Melkboss Inn
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 73
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Jacoba M - Okt 2023
Algehele gradering
It was nice and quite clean and tidy, in a safe area. Very good.
Alfphonso A - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect place to enjoy peace and the sea.
Melanie M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies, ontspannend, naby die see.
Arnold D - Mei 2023
Algehele gradering
Very nice place, close to the beach.
Liesel M - Apr 2023
Algehele gradering
Lovley stay.
Jacqueline M - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie aangenaam en skoon en veilig. Genoeg geriewe om verblyf maklik te maak.
Nicholas M - Mrt 2023
Algehele gradering
Cosy place which I would love to return back.
Allister L - Feb 2023
Algehele gradering
Awesomeness.
Sally B - Feb 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Lorraine H - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het ons kuier baie geniet.
Dennis M - Sep 2022
Algehele gradering
For a short stay - 1 or 2 days.
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige kamer en badkamer wat skoon en netjies is.
Grant D - Mei 2022
Algehele gradering
Close to shops, very quiet. Perhaps offer the WiFi as an extra.
Charnay D - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker.
Denita G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Marita P - Des 2021
Algehele gradering
Sal weer by Melkbos Inn bly.
Chumenay P - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice.
Helette S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Chris H - Apr 2021
Algehele gradering
Klein, netjiese woonstel met oulike dekor. Swak toegeruste kombuis.
Steyn B - Apr 2021
Algehele gradering
Blyplek voldoen aan veiligheid en geriewe baie goed.
Charlene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Very beautiful and quiet getaway place.
Pierre C - Des 2020
Algehele gradering
Rus jou siel!
Abigail C - Des 2020
Algehele gradering
Relaxing and absolutely amazing.
Linodia T - Des 2020
Algehele gradering
It was lovely.
Jonwin K - Nov 2020
Algehele gradering
Die plek was die beste.
Karl A - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker lapa en swembad en stapafstand van strand af.
Leon (hl) V - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese bly- en kuier-ervaring.
Lees meerNic C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Gasheer uitstekend. Ons beveel dit sterk aan.
Tania E - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige blyplek, lig en vars gevoel.
Anscha Z - Okt 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Petra N - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike luukse bederf, uitstekende waarde-vir-geld-verblyf.
Lindy H - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek naby die see.
Victor G - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en rustige omgewing.
Martin P - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend, definitief een van die beste.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harold Aswell-straat 32, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom