Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ndlovu Addo River Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Karen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik, rustig, kos vir die siel! Die grondpad kort bietjie aandag, maar ten spyte daarvan het ons heerlik gekuier. Die rustigheid en pragtige natuur is definitief kos vir die siel. Ontbyt was heerlik, anders as die normale bacon en eiers, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit is 'n heerlike plek om te bly. Goed ingerig, baie netjies en pragtige tuine. Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

The place to stop in Kirkwood. Everything from the start to end of our stay was amazing. We couldn't have asked for anything else. We will most certainly be returning. The tent is a must. Thank you for making our honeymoon memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Goed vir die siel. Idilies, absolute rustigheid, pragtige kamer! Kan dit hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wicus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie netjies en gerieflik met oorgenoeg spasie. Was baie gelukkig om te hoor dat daar sonkrag is vir die noodsaaklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Mooiste plek. Heerlik ontspan in die natuur. Mooiste uitsig. Netjiese plek. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2023

Stunning location. Beautful location and the nature sounds are amazing! Lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anso V
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Rustige plekkie om te ontspan langs die rivier. Kothuise is netjies en smaakvol ingerig. Pragtige tuine en grasperke tot teen die rivier se oewer. Lieflike stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luc Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R336, Dunbrody Addo, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9009bc9e79633c81244c3be5aca683a3745403d4c3a77955fbcc835f408c4edeff8a15edba5744ac803530b049c523092e67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Off the R336 Dunbrody Addo 6120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.44435 25.517718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang