Milkwood Bushcamp
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 294, Melkhoutrivier, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R280 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Milkwood Bushcamp is ideaal as 'n troeteldiervriendelike gesinsvakansie of naweekwegbreek. Dit bied kampeerplek met buitelugdoendinge soos perdry, bergfietsry, voetslaan, bootritte en visvang. Dié boskamp is in Malgas naby die Breederivier, 21 km van Infanta en 42 km van Witsand af.
Milkwood Bushcamp bied 6 groot kampeerplekke. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe en 'n privaat braai-area. Gaste kan gerus 'n rubberboot of ander 'ligte' boot saambring en op die Breederivier vaar.
Daar is 'n landingstrook vir ligte vliegtuie soos mikrovliegtuie, mikrokopters en helikopters. Die supermark is 7 km ver indien gaste voorraad moet optel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Noleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Plot 294, Melkhoutrivier, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Milkwood Bushcamp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 44 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plot 294, Melkhoutrivier, Malgas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom