Milkwood 315
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 195 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Milkwood 315 is 'n smaakvol gemeubileerde, luukse selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die Milkwood kompleks in Marina Martinique. Hierdie ruim en moderne woonstel geniet pragtige see-uitsigte en is reg op die strand geleë.
Dié woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, en bied slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite badkamer. Linne en handdoeke word ook voorsien.
Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n elektriese oond en keramiekglas-stoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die eetkamer-area spog met 'n etenstafel vir 6, en die gemaklike sitkamer sluit 'n TV met DStv in. WiFi is beskikbaar. Die sitkamer het glasskuifdeure wat lei na 'n patio met pragtige see-uitsigte.
Die woonstel word op versoek skoongemaak en veilige kelderparkeerplek word voorsien met hysbaktoegang tot die woonstel. Ander geriewe sluit 'n braai-area en rolstoelvriendelike-geriewe in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Natthita Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 48
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Milkwood 315 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom