Môredou Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Môredou Gasteplaas is 'n selfsorgplaashuis net 10 km vanaf Schweizer-Reneke. Dis die perfekte oorslaapplek vir 8 gaste onderweg na Namibië, die Kgalagadi of Botswana.

Dié plaashuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat 'n bad en 'n stort of net 'n stort het. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 3 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan maaltye in die eetkamer nuttig of by die ontbyttoonbank sit en uitkyk oor die braai-area. Daaglikse skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar.

Gaste kan gerus gebruik maak van die braaigeriewe en swembad. Gaan verken ook die plaas wat met verskeie wildsoorte spog.

Slaapplek

'n Bespreking by Môredou Gasteplaas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildritte

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Môredou Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za