Mount Currie Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 88 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R895 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Currie Inn is 'n plattelandse-styl hotel net buite Kokstad. Die hotel is gerieflik geleë langs die N2 en ideaal vir alle reisigers wat op soek is na 'n oornagstop op pad na die Tuinroete of Sanipas in Lesotho.
Verblyf word in 53 kamers aangebied en sluit Deluxe-kamers, Executive-kamers, standaardgesinskamers, standaardkamers met 2 enkelbeddens, standaardkamers en enkelsakpaskamers in. Elk kamer word daagliks skoongemaak en beskik oor 'n TV met plaaslike SABC-kanale, eTV, M-Net, Movie Magic 1, Discovery, Supersport 1, 2 en 3, en Sky News. Gaste kan tussen rook- en nie-rook-kamers kies.
Gaste kan ook van die wasgoeddiens, bagasie-stoorplek, faks-, fotostaat- en e-posgeriewe gebruik maak. Die hotel het 'n 24 uur-inkloktyd, 'n ontvangs wat vanaf 06:00 tot 21:30 oop is, en sekuriteit op die perseel in die aand. Die sekuriteit help om gaste wat na 21:30 arriveer in te klok. Daar is ook 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Jack Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoofstraat, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mount Currie Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kokstad Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 88 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom