Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 91 resensies vir Mountain View Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannetjie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K

Lekker gebly!

Heerlik heerlik heerlik! Super netjies!

Petro O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro O

Rustig en stil. Mooi skoon uitsig. Loop afstand van dorp af.

Baie lekker gebly. Ons was gesin -4 volwassenes. Bietjie in mekaar se spasie. Maar van Vrydag tot Maandag is doenbaar so.

Yonette F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yonette F

Ons het baie lekker gebly! Ons kamer was netjies en dit is daagliks skoongemaak.

Ons het baie lekker gebly! Ons kamer was elke dag skoongemaak en dit was baie netjies.

Michelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Heerlik!

Die ontvangs was baie vriendelik en ons het 'n heerlike, skoon huisie gehad vir die naweek. Ons sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie, Michelle.
Ek waardeer jou terugvoer baie!
Kom kuier asb. weer.
Groete, Marlene

Mountain View Manor
Nicci H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicci H

We had a phenomenal stay at Mountain Manor.

Marlene was incredible and so incredibly attentive! We arrived to a beautiful, clean apartment and were made to feel right at home. Thank you to Marlene for sharing your very special slice of heaven with us. We will definitely be returning!

Mountain View Manor se terugvoer

Thank you so much Nicci for your beautiful review.
I really appreciate it.
Please come visit again.
Regards, Marlene

Mountain View Manor
Frans J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans J

Gerieflik en lekker blyplek.

Baie gerieflike skoon en mooi kamers met 'n privaat badkamer. Sal beslis weer hier bly. Vriendelike eienaars en baie behulpsaam.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie, Frans.
Julle is enigetyd weer welkom by ons.
Groete, Marlene

Mountain View Manor
Sharon E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E

Gerieflik, gemaklik, rustig en mooi omgewing.

Die eenheid was baie mooi, netjies, skoon en goed toegerus. Baie gerieflik naby die winkels en restaurante geleë. Ons het vir seker 'n nes gevind waar ons gereeld sal besoek. Baie dankie vir jou vriendelike en warm gasvryheid. Ons sal vir seker gou weer by jou draai.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Sharon vir jou positiewe terugvoer. Dit sal so lekker wees as julle weer hier kom kuier. Ons sien uit om julle terug te verwelkom. Groete, Marlene

Mountain View Manor
Piet J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet J

Lekker naweek wegbreek.

Baie gerieflik, loopafstand vanaf restaurante en winkels, mooi uitsig. Gasheer baie behulpsaam!

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie, Piet, vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie!
Kom kuier gerus weer.
Groete, Marlene

Mountain View Manor
Chevonne A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne A

Netjies, rustig, awesome verblyf.

Ons het die verblyf baie geniet en sal dit vir seker aanbeveel. Die eenheid was baie netjies en toegerus met alles wat jy nodig het en natuurlik 'n mooi uitsig oor die berge. is naby aan al die besienswaardighede en maak dit baie gerieflik. baie dankie vir jou vriendelikheid. Ons sal julle vir seker weer sien.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Chevonne.
Kom kuier gerus weer.
Groete, Marlene

Mountain View Manor
Engla L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engla L

Baie lekker gebly.

Pragtige plek en baie netjies. Baie mooi uitsig en loopafstand van die winkels af. Sal dit beslis aanbeveel.

Sias L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias L

Baie rustig en ontspannend.

Kamer was ruim en skoon. Ligging maak dit moontlik om na alles te stap.

Corrie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie L

Uitstekende plekkies. Beveel beslis aan.

Die plekkies is netjies en skoon. Die gasvrou was vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel. Die tuine is goed versorg en het 'n pragtige uitsig op die berge. Ons kamers was ook elke dag skoongemaak. Het baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan.

Willem G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Fantasties.

Ek sal definitief die plekkie aanbeveel, dit is ongelooflik mooi. Goeie uitsig oor die berge, baie gerieflik en naby al die klein winkels. Loopafstand van al die lekker plekkies in Clarens. Vriendelike en professionele diens.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie, Willem. Ek waardeer regtig jou terugvoer. Dit is so lekker om te hoor ons gaste geniet dit by ons. Kom kuier asb. weer. Groete, Marlene

Mountain View Manor
Gerhard D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D

Vreedsaam.

Baie lekker gebly. Dis nie naby enige besige paaie nie en die uitsig is perfek.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Gerhard, waardeer baie!
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete, Marlene

Mountain View Manor
Candice J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice J

Great Clarens holiday.

It was a great, comfortable stay. The unit is neat and clean and very modern. It has everything you need and is within walking distance to the town.

Anina N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina N

Verblyf was lieflik! Sal net aanbeveel vir ekstra braai geriewe!

Lieflik! Sal weer kom.

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Anina.
Ons het 'n ekstra braaier, jammer jy het nie gevra nie.
Ek sal onthou om gaste te vra in die toekoms.
Kom kuier asb. weer.
Groete, Marlene

Mountain View Manor
Hardus C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus C

Beslis 'n goeie tyd gehad en baie lekker gebly.

Puik plek, netjies en eienaar is behulpsaam en vriendelik. Sal beslis weer daar wil bly.

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie, Hardus.
Waardeer jou terugvoer.
Groete, Marlene

Mountain View Manor
Bern V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bern V

Baie lekker.

Baie lekker gebly op Clarens.

Johan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Ruim vertrekke. Skoon en netjies. Veilige parkering.

Mooi uitsig, veilige parkering. Die akkommodasie is skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang en op hoogte gehou met WhatsApp-boodskappe. Baie ruim en ons het die kaggel geniet.

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Johan.
Groete Marlene

Mountain View Manor
Natascha P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natascha P

Ideale ligging.

Heerlike area om in te reis.

Leandri V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri V

Ons het dit baie geniet.

Baie lekker plek om te bly. Modern en netjies.

Mountain View Manor se terugvoer

Hallo Leandri
Dankie vir jou terugvoer.
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Micayla N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micayla N

Our recent stay at Mountain View Manor in Clarens was truly amazing!

We recently had the pleasure of staying at Mountain View Manor in Clarens, and let me tell you, it was nothing short of amazing! The location itself is a true gem, nestled in the heart of Clarens with breathtaking views of the surrounding mountains. The room was cosy and well-appointed, with attention to detail that made us feel right at home. We also took advantage of the outdoor spaces, enjoying a cup of coffee on the terrace while soaking in the tranquillity that Clarens has to offer. If you're looking for a getaway that combines comfort, charm, and a touch of magic, I wholeheartedly recommend Mountain View Manor in Clarens. It's the kind of place you'll want to return to again and again. I can't wait for my next visit!

Mountain View Manor se terugvoer

Hi Micayla,
Thank you so much for your beautiful review.
We really appreciate it.
Please come visit again.
Regards, Marlene.

Mountain View Manor
Adele H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Fantasties, pragtig, rustig, gasvry. Vol punte vir Mountain View Manor.

Mountain View Manor is 'n pragtige plek om te bly. Marlene was wonderlik en het baie meer vir ons gedoen as wat mens verwag. Die eenheid is pragtig ruim en mooi gemeubileer. Jy het alles wat jy nodig het. Dit is beslis goeie waarde vir geld, en die heel beste plek om te bly in Clarens. Ek sal definitief weer en weer daar gaan bly. Baie dankie.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie, Adele, vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit regtig baie! Ek hoop ons sien julle sommer gou weer in die nuwe jaar.
Groete, Marlene

Mountain View Manor
Charlotte D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte D

Eienaars baie gasvry. Heerlike rustige atmosfeer.

Sal Mountain View Manor beslis in die toekoms weer besoek. Clarens stel nooit teleur nie.

Mountain View Manor se terugvoer

Charlotte, dit was vir ons baie lekker om julle te kon huisves.
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Hannetjie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K

Heerlik uitgerus in 'n awesome omgewing.

Goeie ontvangs. Plekkie baie mooi, netjies, kraakvars beddegoed, skoonmaakdiens was goed, stapafstand van alles en pragtige uitsig, veral die sonopkoms in die oggend.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Hannetjie, vir jou positiewe terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Joelene D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene D

Excellent accommodation, the room was well appointed and spacious with a beautiful view of the mountain.

Quality linens and finishes, all-round top-class stay. We could not have asked for anything more, everything was perfect. It is well located for quick walking access to Clarens town, with a lovely view of the mountain and quiet, peaceful surroundings. Even a nice little area outside for an outdoor boma night with s'mores. However, the kitchenette area/facility is a bit small for any kind of cooking or food prep - it's perfect for a cup of coffee. But then again, who goes to Clarens to cook? Part of the fun is enjoying the many dining options in town.

Mountain View Manor se terugvoer

Thank you so much Joelene for your beautiful and positive feedback.
I really appreciate it.
Hope to see you again.
Regards
Marlene

Mountain View Manor
Gerhard G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G

Baie netjiese, plek.

Eenheid is netjies en skoon. Veilige parkering, die hele plek is omhein. Eenheid is binne loopafstand (5 minute se stap) van die middel van Clarens.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Gerhard.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Rodney T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney T

Het dit baie geniet.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Mountain View Manor, baie dankie, het die naweek geniet.

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie Rodney. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Nelie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelie S

Het heerlik gekuier en gerus.

Pragtige, netjiese plek. Daar word baie tyd en harde werk ingesit!

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie Nelie, ek waardeer jou terugvoering. Ek hoop julle kom gou weer kuier.
Groete. Marlene

Mountain View Manor
Pj M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj M

Two nights stay.

My wife and I stayed in the Family Room for two nights. The amenities are great, cosy fireplace with wood provided.

Johannes J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J

Pragtige mooi verblyf in die Vrystaat.

Wat 'n wonderlike mooi, skoon en gerieflike oornagplek in Clarens met vriendelike eienaar en het ons baie gerus gestel en welkom laat voel het en baie modern en als wat jul nodig het. Dankie.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer. Groete. Marlene

Mountain View Manor
Johan D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Fantastiese ligging, skoon en prakatiese verblyf met regte plattelandse klas en styl.

Die is my 2de besoek aan Mountain View Manor en sal beslis nie die laaste wees nie.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie baie dankie Johan, dis altyd lekker om gaste soos julle terug te verwelkom. Ons sien uit om julle gou weer te huisves. Ek waardeer jou positiewe kommentaar baie.
Groete, Marlene.

Mountain View Manor
Jurgen B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen B

Baie luuks en skoon!

Ons het baie lekker daar geslaap. Alles was skoon en netjies.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Jurgen. Ek waardeer dit. Kom kuier asseblief weer. Groete. Marlene

Mountain View Manor
Marius G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius G

Heerlike kuier, goed ingerig.

Modern en netjies. Voorstel - Skoonmaakdiens kan miskien vloere net vee en beddens netjies opmaak. Verder 10/10.

Pieter O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Netjies, skoon en goed geleë.

Sien sterre.

Amanda V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V

Modern, clean accommodation in close proximity to the main street.

The built in kitchen was disappointing. Its not made for cooking. The induction plate has one setting so boiling water and the microwave is your best option for any meal preparation. The wifi only works outside on verandah. Young people find this frustrating. Otherwise beautiful accommodation.

Letitia B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia B

Heerlik

Die eenheid lyk presies soos op die webtuiste. Baie dankie ons het lekker gekuier.

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie Letitia.

Mountain View Manor
Ritha B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ritha B

Baie lekker en eenheid is pragtig en smaakvol.

Dis net my gevoel, ek sou dalk 'n vol king-size matras op die bed plaas, in plaas van 2 enkelbedmatrasse. Andersins is alles perfek.

Andre D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Pragtige gastehuis met net so 'n pragtige uitsig op Clarens se berge vanaf die stoep.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dit is stil en rustig, net wat ons nodig gehad het.

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie Andre, kom kuier gerus weer.
Groete
MArlene

Mountain View Manor
Peter V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V

Perfekte verblyf, als wat jy nodig het.

Baie netjiese en wel geleë verblyf. Als wat jy nodig het vir 'n kort wegbreek. Pragtige uitsig en loopafstand van die winkel straat.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Peter.
Ons verwelkom julle graag weer hier by Mountain View Manor.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Natasja G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja G

Netjies, skoon en gerieflik.

Ons het heerlik gekuier, als was skoon en netjies. Sal beslis weer by Mountain View Manor oorbly.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Natasha.
Kom kuier asseblief weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Marius S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Langnaweekruskans.

'n Breek in die daaglikse roetine van werk, eet en slaap. 'n Stywe dagstappie in die berge, met son, wind & mooi landskappe, herlaai die batterye weer.

Billy P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy P

Gesellig, vriendelik, naby aan alles.

Ons het heerlik gebly by Mountain View Manor. Alles was skoon en netjies. Die eienaar was baie behulpsaam, en ons waardeer die skoonmaak elke dag. Dit is stapafstand van alles, maar ook uit die warboel as die pragtige dorpie besig raak.

Katinka M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka M

Amazing kuiertjie, net te gou verby!

Pragtige plekkie, super skoon en nuut, toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die kaggeltjie was wonderlik en het bygedra tot die knus atmosfeer. Het ons kuiertjie hier so geniet. Ons kom beslis weer!

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Katinka vir jou terugvoer, ek waardeer dit baie.
Ons verwelkom julle graag weer terug by Clarens Manor.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Ria L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria L

Baie lekker, netjies en stil.

Ons het vreeslik lekker gebly. Dis ideaal geleë, baie rustig en skoon. Ons sal beslis weer gaan kuier en julle beslis aanbeveel!

Mountain View Manor se terugvoer

Dit was lekker om julle te kon huisves Ria.
Ek waardeer jou terugvoer.
Kom kuier asb weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Liezl P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl P

Uitstekende ligging. Modern. Pragtige uitsig.

Om die sleutel te kry is so gerieflik - dis die beste manier waarop ek tot dusver 'n sleutel ontvang het! Die sjerrie in die kamer laat mens sommer dadelik tuis voel! Die uitsig is asemrowend en dis baie gerieflik om so naby al die restaurante te bly, want mens hoef nooit bekommerd te wees oor parkering nie! Die kaggel maak die plek sommer net ekstra spesiaal. Ons sal definitief weer hier wil bly!

Mountain View Manor se terugvoer

Ag dankie Liezl, jy is dierbaar. Kom kuier asb weer.
Groete, Marlene.

Mountain View Manor
Jacques D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Ideaal gewees vir ons behoefte.

Die kamer en badkamer was baie netjies. Die ligging is ook ideaal. Nie te naby aan die besige area nie, maar ook baie naby, ons het gestap.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Jacques.
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete, Marlene.

Mountain View Manor
Belinda L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Hemels.

Wat 'n plesier om in 'n skoon, vars en netjiese plek te bly. Love die dekor. Beddegoed is kraakvars en die uitsig is perfek! Vir my natuurlik 'n pluspunt is die katjie wat elke dag kom groet het, baie soet.

Mountain View Manor se terugvoer


Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ek waardeer dit so baie! Julle was wonderlike gaste, kom kuier asb weer.

Mountain View Manor
Juanita E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita E

Netjies.

Netjies met alles op hul plek! En die uitsig vanaf die stoep is besonders.

Adele F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

Netjies, modern en skoon.

Dit was regtig baie lekker gewees om daar te bly. Die plekkie is skoon, veilig en baie modern. Marlene en haar man het ons baie welkom laat voel. Dit is loopafstand van alles af. Ons sal definitief weer van hulle gebruikmaak.

Mountain View Manor se terugvoer

Dit was lekker om julle hier te ontvang Adele.
Dankie vir jou mooi terugvoer.
Kom kuier asb weer.

Mountain View Manor
Anell B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell B

Absoluut fantasties.

Ongelooflike mooi en netjiese plek. Goeie diens en amazing uitsigte.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Anell, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Bruce A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce A

Uitstekende ligging, goeie waarde vir geld.

Die eenheid is baie mooi, netjies en skoon. Marlene het alles so maklik as moontlik vir ons gemaak van die begin tot die einde van die besprekingsproses. Sy het ekstra moeite gedoen vir ons en die kommunikasie was deurlopend uitstekend. Die eenheid is in die perfekte ligging, stap afstand tot by alles. Ons sal beslis weer hier bly!

Mountain View Manor se terugvoer


Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit regtig baie.
Ek hoop julle kan sommer gou weer kom kuier.

Mountain View Manor
Lambert W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert W

Lekker.

Alles is netjies en skoon, die badkamer en kamer is ruim.

Danie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Dit was 'n rustige ontspan plekkie.

Die berge in die omgewing maak mens rustig as mens so op die stoeppie sit en na die natuur staar.

Kaira L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaira L

Pragtige huis met 'n pragtige uitsig.

Ons het 'n wonderlike naweek gehad saam ons vriende. Julle was naby genoeg geleë aan die troue wat ons bygewoon het, wat dit so gerieflik gemaak het. Die beddens was gemaklik en die hele plek was so netjies en mooi versier. Ons sal verseker weer hier kom bly wanneer ons Clarens besoek.

Mountain View Manor se terugvoer

Ag so dankie vir jou terugvoer Kaira, ek waardeer dit.
Ons is gelukkig loopafstand van die plein en al die winkels en restaurante wat dit gerieflik maak vir gaste.
Bly as dit ook naby julle Venue was.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Dawie K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie K

10/10

House keeping het vergeet om vir ons melk vir die volgende dag in yskas te sit.

Pierre V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Baie skoon en netjies.

Marlene baie moeite gedoen en ons verwelkom met skoon verblyf.

Christelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Baie netjies, skoon en mooi.

Ons het baie lekker gebly in die Mountain View Manor.

Michelle F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F

Modern en mooi uitsig.

Die woonstel is baie modern en oulik ingerig. Mooi uitsig van berge en loopafstand van die dorp.

Merinda K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Merinda K

Keurig en skoon.

Blyplek is skoon en keurig. Kombuisie baie sinlik en meer as genoeg pakplek.

Pieter D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter D

Pasgetroude paartjie kuier in Clarens-omgewing.

Die eenheid is baie onprakties, yskas is slegs 'n "bar fridge" so ek voel daar moet gestipuleer word dat 'n mens nie self kos kan maak in die selfsorg eenheid nie. Die toiletpapier, hout vir die kaggel was nie vervang soos dit gebruik is nie. Daar was spinnerakke op 'n klomp plekke, stort is definitief nie skoongemaak nie. Wasbak in die badkamer lek, die water is nie drinkbaar nie. As daar mense in die eenheid langsaan bly hoor mens elke kas deur wat oop en toe, meubels wat skuif, as daar 'n kraan oopgemaak word hoor mens dit heeltyd. Die uitsig is baie mooi en 'n mens voel veilig aangesien daar 'n heining en elektriese hek met goeie beligting in die aand is.

Mountain View Manor se terugvoer

Genade Pieter.
As jy die eenheid se beskrywing reg gelees het sou jy gesien het daar is nie n kombuis nie. 2 rolle toiletpapier is darem seker genoeg vir 2 mense vir 2 dae. Hout is net n verwelkomings gebaar, jy kon seker maar nog n sakkie hout gaan koop het. Of gevra het vir nog hout. Snaaks net julle van al my gaste wat kla. My bediendes maak elke dag die eenhede skoon, hoekom het jy nie toe gekla nie. Ek het nie beheer oor Clarens se water nie, maar ons gebruik dit.
Ek is regtig jammer dat julle so sleg gebly het!

Mountain View Manor
Julie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie F

Perfect location and everything you need for a few days.

Park your car and walk a short way to the center of town. The accommodation was perfect for the few days we were there.

Amanda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Fantasties.

Dankie Marlene. Ons het heerlik gebly. Alles was netjies en skoon. Sien jou definitief binnekort weer.

Corne L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L

Lieflike plekkie op die perfekte plek.

Ons het baie lekker gekuier by Mountain View Manor. Die plekkie is pragtig, lyk net soos op die foto's. Marlene was baie gasvry en vriendelik. Sy doen baie moeite met klein dingetjies, soos 'n blommetjie op jou handdoek, 'n glasie sjerie om welkom te sê. Die plek is lekker stapafstand van alles af. Jy kan net kom, jou skoene uitskop en ontspan.

Mountain View Manor se terugvoer

Ag dankie Corne, ek waardeer jou mooi terugvoer. Kom kuier asb weer.

Mountain View Manor
Zetta J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetta J

Dankie vir soveel gasvryheid Marlene. Verblyf was alles wat ons wou hê. Batterye is gelaai. Ons kom weer.

Naweek was great, dankie Marlene.

Jessica A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A

It was a much needed re-set - the perfect place to do just that.

Pitty there wasn't a sink/kitchenette area, but perfect none the less.

Mountain View Manor se terugvoer

Hi Jessica
Thank you so much for your review.
We build a 'kitchen in a cupboard in last month', hope can come and visit again to enjoy it.
Kind regards
Marlene

Mountain View Manor
Andrie S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie S

Het sommer dadelik tuis gevoel.

Baie gerieflike verblyf en naby die middeldorp geleë.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Andrie.
Kom kuier asb weer.

Mountain View Manor
Tanya K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K

Amazing place to stay. We enjoyed the view, coziness and fireplace so much! I will definitely recommend it!

The house is cozy, but spacious! Perfect place for a reunion with friends! There is a nice braai area as well as a fireplace which was perfect for the cold weather!

Leane S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane S

Gemaklik, pragtig, ontspannend.

Ons het lekker ontspan en die kamer is ongelooflik mooi. Die uitsig is pragtig en ons was elke oomblik op ons gemak vandat ons daar gearriveer het.

Paul S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Mountain View bied gaste die beste van 3 wêrelde: Veiligheid, fantastiese uitsig oor die oostelike berge en 'n goed toegeruste wooneenheid wat gereeld gediens word.

Mountain View Manor bied 'n standaard wat goed vergelyk met meeste selfsorgeenhede in Clarens wat ek met vrymoedigheid kan aanbeveel. Dankie Marlene en Fanus vir julle gasvryheid vir die tyd wat ek daar gebly het!

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Paul. Kom kuier asb weer.

Mountain View Manor
Archie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie C

Peaceful, quiet, modern and clean.

Had an amazing weekend staying there. Beautiful little place. Great views. Will definitely go back.

Mountain View Manor se terugvoer

Thank you Archie, appreciate your feedback. Looking forward to host you again.
Regards
Marlene

Mountain View Manor
Nelius V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V

'n Perfekte kuier in Clarens.

Alles wat 'n mens verwag van so 'n plek! Loopafstand van die sentrum, pragtige uitsig op die berg, netjiese moderne kamer en ’n badkamer met al die geriewe wat elke dag gediens word. ’n Lekker kuier!

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Nelius.
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Andre R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Baie lekker vakansieverblyf,

Baie lekker oornagverblyf. Sal vir seker weer 'n bespreking maak. Lekker groot kamer. As ek moet soek vir kritiek sou ek sê die kussings kort bietjie body en die bed kan beter wees, maar dit is regtig nie 'n groot probleem nie.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer.

Mountain View Manor
Ina D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Beautiful plekkie, baie mooi ligging.

Beautiful plekkie. Die gasvrou het ons die heeltyd op hoogte gehou op WhatsApp, met betrekking tot die adres, die pad wat ons moet ry, en presies hoe die inklok werk by die hek. Sy het ons vriendelik kom groet, en vriendelik gesê dat as ons enige iets kort, sy net om die hoek is. Oor die algemeen het ons goeie diens in en om die Clarens-area gekry. Sal beslis weer gaan kuier.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Ina vir jou mooi en positiewe terugvoer, bly julle het dit geniet hier in Clarens.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Jana V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Perfek

Ons het dit vreeslik geniet, en die gasvrou was besonders akkommoderend.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Jana, ons waardeer dit baie.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Annerie P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie P

Uitstekende ligging

Net ’n blok weg van die hoofstraat. Wonderlike uitsig oor die berge en veilige parkeerplek.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Annerie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Joey L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey L

Baie mooi huisie met ongelooflike uitsig.

Die eenheid is goed ingerig, en alles baie skoon en netjies. Ons was goed ontvang deur Marlene. Die groot stort is 'n luukse! 'n Bietjie groter yskas kan dalk oorweeg word. Die enigste negatief is die ingang van die straat af. Dit is feitlik onbegaanbaar. Ons het ons paar dae werklik baie geniet en sal beslis weer daar tuisgaan.

Coenraad G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad G

Baie lekker gebly en die uitsig was mooi en verblyf baie skoon en netjies.

Pragtig, skoon, netjies en privaat. Alles beskikbaar wat ons nodig gehad het en die ekstra moeite met die braai Weber vir ons. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Mountain View Manor se terugvoer

Hallo Coenraad
Baie dankie vir jou terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Hayley V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley V

A new, beautifully furnished and decorated apartment, with stunning views. Very responsive host and organised arrival.

We had a lovely stay. The unit is very conveniently situated. We were the only guests, which was great; am not sure of privacy if there had been people in the other unit.

Tanya V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V

Vriendelikheid en gasvryheid beleef gedurende my verblyf by Mountain View Manor.

Die uitsig is verskriklik mooi van die familie-eenheid kamers. Die kamers is netjies en skoon. Ons het elke oomblik van ons kuier geniet en sal vir seker Mountain View Manor kies as verblyf in Clarens.

Liezl C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl C

Awesome!

Baie goeie ligging, mooi, skoon en uitstekende uitsig.

Mountain View Manor se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Liezl. Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Neels R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R

Lekker geslaap, ingang kan dalk klein bietjie verbeter, my kar is baie laag en moes deur 'n sloot ry om by hek te kom maar veder was dit baie aangenaam.

Sien sterre.

Corné P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné P

Pragtig!

Baie netjies! Ons het baie lekker gebly!

Mountain View Manor se terugvoer

Hallo Corne
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek hoop ons kan julle weer in die toekoms akkomodeer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Charlene M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M

Moeite werd.

Goeie gehalte en pragtige uitsig oor Clarens. Baie tevrede met diens.

Mountain View Manor se terugvoer

Hallo Charlene,
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie!
Ek hoop julle kan gou weer kom kuier.
Groete,
Marlene

Mountain View Manor
Gerhard H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard H

Stoep met fantastiese uitsig, baie netjiese plek.

Alles was netjies en skoon, puik diens. Rustige straat, binne stapafstand van die middedorp.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Gerhard vir jou terugvoer. Kom kuier asb weer. Groete Marlene

Mountain View Manor
Pikkie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pikkie V

Privaat en tog nie alleen nie. Mooi uitsig. Veilig gevoel. Plekkie het lieflik vir ons gewerk. Twee gesinne by mekaar sonder om mekaar te steur.

Baie lekker gekuier, was privaat tog nie alleen nie, mooi uitsig, veilig gevoel. Baie ruimte om die huis.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Paula M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula M

Uitstekende akkommodasie.

Die akkommodasie was pragtig, netjies en skoon en die ligging was 'n bonus. Die uitsig vanaf die stoep oor die berge was asemrowend. Ons het 'n absolute fantastiese tyd gehad. Ek sal Mountain View Manor enige tyd hoogs aanbeveel.

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Paula vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier asb weer!
Groete,
Marlene

Mountain View Manor
Magda V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Pragtige, netjiese plek!

Ons wil baie dankie sê vir Mountain View Manor, die mense was baie behulpsaam met sekere versoeke deur ons en was deurentyd vriendelik!

Mountain View Manor se terugvoer

Baie dankie Magda, dit was vir ons lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Ek hoop julle kom kuier gou weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Linda V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Dit was baie aangenaam en lekker om daar te bly.

Ek sal Mountain View Manor aanbeveel by enige van my vriende. Ons het dit geniet daar.

Sonia S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S

Owners very friendly. Unit very clean, modern and comfortable. Walking distance from shops.

We had an awesome stay at Mountain View Manor. Amazing views, owners very friendly and helpful, unit very modern, clean and comfortable. Will definitely be back. Walking distance from shops and restaurants. Secure parking. Will refer everyone I know. Thank you Marlene and hubby for awesome stay.

Mountain View Manor se terugvoer

Thank you Sonia,

It was really nice to meet you and accommodate you. Looking forward to welcome you again at Mountain View Manor.
Thank you for your positive review.

Kind regards
Marlene

Mountain View Manor
Ruby B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B

Heerlik ontspanne en rustig. Tog regtig naby alles.

Ons het heerlik gebly, en moeite is gedoen om te sorg dat ons warm en gemaklik te hou. Die stort is lieflik en die stoepie met uitsig sielverheffend.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 20, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c629899dbe58365ffe9fbcea850446dbcc3a8365ecf2d7f57c1aba9970b841230ebbd7e9685f1e333c143802855894756ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 20 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -28.516795287665 28.421698581637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang