Mzingazi Waterfront
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mzingazi Waterfront is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in 'n kompleks in Richardsbaai en bied verblyf met asemrowende uitsigte oor die seiljagklub.
Die grondverdiepingwoonstel is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-uitleg. Dit beskik oor 'n slaaparea met lugversorging en 'n leefarea met 'n etenstafel en 'n kombuisie. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie het 'n kombuishoekie, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is sook 'n TV met Openview en gaste kan die pragtige uitsig oor die seiljagklub en skibootklub vanaf die woonstel bewonder. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en bied toegang tot 'n privaat strand.
Dit is naby plaaslike restaurante en slegs 260 m vanaf die privaat strand. Dít maak Mzingazi Waterfront die perfekte verblyfopsie vir diegene wat op soek is na 'n ideale strandwegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charmaine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mzingazi Waterfront het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridgetown-weg 42, Mzingazi Waterfront Village 36, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal