LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Manor | LekkeSlaap
+65

Mountain View Manor

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Mountain View Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jessica A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A
Saam met vriende

It was a much needed re-set - the perfect place to do just that.

Pitty there wasn't a sink/kitchenette area, but perfect none the less.

Andrie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het sommer dadelik tuis gevoel.

Baie gerieflike verblyf en naby die middeldorp geleë.

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie Andrie.
Kom kuier asb weer.

Mountain View Manor
Tanya K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met vriende

Amazing place to stay. We enjoyed the view, coziness and fireplace so much! I will definitely recommend it!

The house is cozy, but spacious! Perfect place for a reunion with friends! There is a nice braai area as well as a fireplace which was perfect for the cold weather!

Leane S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leane S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, pragtig, ontspannend.

Ons het lekker ontspan en die kamer is ongelooflik mooi. Die uitsig is pragtig en ons was elke oomblik op ons gemak vandat ons daar gearriveer het.

Paul S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Enkelreisiger

Mountain View bied gaste die beste van 3 wêrelde: Veiligheid, fantastiese uitsig oor die oostelike berge en 'n goed toegeruste wooneenheid wat gereeld gediens word.

Mountain View Manor bied 'n standaard wat goed vergelyk met meeste selfsorgeenhede in Clarens wat ek met vrymoedigheid kan aanbeveel. Dankie Marlene en Fanus vir julle gasvryheid vir die tyd wat ek daar gebly het!

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Paul. Kom kuier asb weer.

Mountain View Manor
Tanya V - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelikheid en gasvryheid beleef gedurende my verblyf by Mountain View Manor.

Die uitsig is verskriklik mooi van die familie-eenheid kamers. Die kamers is netjies en skoon. Ons het elke oomblik van ons kuier geniet en sal vir seker Mountain View Manor kies as verblyf in Clarens.

Archie C - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, quiet, modern and clean.

Had an amazing weekend staying there. Beautiful little place. Great views. Will definitely go back.

Mountain View Manor's terugvoer

Thank you Archie, appreciate your feedback. Looking forward to host you again.
Regards
Marlene

Mountain View Manor
Nelius V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Perfekte kuier in Clarens.

Alles wat 'n mens verwag van so 'n plek! Loopafstand van die sentrum, pragtige uitsig op die berg, netjiese moderne kamer en ’n badkamer met al die geriewe wat elke dag gediens word. ’n Lekker kuier!

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Nelius.
Ons verwelkom julle graag weer by Mountain View Manor.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Liezl C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie goeie ligging, mooi, skoon en uitstekende uitsig.

Mountain View Manor's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Liezl. Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Joey L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi huisie met ongelooflike uitsig.

Die eenheid is goed ingerig, en alles baie skoon en netjies. Ons was goed ontvang deur Marlene. Die groot stort is 'n luukse! 'n Bietjie groter yskas kan dalk oorweeg word. Die enigste negatief is die ingang van die straat af. Dit is feitlik onbegaanbaar. Ons het ons paar dae werklik baie geniet en sal beslis weer daar tuisgaan.

Coenraad G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en die uitsig was mooi en verblyf baie skoon en netjies.

Pragtig, skoon, netjies en privaat. Alles beskikbaar wat ons nodig gehad het en die ekstra moeite met die braai Weber vir ons. Ek sal vir seker weer daar gaan bly.

Mountain View Manor's terugvoer

Hallo Coenraad
Baie dankie vir jou terugvoer
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Neels R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, ingang kan dalk klein bietjie verbeter, my kar is baie laag en moes deur 'n sloot ry om by hek te kom maar veder was dit baie aangenaam.

Sien sterre.

Hayley V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hayley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A new, beautifully furnished and decorated apartment, with stunning views. Very responsive host and organised arrival.

We had a lovely stay. The unit is very conveniently situated. We were the only guests, which was great; am not sure of privacy if there had been people in the other unit.

Andre R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vakansieverblyf,

Baie lekker oornagverblyf. Sal vir seker weer 'n bespreking maak. Lekker groot kamer. As ek moet soek vir kritiek sou ek sê die kussings kort bietjie body en die bed kan beter wees, maar dit is regtig nie 'n groot probleem nie.

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer ek waardeer dit. Kom kuier gerus weer.

Mountain View Manor
Ina R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful plekkie, baie mooi ligging.

Beautiful plekkie. Die gasvrou het ons die heeltyd op hoogte gehou op WhatsApp, met betrekking tot die adres, die pad wat ons moet ry, en presies hoe die inklok werk by die hek. Sy het ons vriendelik kom groet, en vriendelik gesê dat as ons enige iets kort, sy net om die hoek is. Oor die algemeen het ons goeie diens in en om die Clarens-area gekry. Sal beslis weer gaan kuier.

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie Ina vir jou mooi en positiewe terugvoer, bly julle het dit geniet hier in Clarens.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Jana V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Gesin met klein kinders

Perfek

Ons het dit vreeslik geniet, en die gasvrou was besonders akkommoderend.

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoer Jana, ons waardeer dit baie.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Annerie P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging

Net ’n blok weg van die hoofstraat. Wonderlike uitsig oor die berge en veilige parkeerplek.

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Annerie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Corné P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Baie netjies! Ons het baie lekker gebly!

Mountain View Manor's terugvoer

Hallo Corne
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek hoop ons kan julle weer in die toekoms akkomodeer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Gerhard H - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard H
Gesin met tieners

Stoep met fantastiese uitsig, baie netjiese plek.

Alles was netjies en skoon, puik diens. Rustige straat, binne stapafstand van die middedorp.

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie Gerhard vir jou terugvoer. Kom kuier asb weer. Groete Marlene

Mountain View Manor
Charlene M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moeite werd.

Goeie gehalte en pragtige uitsig oor Clarens. Baie tevrede met diens.

Mountain View Manor's terugvoer

Hallo Charlene,
Baie dankie vir jou mooi en positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie!
Ek hoop julle kan gou weer kom kuier.
Groete,
Marlene

Mountain View Manor
Theo V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Saam met vriende

Privaat en tog nie alleen nie. Mooi uitsig. Veilig gevoel. Plekkie het lieflik vir ons gewerk. Twee gesinne by mekaar sonder om mekaar te steur.

Baie lekker gekuier, was privaat tog nie alleen nie, mooi uitsig, veilig gevoel. Baie ruimte om die huis.

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Ek is bly julle het lekker gekuier.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Paula M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula M
Saam met vriende

Uitstekende akkommodasie.

Die akkommodasie was pragtig, netjies en skoon en die ligging was 'n bonus. Die uitsig vanaf die stoep oor die berge was asemrowend. Ons het 'n absolute fantastiese tyd gehad. Ek sal Mountain View Manor enige tyd hoogs aanbeveel.

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie Paula vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier asb weer!
Groete,
Marlene

Mountain View Manor
Magda V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met vriende

Pragtige, netjiese plek!

Ons wil baie dankie sê vir Mountain View Manor, die mense was baie behulpsaam met sekere versoeke deur ons en was deurentyd vriendelik!

Mountain View Manor's terugvoer

Baie dankie Magda, dit was vir ons lekker om julle hier by ons te akkommodeer. Ek hoop julle kom kuier gou weer.
Groete
Marlene

Mountain View Manor
Linda V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en lekker om daar te bly.

Ek sal Mountain View Manor aanbeveel by enige van my vriende. Ons het dit geniet daar.

Sonia S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owners very friendly. Unit very clean, modern and comfortable. Walking distance from shops.

We had an awesome stay at Mountain View Manor. Amazing views, owners very friendly and helpful, unit very modern, clean and comfortable. Will definitely be back. Walking distance from shops and restaurants. Secure parking. Will refer everyone I know. Thank you Marlene and hubby for awesome stay.

Mountain View Manor's terugvoer

Thank you Sonia,

It was really nice to meet you and accommodate you. Looking forward to welcome you again at Mountain View Manor.
Thank you for your positive review.

Kind regards
Marlene

Mountain View Manor
Ruby B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne en rustig. Tog regtig naby alles.

Ons het heerlik gebly, en moeite is gedoen om te sorg dat ons warm en gemaklik te hou. Die stort is lieflik en die stoepie met uitsig sielverheffend.

Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R980
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 20, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c629899dbe58365ffe9fbcea850446dbcc3a8365ecf2d7f57c1aba9970b841230ebbd7e9685f1e333c143802855894756ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag (vir 2 persone) 26 5 1 5 20 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -28.516795287665 28.421698581637
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!