Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Way

Natures Way Plaaskothuis
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is die wittebroodkothuis. Daar is ’n koningingrootte-bed, badkamer, kombuisie en sitarea. Die kothuis het ook ’n veranda, braai-area en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis, maar moet hul eie beddegoed bring. Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Tee, koffie, suiker en vars plaasmelk word by aankoms voorsien.
Ontbyt kan gereël word teen 'n addisionele koste vanaf die restaurant op die perseel, Farm Stall and Bakery.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bush Pig Kothuis
Vanaf
Vanaf R980
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het ’n romantiese ligging, ideaal vir paartjies en voëlliefhebbers. Daar is ’n slaapkamer met ’n dubbelbed, badkamer en basiese kombuisie en sitarea. Die kothuis het ’n patio, kaggel binne en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis, maar moet hul eie beddegoed bring. Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Tee, koffie, suiker en vars plaasmelk word by aankoms voorsien.
Ontbyt kan gereël word teen 'n addisionele koste vanaf die restaurant op die perseel, Farm Stall and Bakery.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushbuck Kothuis
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het ’n lieflike houtdek wat na die inheemse woud front en is ideaal vir ’n gesin met 2 kinders. Die kothuis het 2 slaapkamers, ’n badkamer en kombuisie. Daar is ook ’n veranda, braai-area en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis, maar moet hul eie beddegoed bring. Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Tee, koffie, suiker en vars plaasmelk word by aankoms voorsien.
Ontbyt kan gereël word teen 'n addisionele koste vanaf die restaurant op die perseel, Farm Stall and Bakery.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Natures Way Plaashuis
Vanaf
Vanaf R1 840
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, en 'n volledig toegeruste kombuis, sit- en eetarea. Die huis beskik ook oor 2 verandas en daar is ’n kaggel, TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis, maar moet hul eie beddegoed bring. Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Tee, koffie, suiker en vars plaasmelk word by aankoms voorsien.
Ontbyt kan gereël word teen 'n addisionele koste vanaf die restaurant op die perseel, Farm Stall and Bakery.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmK5HyWMCJiYzvY2FsDLbOu3E8K7B01epKeXkLn50XUsvS5sQ1K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Off the R102 Portion 2 of Farm The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944557091605 23.510888982803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem