Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountainside Guest Suite

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls

Slegs die bespreekte gaste word op die perseel toegelaat.
Respekteer asb. die rustige omgewing en hou geraasvlakke op 'n aanvaarbare vlak.
Die verblyf het sonpanele en omsetters in die geval van beurkrag.
Maak asb. die deure en vensters toe wanneer die lugversorging gebruik word en skakel die lugversorging af wanneer julle vertrek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Carletta-straat 30, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ec369fe2f22d6e03a2e10a0622cb96c5de1683b722053371455db27bd44edcfd363c5d33b7b7d0d6b5cdac7860aba3f22de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 30 Carletta Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 12:00 -33.730187836183 18.955384178386
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem