Mountain View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain View is 'n knus kamer vir 2 gaste in Ceres.

Dié oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Die kombuisie het 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar in die kamer.

Die kamer bied toegang tot 'n stoepie met braaigeriewe en kyk uit oor die swembad. Veilige parkeerplek word voorsien.

Mountain View is 300 m vanaf 'n klein winkelsentrum, 350 m van die Ceres Gholfklub en 1 km van die middedorp met sy restaurante en winkels. Ceres bied verskeie doendinge soos voetslaan, bergfietsroetes, ziplyn, perdry en 4x4-roetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Mountain View sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]