Mosselkraker
11 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
Huisreëls
Gaste kan by die Sandpiper Sport- en Ontspanning-sentrum, wat die basis van Sandpiper Cottages is, aanmeld. Hier sal die gashere jou welkom heet en na die kothuis wys.
Rook binne is verbode.
Daar is nie winkels in Boggomsbaai nie. Maak seker om alles voor aankoms te koop.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-straat 12, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom