back. Thank you for a wonderful stay, this place ticked all the boxes!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Gesin met klein kinders

We had a lovely time and would definitely be back.

Our kids could play safely and enjoyed the hikes very much. We took along hitters which helped with the cold, but we were provided with electric blankets which helped very much. Would recommend Meiringskloof Nature Park to anyone!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringskloof Nature Park, Meiringstraat, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73716e264d90620dc57bfef0dc26116167fd1e5c51bc17fe99c04f546847e5319e2ee1194789db68b03fe315a2ac52d0b2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R340 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Meiringskloof Nature Park Meiring Street 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.6025669 28.2243061
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem