Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Marianne C - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitsonderlike lekker kuier.
Christiaan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Teleurstellend.
Swartberg Hotel se terugvoer
Goeiedag mnr Kirsten
Baie dankie vir die terugvoering omtrent u verblyf by die hotel.
Graag meld ek net die volgende oor die kamer besprekings.
Weens die feit dat die hotel gebou baie oud is, lyk nie een van die luukse kamers dieselfde nie.
Wanneer u 'n bespreking maak op TravelGround, soos nou die geval was, word die kamers aanlyn geboek en het ons geen beheer oor watter kamer vir die gas geallokeer word op NightsBridge nie.
Soms kontak gaste die hotel en vra vir 'n spesifieke kamer en skuif ons dit self op ons besprekingssisteem indien die betrokke kamer beskikbaar is.
Wanneer u weer 'n bespreking maak, sal dit help indien u dalk die hotel kontak sodat ons indien moontlik die kamer kan boek wat u verkies.
Ek is bly dat u wel noem dat u lekker by ons gebly het.
Ons help graag in die toekoms om u besprekings te hanteer en seker te maak dat u honderd persent gelukkig is met u kamer.
Francois M - Jan 2024
Algehele gradering
Profesioneel, skoon, netjies, amazing. Definitief weer daar bly.
Swartberg Hotel se terugvoer
Goeiedag Francois
Baie dankie vir jou 5-ster gradering.
Ons streef daarna om altyd aan ons gaste 5-ster diens te lewer.
Hoop om julle weer as gaste by ons te ontvang.
Swartberg Hotel Bestuur
Brenton E - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon en vriendelik.
Swartberg Hotel se terugvoer
Goeiedag mnr. Ellis
Baie dankie vir u positiewe terugvoering oor u verblyf by Swartberg Hotel.
Dit is altyd vir ons opbouend om te weet ons gaste het ons staf geniet en hul ervaring was uitsonderlik.
Ons werk hard en streef daarna om 4-ster diens te alle tye te lewer.
Swartberg Hotel Bestuur
Daniel B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Elmarie V - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastiese plattelandse verblyf.
Swartberg Hotel se terugvoer
Goeiedag Elmarie
Baie dankie vir die pragtige terugvoering rakende jou verblyf te Swartberg Hotel.
Jul luukse kamer met die balkon is beslis vir menige gaste 'n hoogtepunt en geniet soveel gaste ons pragtige Hotel en dorp Prince Albert. Ons hoop om jul weer as gaste hier te ontvang in die nie te verre toekoms.
Swartberg Hotel Bestuurspan
Melody M - Aug 2023
Algehele gradering
Quaint!
Swartberg Hotel se terugvoer
Your willingness to share your thoughts and experience is genuinely appreciated, and your comments are important to the success of our establishment as we rely on you, our valued guest, to tell us how we are doing and how we can better meet your needs.
Swartberg Hotel Team
Dave H - Aug 2023
Algehele gradering
Comfortable, welcoming stay.
Swartberg Hotel se terugvoer
We are thrilled that your overall impression of Swartberg Hotel, Prince Albert, was a pleasant one, and we do hope you will allow us the opportunity to serve your future accommodation needs. We wish to retain you as a satisfied guest!
Swartberg Hotel Team.
Janetta K - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Johan P - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustige kuier in Prins Albert.
Lieze L - Mei 2023
Algehele gradering
Elegante verblyf met baie vriendelike diens!
Swartberg Hotel se terugvoer
Goeiedag mev Le Roux, baie dankie vir u baie positiewe terugvoering oor u verblyf by die Swartberg Hotel, Prince Albert.
Dit is vir ons 'n groot aanmoediging wanneer ons gaste hul verblyf ten volle geniet en word gaste se terugvoering ernstig opgeneem en as barometer gebruik rakende alle aspekte van akkommodasie, diens lewering ens. Ons hoop om u gou weer as gaste hier te ontvang. Swartberg Hotel Bestuurspan
Cris I - Apr 2023
Algehele gradering
Nice place to stay.
Swartberg Hotel se terugvoer
Thank you for your positive review on your stay with us at Swartberg Hotel. It warms our hearts to hear that your experience was exceptional and that our staff is able to make you feel welcome and at home. The central location of our hotel makes all the activities that the area has to offer easily accessible.
We hope you have all travelled home safely. Thank you again for choosing to stay with us. All the best,
The Swartberg Hotel Team
Cindy R - Apr 2023
Algehele gradering
Charming.
Swartberg Hotel se terugvoer
We are thrilled that your overall impression of the Mont d’Or Swartberg Hotel, Prince Albert was a pleasant one, and I do hope you will allow us the opportunity to serve your future accommodation needs. We wish to retain you as a satisfied guest.
The Swartberg Hotel Team
Thereza K - Feb 2023
Algehele gradering
Uitspan-lekker !
Mike C - Jan 2023
Algehele gradering
Well located hotel with charm and a sense of history. Always stay here when visiting Prince Albert.
Danny P - Jan 2023
Algehele gradering
Loud staff all night.
Estelle P - Des 2022
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Marianne K - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic, as always.
Shaun D - Des 2022
Algehele gradering
Great pool, beer and food.
Christel C - Des 2022
Algehele gradering
Gesellig.
Elaine L - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik, gasvry, skoon en netjies. Goeie liggging en heerlike kos.
Gerhard V - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Diaan V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die pragtige hotel.
Johan V - Sep 2022
Algehele gradering
Een aand oorgeslaap, kamer was keurig en skoon. Ontbyt was besonder lekker.
Hantjie E - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Elna L - Sep 2022
Algehele gradering
Ek sal in alle eerlikheid die hotel aanbeveel.
Niekie D - Jul 2022
Algehele gradering
Uitstekende kliëntediens, skoon en netjiese hotel en dorp.
Richard S - Jul 2022
Algehele gradering
Friendly and comfortable.
Pieter V - Jun 2022
Algehele gradering
Nog steeds die sjarme van 'n klein-dorphotel, met puik diens.
Lees meerRonell C - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Rensa D - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Anthony M - Mei 2022
Algehele gradering
Great hotel in a special location.
Heula S - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Dee S - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely traditional hotel in the centre of town.
Cornelia Johanna R - Apr 2022
Algehele gradering
Baie netjies en geriefllik.
Nelia R - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties en goed vir die siel.
Willem S - Mrt 2022
Algehele gradering
Vakansie.
Catherine M - Jan 2022
Algehele gradering
Great accommodation.
Elmarie V - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Leanne P - Jan 2022
Algehele gradering
Very clean. Value for money. Friendly staff.
Jeanne P - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Etienne V - Des 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige ou hotel.
Anne-marie V - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlike Karoo gasvryheid.
Olivia B - Des 2021
Algehele gradering
Die hotel se skoonheid het my asem weggeslaan en was mooier in persoon as op foto's.
Lees meerKobus L - Nov 2021
Algehele gradering
Flink, gasvry en netjies.
Erika K - Okt 2021
Algehele gradering
Stunning.
Corlene V - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike verblyf met hartlike mense.
Vivien M - Sep 2021
Algehele gradering
Very good.
Paul H - Aug 2021
Algehele gradering
Enjoyable.
Fred V - Aug 2021
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
Annika P - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike, vriendelike verblyf.
Garth H - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en goeie diens!
Hennie B - Jul 2021
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam en ontvangs baie vriendelik. Het dit baie geniet!
Sakkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Silke B - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike ligging en stapafstand na alles.
Konrad M - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende dorpshotel.
Johannes R - Jul 2021
Algehele gradering
Romanties, gerieflik, vriendelike diens.
Lidwinia N - Jun 2021
Algehele gradering
Ons was lekker bederf.
Natalie D - Mei 2021
Algehele gradering
Excellent small hotel - good food and great service.
Brits V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, kon net ontspan en alles geniet.
Vincent A - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Pieter C - Mrt 2021
Algehele gradering
Aangename personeel, flink diens.
Naomi V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustige ervaring me goeie diens.
Grietjie K - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Vicky C - Des 2020
Algehele gradering
Rustig.
Derick S - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was ’n baie rustige naweek en tyd by hotel.
Carin V - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige kamer.
Hannelie L - Sep 2020
Algehele gradering
Nie 'n goeie ervaring nie.
Lees meerStephan D - Sep 2020
Algehele gradering
Very clean, but the room I stayed in was extremely small and cramped.
Christo F - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik geleë hotel met vriendelike personeel.
Swartberg Hotel se terugvoer
Goeiedag Meneer
Dankie vir u positiewe terugvoering oor u verblyf en die personeel by die Swartberg Hotel. Die houtvloere asook die feit dat die hotel nie klankdig is nie skep beslis soms probleme. Die hotel is na maande se grendeltyd onverwags baie besig en vra ons om verskoning indien die diens, veral met etes, nie 100% op standaard was nie. Ons hoop dat u almal veilig huis toe gereis het. Nogmaals baie dankie dat u gekies het om by ons te bly. Alles van die beste, Die Mont d'Or Swartberg-hotelspan
Yj V - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Swartberg Hotel se terugvoer
Dankie vir u positiewe resensie oor u verblyf by Mont d'Or Swartberg Hotel. Dit maak ons harte warm om te hoor dat u ervaring uitsonderlik was en dat ons personeel u welkom en tuis kan laat voel. Ons restaurant is beslis 'n hoogtepunt vir ons gaste.
Ons hoop dat u almal veilig huis toe gereis het. Nogmaals baie dankie dat u gekies het om by ons te bly.
Alles van die beste,
Die Mont d'Or Swartberg-hotelspan
Wim V - Mrt 2020
Algehele gradering
We hebben 2 nachten in dit mooie hotel geslapen.
Swartberg Hotel se terugvoer
Thank you for your positive review of your stay with us at Mont d’Or Swartberg Hotel. It warms our hearts to hear that your experience was "goed" and that our staff is able to make you feel welcome and at home. Our breakfast is definitely a highlight for our guests and our little town Prince Albert a gem. Your feedback is important and we will see to improve the way directions to our private parking is given to the guests as well as reminding our staff to ask guests if they would rather like to carry their luggage in from the front!!! We hope you have all travelled home safely. Thank you again for choosing to stay with us. All the best, the Mont d’Or Swartberg Hotel Team
Pieré D - Des 2019
Algehele gradering
Stil, vreedsaam, netjies, vriendelike personeel, ideaal geleë.
Marie-louise F - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige drop en hotel en ons het ons kuier daar baie geniet!
Elmarie V - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige ou hotel met baie goeie diens.
Wilma V - Okt 2019
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en etes uitstekend.
Pieré D - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf gekoppel aan uitstekende diens wat gelewer is deur professionele, uiters vriendelike personeel.
Lees meerPieter S - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Garth H - Jul 2019
Algehele gradering
Egte plattelandse gasvryheid en uitstekende diens.
Elle-sarah R - Jan 2019
Algehele gradering
Verblyf was goed geleë.
Charlene L - Jan 2019
Algehele gradering
Diens was nie op die beste oor die Nuwejaartyd.
Dina V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en regverdig sy 4-ster-status.
Sansie G - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik!
Joa W - Des 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Eugene D - Nov 2018
Algehele gradering
Goeie diens, pragtige kamers en heerlike kos.
Sandra P - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig.
Trevor S - Aug 2018
Algehele gradering
Sprokiesmooi.
Pieré D - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n pragtige hotel. Waarde vir geld!
Esther F - Jul 2018
Algehele gradering
Rustige en gerieflike mooi plekie!
Geo H - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike hotel met vriendelike diens.
Frederick M - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker aand by Swartberg Hotel.
Pierre T - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in die middel van Prince Albert.
Annelene T - Mei 2018
Algehele gradering
Aangename ervaring en die gimnasium is 'n pluspunt.
Adel V - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig.
George W - Jan 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en gerieflike verblyf ervaar.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Lindsey I - Des 2017
Algehele gradering
Memorable.
Anien K - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Marcelle M - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Faizel S - Des 2017
Algehele gradering
Loved it.
Yoland I - Des 2017
Algehele gradering
Comfortable with great food and very safe parking.
Wanda D - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige plek met soveel geskiedenis.
Helgaard M - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker en gemaklik, die bestuur het moeite gedoen om ons spesiaal te laat voel.
Pieter Van Eeden M - Jun 2017
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Ernest V - Jun 2017
Algehele gradering
Puik.
Spikkels S - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlikke ondervinding.
Leon C - Okt 2016
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Tersia P - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het welkom en tuis gevoel.
Chris R - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Surika V - Aug 2016
Algehele gradering
Heerlik! Sterk aan te beveel.
Wynarda V - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtige plek in die middel van die dorp.
Danie B - Jul 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties en alles was puik!
Gail S - Mei 2016
Algehele gradering
The Old Lady
Jopie C - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker man, lekker!
Annelie V - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Cobus C - Mrt 2016
Algehele gradering
Absoluut 'n "weer gaan"-ervaring.
Phillip G - Feb 2016
Algehele gradering
A central location.
Johan D - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker in die middel van Prins Albert en die Karoo.
Lees meerAndre F - Jan 2016
Algehele gradering
Uit die veld gestaan met die pragtige hotel, die diens en verblyf.
Ian G - Des 2015
Algehele gradering
Fabulous Hotel. Great staff. Poor food.
Deon B - Des 2015
Algehele gradering
Dit is duidelik dat daar baie moeite gedoen word om gaste so gemaklik moontlik te maak.
Ingrid B - Des 2015
Algehele gradering
'n Uitstekende, netjiese hotel in die pragtige Karoo-dorpie, Prins Albert.
Mrs. D S - Des 2015
Algehele gradering
Immaculate.
Piet M - Des 2015
Algehele gradering
Hotel is fantasties gerestoureer.
Klavs Skovsholm B - Nov 2015
Algehele gradering
Lovely, quaint historical hotel with a lovely garden and very good food.
Jolande S - Okt 2015
Algehele gradering
Ek sal definitief terug gaan.
Jurie L - Jul 2015
Algehele gradering
Ja, vriendelik en behulpsame mense.
Anni B - Jul 2015
Algehele gradering
I arrived in my own personal piece of paradise, and every one at the Swartberg Hotel went out of their way to entice me to extend my stay - which I did (from a week to ten days!)
Lees meerLouis V - Jul 2015
Algehele gradering
Sentraal geleë, baie rustig, lekker gebly.
Wessel M - Jun 2015
Algehele gradering
Lekker gewees!
Eddie Williamson W - Mei 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf. Heerlike aandete en ontbyt.
Johan P - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie, baie lekker. Heerlike oornag na 'n harde dag se ry uit Gauteng na die Swartberge toe. 'n Belewenis duisend!
Jaap V - Mrt 2015
Algehele gradering
Atmosfeer uitstekend.
Sansie G - Jan 2015
Algehele gradering
Die hotel is smaakvol in die Karoostyl gemeubileer.
Corné G - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, fasiliteite, diens en kos uitstekend!
Rashel V - Des 2014
Algehele gradering
Na 'n lang dag op die pad was dit heerlik om by Swartberg Hotel te ontspan en af te koel in die swembad!
Geta N - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam, geen klagtes nie.
Jeanette D - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflike kamer, voldoen aan vereistes.
Elizabeth D - Des 2014
Algehele gradering
Excellent!
Marina N - Des 2014
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly!
Jan K - Des 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Andries D - Nov 2014
Algehele gradering
Ontvangs, vriendelik en behulpsaam.
Cherita M - Nov 2014
Algehele gradering
This was good value for money
Marieke K - Nov 2014
Algehele gradering
Aangename, gesellige verblyf.
Stefanie K - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlike verblyf en fantastiese kos!
- Kapasiteit: 58 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 77, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap