Môredou Gasteplaas
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Môredou-plaas, Langs die R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Môredou Gasteplaas is 'n selfsorgplaashuis net 10 km vanaf Schweizer-Reneke. Dis die perfekte oorslaapplek vir 8 gaste onderweg na Namibië, die Kgalagadi of Botswana.
Dié plaashuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat 'n bad en 'n stort of net 'n stort het. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 3 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan maaltye in die eetkamer nuttig of by die ontbyttoonbank sit en uitkyk oor die braai-area. Daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar.
Gaste kan gerus gebruik maak van die braaigeriewe en swembad. Gaan verken ook die plaas wat met verskeie wildsoorte spog.
Slaapplek
’n Bespreking by Môredou Gasteplaas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Cornè Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 22
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- Môredou-plaas, Langs die R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Gaste dink Môredou Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Schweizer-Reneke Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Môredou-plaas, Langs die R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom