Marina Martinique Akkommodasie by Milkwood 315 | LekkeSlaap
+12

Milkwood 315

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood 315 is 'n smaakvol gemeubileerde, luukse selfsorgwoonstel, ideaal geleë in die Milkwood kompleks in Marina Martinique. Hierdie ruim en moderne woonstel geniet pragtige see-uitsigte en is reg op die strand geleë.

Dié woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers, en bied slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite badkamer. Linne en handdoeke word ook voorsien.

Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n elektriese oond en keramiekglas-stoof, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die eetkamer-area spog met 'n etenstafel vir 6, en die gemaklike sitkamer sluit lugversorging en 'n TV met DStv in.

Die sitkamer het glasskuifdeure wat lei na 'n patio met pragtige see-uitsigte. Die woonstel word op versoek skoongemaak en veilige kelderparkeerplek word voorsien met hysbaktoegang tot die woonstel. Ander geriewe sluit 'n braai-area en rolstoelvriendelike-geriewe in.

Slaapplek

’n Bespreking by Milkwood 315 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Milkwood 315
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Milkwood 315 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphinstraat, Marina De Gama, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMzFjNWFmLWIyZjUtNDYyOC1iM2M5LTgyM2Y0ZDUxZmRmNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Dolphin Street Marina De Gama 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.078709933851 24.919135272503
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za