Melrose Place Guest Rooms
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Selmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 219
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Nicoleen D - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Annerie S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Teresa N - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelikste diens.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Anelize B - Mei 2024
Algehele gradering
Aangenaam sal weer daar boek.
Nicolene G - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Maria D - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant, clean and recommendable with facilities for a group get-together.
Mariann H - Mei 2024
Algehele gradering
Veilig, gemaklik en vriendelike ontvangs.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Genene V - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik en flinke diens. Veilig, skoon en baie netjies. Waarde vir geld.
Yvonne R - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Michelle E - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam, en gerieflik.
Lize B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, stil, alles wat nodig is vir 'n vinnige oornag!
Liza A - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese eenhede met alles wat jy nodig het.
Deidre V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik geleë, eenhede netjies, voldoende vir oornag.
Deidre W - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Lekker geslaap. Sal beslis weer Melrose Place besoek.
Karen V - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, kamers skoon en netjies. Veilig. Naby aan kampus.
Marlize B - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en gemaklike beddens.
Madelain M - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Alida-marie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Sunette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies.
Jani D - Mrt 2024
Algehele gradering
Aanbeveel.
Henry B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Suzanne P - Feb 2024
Algehele gradering
Baie dankie aan Monica. Sy was 'n ster. Sal definitief terugkom en aanbeveel.
Lynette B - Feb 2024
Algehele gradering
Ideaal, baie netjies, baie vriendelike diens!
Jason C - Feb 2024
Algehele gradering
Gerieflik gebly.
Maria 0 - Feb 2024
Algehele gradering
Kan net doen met ekstra kussing op bed.
Tinus V - Feb 2024
Algehele gradering
Pleasant and value.
Amanda L - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Demetri P - Feb 2024
Algehele gradering
Was koud en onpersoonlik!
Roxanne D - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and comfortable.
Lora E - Feb 2024
Algehele gradering
Baie nice plek en veilig gevoel.
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Barend V - Feb 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon en rustig.
Evol P - Feb 2024
Algehele gradering
Acceptable.
Chris L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies, prakties ingerig, waarde vir geld.
Hendriët P - Jan 2024
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar bly. Baie modern en netjies.
Rulof P - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Samantha S - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Mindy E - Des 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Witnesskevin M - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Magda E - Nov 2023
Algehele gradering
Sien bo. Indien ek kan kritiek gee, het dit met beurtkrag te doen wat tans buite almal se gemaksones is.
Lees meerZandri M - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker plek met lekker diens!
Andrew R - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Elbe K - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf.
Ilze K - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en goed geleë.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie.
Hoop ons sien u gou weer.
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Lees meerCarisma B - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik, sentraal.
Salome K - Okt 2023
Algehele gradering
Stylvol. Netjies en vriendelik ontvang.
Anita M - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het slegs slaapplek benodig vir 'n koshuis reünie, en Melrose Place was ideaal.
Zenda D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Carien B - Okt 2023
Algehele gradering
Perfek vir ons behoefte gewees. Sentraal gelee en netjies.
Antoinette B - Aug 2023
Algehele gradering
Basies en verwaarloos.
Michele V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Corné R - Aug 2023
Algehele gradering
Veilige parkering. Voldoende oornagverblyf.
Jani M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker.
Christelle B - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Louis S - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklike toegang en netjies, ideaal vir 'n vinnige oorslaap in Potchefstroom, en bekostigbaar.
Eloise S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Nadine E - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie gerieflik!
Charley S - Jun 2023
Algehele gradering
Was nie goeie verblyf nie.
Lees meerDavid J - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens.
Johan S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker, gelieflik, skoon en ekstras.
Elbet V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie veilig en warm geslaap. Baie dankie!
Karien G - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en gemaklik.
Trish J - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was 'n lekker uitstappie.
Mike S - Mei 2023
Algehele gradering
No alternative power during load shedding.
Marelize M - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Elmien G - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Jacques D - Mei 2023
Algehele gradering
Goed vir 'n oornagbestemming.
Marilis J - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies.
Christelle F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Charley S - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekkend.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Carla S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens en vriendelike personeel.
Charl P - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik en gemaklik.
Cecile A - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Suzan S - Feb 2023
Algehele gradering
Hou van die self service met in- en uitgaan.
Mandi F - Feb 2023
Algehele gradering
Gemaklike ruim kamer vir twee.
Marita V - Feb 2023
Algehele gradering
Ideale oornagplek.
Tinus W - Jan 2023
Algehele gradering
Lafenis na lang warm Karoo-reis.
Diane V - Des 2022
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Sharon T - Nov 2022
Algehele gradering
Puik verblyf.
Doeke T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en gerieflik.
Margaret L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Ria B - Okt 2022
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing!
Elbe K - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Wendy N - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Divan V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Maryna C - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging. Goeie waarde vir geld.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Goeie more
Baie dankie.
Sien uit daarna om u weer te huisves.
Melrose-groete
Cornelia D - Sep 2022
Algehele gradering
Noisy and unclean.
Kobus G - Sep 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Karien M - Sep 2022
Algehele gradering
Baie dankie ek en my dogter het baie lekker daar oornag.
Louis S - Sep 2022
Algehele gradering
Ek het gehou van die absolute privaatheid.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Marius F - Aug 2022
Algehele gradering
Maklik en gerieflik.
Henning S - Aug 2022
Algehele gradering
Ons verblyf in Potch en by Melrose Place Guest Rooms was heerlik.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Goeie more
Baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien u gou weer.
Melrose Place Groete
Frans B - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
Carmen N - Jul 2022
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Annatjie C - Jul 2022
Algehele gradering
Baie welkome atmosfeer.
Jolanie R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Adrienne C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam, skoon en netjies, baie sentraal geleë.
Charl P - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik en maklik.
Barney K - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en voldoen aan alle verwagtinge.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Middag Barney
Baie dankie, ons waardeer dit.
Ons wag vir u volgende besoek.
Melrose Place-groete
Emmerentia P - Mei 2022
Algehele gradering
Voel tuis, veilig en baie behulpsaam.
Rian B - Mei 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Lees meerQuentin B - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Chrissie V - Mei 2022
Algehele gradering
Ek dink dit is baie goeie waarde vir geld!
Harriet B - Mrt 2022
Algehele gradering
.
Ferdie R - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie en het ons goed geakkommodeer om te braai en eetsaal te gebruik.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment sien uit daarna om u weer te ontvang.
Melrose Groete
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Volgende jaar met skole-atletiek slaap ons weer daar.
Retief M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Annamarie B - Feb 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Charl P - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Yolandi B - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie goeie diens ontvang.
Frans S - Feb 2022
Algehele gradering
I enjoyed the stay at the facility.
Thys F - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplek vir vinnige besoek aan Potchefstroom.
Ilse S - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Charl P - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker, maklik en gerieflik.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie.
Hoop ons sien u sommer gou weer.
Melrose groete
Gerhard D - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflik
Andries L - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon, bekostigbaar en goed geleë.
Louis D - Okt 2021
Algehele gradering
Disappointing
Lees meerDylan L - Okt 2021
Algehele gradering
Great stay
Rina C - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik, gemaklik, pragtig, gesellig.
Rina C - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gesellige eetkamer, skoon en goed onderhou.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment. Ons waardeer.
Lizel B - Mei 2021
Algehele gradering
Die beste waarde vir geld.
Barney K - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Rina C - Apr 2021
Algehele gradering
10 dae gebly om op kampus te skryf.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Middag
Baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien jou weer.
Groete
Ruline
Lizel B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en bekostigbare akkomodasie naby NWU.
Tiaan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik. Gesellig.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Middag,
Baie dankie vir die baie mooi resensie.
Hoop ons sien julle baie gou weer.
Melrose Groete,
Ruline
Michelle H - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, sal definitief weer kom kuier.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie vir die groot kompliment.
Sien uit daarna om u weer te sien.
Melrose Groete
Ruline
Georgina K - Mrt 2021
Algehele gradering
So tuis gevoel, absolute waarde vir geld.
Barney K - Feb 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Baie dankie hoop ons sien u gou weer.
Marihete M - Feb 2021
Algehele gradering
Beslis waarde vir geld en vriendelik.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Middag
Baie dankie vir die kompliment.
Hoop ons sien u gou weer.
Groete
Ruline
Nadia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Awful experience, students were partying until 05:00 in the morning. I couldn’t take it and I checked out immediately in the morning.
Althea J - Mrt 2020
Algehele gradering
'n Nag oornag as gesin.
Stefan C - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik en veilige omgewing en asook naby aan winkels ens.
Johan B - Jan 2020
Algehele gradering
Bou oulike plek. Waarde vir geld.
Duncan D - Jan 2020
Algehele gradering
Het welkom gevoel.
Ronél M - Jan 2020
Algehele gradering
Altyd 'n hoogtepunt om terug te gaan.
Kallie C - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Jannes V - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Ronél M - Okt 2019
Algehele gradering
Baie tevrede.
Antoinette V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Henry H - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Christiaan V - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Renet V - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was regtig lekker om na 'n moeë dag te kon stort en in 'n lekker gemaklike en skoon bed te rus.
Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tina K - Sep 2019
Algehele gradering
Sal beslis weer daar tuisgaan.
Zelda P - Sep 2019
Algehele gradering
It suited all our needs.
Marnelda D - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Victor M - Aug 2019
Algehele gradering
Comfortable and centrally located.
Heleen B - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Ruhan V - Jul 2019
Algehele gradering
Beste keuse vir 'n naweek wegbreek.
Kai-uwe D - Jun 2019
Algehele gradering
Large, clean rooms with all necessary equipment.
Marthie R - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies en sentraal geleë.
Gregory M - Jun 2019
Algehele gradering
It was good.
Gert L - Mei 2019
Algehele gradering
Baie goed, geen klagtes.
Louise C - Mei 2019
Algehele gradering
Sentraal en naby genoeg aan NWU.
Ronél M - Mei 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Annelize O - Mei 2019
Algehele gradering
Plek was mooi skoon en Kevin was baie vriendelik.
Pieter G - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en sal enige dag weer daar oorbly.
Boitumelo M - Apr 2019
Algehele gradering
A great quiet place for a weekend out.
Justin W - Apr 2019
Algehele gradering
Setup was beautiful and we couldn't have asked for any better value for money.
Menandie B - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Janine V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik met als wat ons benodig het en meer.
Magda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, net bietjie gesukkel om die kode van die hek te kry.
Nozipho M - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent.
Niek M - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig, veilig en netjies.
Jan V - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Jan V - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Antoinette V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie skoon en opsigter is baie stiptelik en vriendelik.
Hein N - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en baie gerieflik.
Marianna P - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, skoon, rustige verblyf met genoeg geriewe vir 'n gemaklike bly van 1 dag tot 'n week. Onderdakparkering vir die voertuig.
Anne J - Sep 2018
Algehele gradering
Was heerlik.
Steenkamp C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Rianda J - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik!
Marinda S - Jul 2018
Algehele gradering
Geen warm water vir stort as jy 2 mense is nie.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Hallo Marinda, Ons bestaan nou net so bietjie meer as 'n jaar en 'n half en huisves ons baie pare besoekers en nog nooit het iemand 'n probleem gehad met nie genoeg warm water nie, in teen deel het ons familie kamers wat 3 tot 4 persone kan akkommodeer met dieselfde grootte geyser 150 liter wat oor as genoeg is vir 2 persone. Ons het ook aangebied om u 'n ander kamer te gee om te stort maar het u dit van die hand gewys.
Gerhard S - Jul 2018
Algehele gradering
Voldoen aan vereistes.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Goeiedag Gerhard,
Baie dankie vir jou terugvoer, sonder u insette sal dit vir ons onmoontlik wees om te verbeter. Ons is bewus van die swak sein en probeer ons te alle tye om in ons gaste se behoefte te voorsien sodra hulle ons laat weet van 'n Wi-Fi probleem en dan word dit gewoonlik dadelik reggestel waar moontlik. Daar word van die begin van die jaar af regoor Potchefstroom Fibre gedoen deur Safricom en voorsien ons beter kommunikasie in die nabye toekoms.
Vriendelike groete,
Wilma de Beer
Katja B - Mei 2018
Algehele gradering
I had a pleasant and comfortable stay.
Anet C - Mei 2018
Algehele gradering
Lekker.
John S - Mei 2018
Algehele gradering
Billik, lekker gebly.
Steenkamp C - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Andre B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Danette V - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi kamers, alles soos geadverteer.
Danie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was gemaklik naby ons besoekpunt.
Nadia V - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Morne S - Mrt 2018
Algehele gradering
Een nag oorgeslaap, alles was netjies.
Muruim V - Mrt 2018
Algehele gradering
Is netjies en personeel behulpsame.
Anri H - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Jaco V - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies. Net reg vir ons behoeftes gewees.
Lynette V - Mrt 2018
Algehele gradering
Veilige, netjiese verblyf.
Elmarencia C - Mrt 2018
Algehele gradering
Good service and friendliness.
Louis B - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Adri V - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.
Celeste T - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Herman L - Jan 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Willie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies.
Henriëtte F - Jan 2018
Algehele gradering
Baie rustig en mooi gastehuis.
Sylvia V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was net 'n vinnige nag se oorslaap, maar baie lekker.
Esmerelda F - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Iline H - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Hein N - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon, netjies, naby alles en sentraal.
Hannes B - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Riana V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Aardklop.
John A - Okt 2017
Algehele gradering
Conveniently placed and good security, owner always available on WhatsApp.
Yolanda P - Okt 2017
Algehele gradering
Recommend
Deon V - Okt 2017
Algehele gradering
Netjiese verblyf met alles wat jy benodig, en ook baie goed geleë.
Regina B - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Henry O - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekend
Heloïse H - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Hannelie B - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en ruim.
Elnette C - Okt 2017
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en stylvol.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Alta K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie. Pragtig skoon.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Goeiedag Alta,
Baie dankie vir jou resensie, ons hoop ons sien jou binnekort weer.
Deon P - Aug 2017
Algehele gradering
Great service.
Melrose Place Guest Rooms se terugvoer
Good day Phillip,
Thank you for your review, hope to see you soon again.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilgenstraat 18, Potchefstroom, 2522, Noordwes