Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Beginnings

Selfsorg
Kampeer
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 'n oop area waar gaste hul tente of karavane kan staanmaak. 'n Maksimum van 6 volwassenes en 6 kinders word toegelaat. Daar is ablusiegeriewe met 'n kompostoilet en 3 storte, asook 'n spoeltoilet so 40 m verder.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring. 2 kratte hout word voorsien.

Huisreëls

- Rook is verbode in die kothuis.
- Honde word by die kothuis toegelaat indien dit vooraf gereël word. Nie by die kampeerplek nie.
- 2 kratte hout word in die kothuis en by die kampeerplek voorsien met aankoms.
- Ekstra hout kan teen R40 per krat gekoop word.
- Die kothuis het 'n privaat swembad.
- Kampeerders het eksklusiewe gebruik van die KolKol-houtvuurwarmbad.
- Daar is nie selfoonsein in Pietersfontein nie, maar WiFi-oproepe kan gemaak word en daar is VoIP-telefone in die hoofhuis.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
New Beginnings Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 375
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is langs die hoofhuis, maar is privaat. Dit het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, -toilet en -wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n stoof, oondjie, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, en 'n ontbyttoonbank met stoele in die kombuis. Die leefarea het 'n ronde tafel met sitplek vir 4, rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Die kothuis bied toegang tot 'n onderdak-patio met 'n etenstafel en ingeboude braaigeriewe. Die swembadjie is vir gaste in die kothuis se eksklusiewe gebruik en die grasperk bied 'n uitsig oor 'n klein varswaterdammetjie.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. 2 kratte hout word met aankoms voorsien.

Huisreëls

- Rook is verbode in die kothuis.
- Honde word by die kothuis toegelaat indien dit vooraf gereël word. Nie by die kampeerplek nie.
- 2 kratte hout word in die kothuis en by die kampeerplek voorsien met aankoms.
- Ekstra hout kan teen R40 per krat gekoop word.
- Die kothuis het 'n privaat swembad.
- Kampeerders het eksklusiewe gebruik van die KolKol-houtvuurwarmbad.
- Daar is nie selfoonsein in Pietersfontein nie, maar WiFi-oproepe kan gemaak word en daar is VoIP-telefone in die hoofhuis.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toddle Inn, Pietersfontein-weg, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14cc2e4a43c05f11a20176688b3eaa104fc9ba6593661293ee9c15d12ce2f8a83e1848ef56946fd11b70c154105f48200926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Toddle Inn Pietersfontein Road 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.655296944146 20.004310768318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem