Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Middelburg Country Club

Lodge
Standaardenkelkamer
Vanaf
Vanaf R815
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed met beddegoed en linne. Die kamer sluit ook bedlampies, 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder, klein etenstafel met stoele, yskassie, koffiestasie met 'n ketel, koppies en glase, 'n kluis en lugversorging in. Die en suite-badkamer het 'n stort en handdoeke. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die kamer spog ook met 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 1 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaarddubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 145
per eenheid
Beskrywing

Dié kamer het 2 dubbelbeddens met beddegoed en linne. Die kamer sluit ook bedlampies, 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder, klein etenstafel met stoele, yskassie, koffiestasie met 'n ketel, koppies en glase, 'n kluis en lugversorging in. Die en suite-badkamer het 'n stort en handdoeke. Buite is daar 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Die kamer spog ook met 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eufees-straat 74, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b2f11248d48c0e007f1224992dc8a784fbaa58b4792bdba581da96fb6b481142a8e497f16eca015c7dbd503c629e3b90d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 74 Eufees Street Clubville 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.776104011434 29.444660312195
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem