Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainview-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R723 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain View is in die bekoorlike dorpie Ceres geleë en dit bied verblyf in 'n keuse van 2 eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n slaapbank sowel as 'n driekwartbed en kan ekstra gaste teen 'n ekstra koste akkommodeer. Bykomende geriewe sluit 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, gedeelde Netflix en WiFi in. 'n Buitebraai- en privaat sitarea is buite die eenheid beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Mountain View is 300 m vanaf 'n klein winkelsentrum, 350 m vanaf die Ceres Gholfklub, en 1 km vanaf die middedorp met verskeie restaurante en winkels. Ceres bied verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsry, ziplining, perdryte en 4x4-roetes.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mountainview-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R850
R850 R723
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R723
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountainview-straat 23, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66aa75c39a5805922ff0becd8caa4057bad4a3233b2c786f0feea43ae8428f5bc3a857be72ed27425caaf49a3fbb56742748?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 23 Mountainview Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.374211 19.3066989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang