Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melrose Place Guest Rooms

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 271 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hettie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie bekostigbaar, skoon en netjies, gerieflik. Gerieflik naby aan universiteit, skoon en netjies. Alles wat jy nodig het vir 'n paar nagte se oorblyf. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Genotvol. Netheid het beïndruk. Gasvry. Baie lekker en aangename verblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gemaklik, lekker en rustig. Het baie lekker gebly, kon gebraai het, baie netjies gewees. Ontvangsdame baie vriendelik en hulpvaardig. Die enigste probleem wat ek ondervind het, was maar net die WiFi wat nie die heeltyd gewerk het nie, maar my verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almari F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Gerieflik en veilig. Netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clara D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie gerieflik. Baie lekker gebly, fantastiese waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik! Baie gemaklike verblyf, goed toegerus, lieflike badkamer! Aircon was baie welkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rulof P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie veilig, rustig en privaat. Baie lekker soos altyd. Monika en die skoonmaakspan is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-marié R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld, kan Melrose Place beslis aanbeveel! Dit het 100% aan ons vereistes voldoen toe ons ons dogter by NWU ingeboek het! Ons kon heerlik slaap onder die lugverkoeling terwyl dit so 'n warm week was. Vriendelike diens, baie veilig, parkering onder skaduwee, woning goed toegerus, goeie waarde vir geld. Ons het wel voorstelle gelos by ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Rustig en stil. Skoon en netjies. Baie netjies en skoon. Aircon sit net in die kombuisarea, en maak nie die slaapkamer gedeelte koud nie, was warm in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Selmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 271

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgenstraat 18, Potchefstroom, 2522, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9b05b607ec0308a02f2633dadea058affbae03a22c2b1f57810fa834ce0652e40980376842bfd200d619751d5df7b9b9c26?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 271 5 1 5 18 Wilgen Street Potchefstroom 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.69894 27.0823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang